Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asteke
Asteke [boodskap #125554] Vr, 03 Mei 2019 06:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Montezuma II, die laaste keiser van die Asteke.
Montezuma II, die laaste keiser van die Asteke.
Die Asteke was 'n Indiaanse stam van die Mexikaanse tafelland. Die Asteekse beskawing is ongeveer die 12de eeu gestig en het naas dié van die Mayas bestaan. Die Asteke was oorlogsugtig, bedrewe in die handel en geregeer deur priesters. Hulle is tot ondergang gebring toe Montezuma II (Moctezuma II), hul laaste keiser, in 1520 deur die Spaanse Hernán Cortés gevange geneem is. Sien Meksiko.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Astarte
Volgende onderwerp: Asterisk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:54:19 MGT 2024