20 - 18 [boodskap #115226] |
Sa, 27 Oktober 2007 17:18 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
|
|
|
Re: 20 - 18 [boodskap #115232 is 'n antwoord op boodskap #115226] |
Ma, 29 Oktober 2007 09:44 |
Torreke
Boodskappe: 1165 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:jfs6i31necvl6bg52qs9mdfob1mtrr0kue@4ax.com...
>
>
> maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
> vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
> Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
>
>
>
Inderdaad!!!!
|
|
|
Re: 20 - 18 [boodskap #115304 is 'n antwoord op boodskap #115226] |
Wo, 31 Oktober 2007 13:39 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kyk na die telbord - VRYSTAAT!!!!
Annette
"Dave" skryf in boodskap news:jfs6i31necvl6bg52qs9mdfob1mtrr0kue@4ax.com...
>
>
> maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
> vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
> Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
>
|
|
|
Re: 20 - 18 [boodskap #115318 is 'n antwoord op boodskap #115226] |
Do, 01 November 2007 06:58 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:jfs6i31necvl6bg52qs9mdfob1mtrr0kue@4ax.com...
>
>
> maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
> vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
> Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
Ek het nie die game gesien nie, wie was die kommentator ?
|
|
|
Re: 20 - 18 [boodskap #115319 is 'n antwoord op boodskap #115318] |
Do, 01 November 2007 07:07 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 1 Nov 2007 08:58:42 +0200, "Riaan" wrote:
> "Dave" wrote in message
> news:jfs6i31necvl6bg52qs9mdfob1mtrr0kue@4ax.com...
>> maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
>> vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
>> Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
>
>
> Ek het nie die game gesien nie, wie was die kommentator ?
>
Ek weet nie, maar hy was baie onprofessioneel.
Hy het begin uitsaai deur te sê dat die Leeus (nie presiese woorde
nie) gespanne en beangs lyk. Vreeslik opgewonde gewees as die Cheetahs
'n bal vir 3 sekondes in die hande kry, en daar was nie keer aan hom
indien hulle gepoog het om te hardloop nie. Sy kommentaar was in
verhouding daarmee, flou wanneer die Lions sterk bewegings gemaak het
en selfs punte aangeteken het. Verder het hy deurgaans sy bes probeer
om die Lions in 'n afbrekende lig voor te stel. Dit het vir my gelyk
asof daar tydens 'n skrum 'n kort en vinnige finansiële ooreenkoms
bereik is waar daar besluit was om maar die spel vir die Cheetahs te
gee.
|
|
|