Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Astaat
Astaat [boodskap #125552] Do, 02 Mei 2019 06:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Astaat is 'n chemiese element met atoomgetal 85 en simbool At. Dit is so seldsaam niemand weet hoe dit lyk nie. Hoeveelhede wat groot genoeg sou wees sodat dit met die blote oog waargeneem kan word sou meteens deur die intense radioaktiwiteit daarvan verdamp. Teoreties sou dit 'n silwerkleurig metalloïde kon wees.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Assurbanipal
Volgende onderwerp: Astarte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:11:59 MGT 2024