Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nat Kersfees of nie
Nat Kersfees of nie [boodskap #118510] Wo, 10 Desember 2008 06:58
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Dave

Gewoonlik by die tyd het die weerburo al vir ons Transvalers laat weet of
ons 'n nat of droog Kersfees kan verwag daar in Natal. Tensy ek dit gemis
het, het ek nog niks gehoor nie. Hoe lyk die weer daar die laaste paar weke,
en wat is jou gevoel.

Groete

Riaan
Vorige onderwerp: Besigheids registrasies, Finansiering en andere
Volgende onderwerp: Re: Motorist's court victory could open floodgates
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:56:32 MGT 2024