Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kers Groete
Kers Groete [boodskap #118513] Do, 18 Desember 2008 08:35 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar word aan julle almal
toegewens. Hoop ons sien mekaar weer hier volgende jaar. Ek gaan so bietjie
Suidkus toe, en sal DV julle kom hallo se, vroeg volgende jaar.

Groete

Riaan
Re: Kers Groete [boodskap #118514 is 'n antwoord op boodskap #118513] Do, 18 Desember 2008 13:27 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar word aan julle almal
> toegewens.

Vir jou ook, Riaan. Geniet tog maar
die somer en die lang dae. Hier in
Noord-Amerika ondergaan ons 'n
moeilike winter.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Motorist's court victory could open floodgates
Volgende onderwerp: Nuusgroep se argief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:03:46 MGT 2024