Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Kamp Raad
Kamp Raad [boodskap #115576] |
Ma., 03 Desember 2007 08:21  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het enige iemand hier vir my raad ten opsigte van vlieë tydens kampering.
Ons gesin en 'n paar ander vriende was die naweek weg vir 'n kamp sessie
(iets wat ek selde doen, en ook nie regtig goed ingerig is voor nie), en die
ding wat my seker die meeste gepla het was die enorme hoeveelheid vlieë.
Die enigste tyd wat ek die braai regtig geniet het was in die aand, maar die
oomblik as die son opkom en jy begin kos maak, is dit net vlieë waar jy kyk.
Is daar al 'n produk op die mark wat met sukses die probleem aanspreek.
Groete
Riaan
|
|
|
|
Re: Kamp Raad [boodskap #115583 is 'n antwoord op boodskap #115577] |
Ma., 03 Desember 2007 11:41   |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Dec 3, 1:00 pm, Dave wrote:
> On Mon, 3 Dec 2007 10:21:19 +0200, "Riaan" wrote:
>
>> Het enige iemand hier vir my raad ten opsigte van vlieë tydens kampering.
>> Ons gesin en 'n paar ander vriende was die naweek weg vir 'n kamp sessie
>> (iets wat ek selde doen, en ook nie regtig goed ingerig is voor nie), en die
>> ding wat my seker die meeste gepla het was die enorme hoeveelheid vliee.
>
>> Die enigste tyd wat ek die braai regtig geniet het was in die aand, maar die
>> oomblik as die son opkom en jy begin kos maak, is dit net vlieë waar jy kyk.
>
>> Is daar al 'n produk op die mark wat met sukses die probleem aanspreek.
>
>> Groete
>
>> Riaan
>
> Yep, die ou raad van vele jare, Riaan.
> Dit werk en dit is goedkoop.
> Kry twee blokkies hout by die hardeware winkel -
> 100mm x 150mm x 10mm.
> Sit die vlieg op een blokkie en slaat hom met die ander een plat.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -
Ja, dit werk. Pasop net vir die vingers. My broer het sy pinkie so
verloor.
Wat vir ons werk, is om naby 'n klomp Kovsies te kampeer. Die vlieë
gaan natuurlikerwys eerder na hulle toe.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kamp Raad [boodskap #115621 is 'n antwoord op boodskap #115610] |
Wo., 05 Desember 2007 19:22  |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Sotlike olie, ja, onthou om julle tanks te recharge voor 12
Ek het in elk geval gehoor sitronella-olie gee mens hare in jou hande.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 06:56:43 UTC 2025
|