Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Assurbanipal
Assurbanipal [boodskap #125534] Wo, 01 Mei 2019 17:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Assurbanipal op ’n jagtog, ’n reliëf uit Nineve.
Assurbanipal op ’n jagtog, ’n reliëf uit Nineve.
Assurbanipal was die koning van Assirië (668 - 626 v.C.). Hy was die seun van Esarhaddon en die laaste sterk heerser van die Nieu-Assiriese Ryk. In die Bybelboek Esra word hy Asenappar genoem en die Romeinse historikus Justinus identifiseer hom as Sardanapalus. Sy naam is veral verbonde aan ’n groot biblioteek van kleitablette wat opgegrawe is en waarvan die ontsyfering die grondslag van die Assiriologie gelê het.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Assuransie
Volgende onderwerp: Astaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:10:24 MGT 2024