Riaan is Terug [boodskap #118671] |
Thu, 05 February 2009 10:50 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Almal
Eintlik is "ek is terug" nie die regte opskrif nie, want ek was nooit regtig
weg gewees nie. Ek het julle so deur Google dopgehou.
Ek het die nuwe Windows 7 Beta op my rekenaar gelaai, en ek wou nie onnodige
sagteware laai in die tydperk nie. Die van julle wat weet sal onthou dat
Vista en die nuwe Windows 7 nie soos XP met Outlook Express uitkom nie, so
die enigste manier vir my was om die groep op Google te volg, en om dit op
Google te doen is al klaar 'n nare ervaring so van plasings was daar nie
sprake nie.
|
|
|
Re: Riaan is Terug [boodskap #118672 is 'n antwoord op boodskap #118671] |
Thu, 05 February 2009 13:20 |
Ferdi
Boodskappe: 561 Geregistreer: March 2007
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 5 Feb 2009 12:50:18 +0200, "Riaan" wrote:
> Hallo Almal
>
>
> Eintlik is "ek is terug" nie die regte opskrif nie, want ek was nooit regtig
> weg gewees nie. Ek het julle so deur Google dopgehou.
>
> Ek het die nuwe Windows 7 Beta op my rekenaar gelaai, en ek wou nie onnodige
> sagteware laai in die tydperk nie. Die van julle wat weet sal onthou dat
> Vista en die nuwe Windows 7 nie soos XP met Outlook Express uitkom nie, so
> die enigste manier vir my was om die groep op Google te volg, en om dit op
> Google te doen is al klaar 'n nare ervaring so van plasings was daar nie
> sprake nie.
Die driver vir die PCMCIA-kaart wat in my PC se PCI slot sit, bom 7
heeltemal uit. Blou screen loop.
Die selfde driver het actually met 'n ompad op Vista gewerk. Jy moes
dit net met elke gebruik eers verwyder, weer install en dan reboot. Te
veel moeite, daarom het ek steeds XP bly gebruik, maar dit bom 7
totaal uit.
Verder mis ek die mooior wit en swart desktop van die blaar.
Maar die taskbar is koel.
|
|
|