Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wêreldbeker uitslag!
Wêreldbeker uitslag! [boodskap #115191] Vr, 19 Oktober 2007 14:44 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bokke 36 - 12 Soutieland.
Re: Wêreldbeker uitslag! [boodskap #115192 is 'n antwoord op boodskap #115191] Vr, 19 Oktober 2007 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Vanaf volgende seisoen gaan die Bokke nie meer wen nie want dan gaan keuring
volgens velkleur geskied en nie volgens meriete nie. Die einde van i era?

Aartsbiskop van Kantelberg

"Suidwester" skryf in boodskap news:aISdnZlI39FfX4XanZ2dnUVZ8s6gnZ2d@saix.net...
> Bokke 36 - 12 Soutieland.
>
Re: Wêreldbeker uitslag! [boodskap #115193 is 'n antwoord op boodskap #115192] Sa, 20 Oktober 2007 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Reg en hoog tyd ook want die Bok staan nie meer vir absolute sportprestasie
nie. Bêre die Bok saam met die wêreldbeker in 'n kas en word gemiddelde
Proteas met regstellende spanne waarin politiek belangriker as sport is.
The way of Africa.....

"Johannes" skryf in boodskap news:3maSi.22515$z05.22214@newsfe2-win.ntli.net...
> Vanaf volgende seisoen gaan die Bokke nie meer wen nie want dan gaan
> keuring volgens velkleur geskied en nie volgens meriete nie. Die einde van
> i era?
>
> Aartsbiskop van Kantelberg
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:aISdnZlI39FfX4XanZ2dnUVZ8s6gnZ2d@saix.net...
>> Bokke 36 - 12 Soutieland.

>
Re: Wêreldbeker uitslag! [boodskap #115194 is 'n antwoord op boodskap #115193] Sa, 20 Oktober 2007 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote
> Reg en hoog tyd ook want die Bok staan nie meer vir absolute
> sportprestasie nie. Bêre die Bok saam met die wêreldbeker in 'n kas en
> word gemiddelde Proteas met regstellende spanne waarin politiek
> belangriker as sport is. The way of Africa.....

Hoe pynlik ookal, en hoe graag mens dit anders sou wou hê, ek stem 100% met
jou saam!

Die ironie is: Die apartheidsideologie het spelers uit die nasionale span
gehou, omdat hulle nie wit is nie. Nou moet spelers ingesluit word, omdat
hulle nie wit is nie.

Selle dwaling! - selle misdaad teen die mensdom!
Re: Wêreldbeker uitslag! [boodskap #115195 is 'n antwoord op boodskap #115194] Sa, 20 Oktober 2007 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:paudnUIKyfgvPoTanZ2dnUVZ8saonZ2d@saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote
>> Reg en hoog tyd ook want die Bok staan nie meer vir absolute
>> sportprestasie nie. Bêre die Bok saam met die wêreldbeker in 'n kas en
>> word gemiddelde Proteas met regstellende spanne waarin politiek
>> belangriker as sport is. The way of Africa.....
>
>
> Hoe pynlik ookal, en hoe graag mens dit anders sou wou hê, ek stem 100%
> met jou saam!
>
> Die ironie is: Die apartheidsideologie het spelers uit die nasionale span
> gehou, omdat hulle nie wit is nie. Nou moet spelers ingesluit word, omdat
> hulle nie wit is nie.
>
> Selle dwaling! - selle misdaad teen die mensdom!
----Die ergste vir my is dat sprotprestasie meer voorop staan nie. Géén
prestasie eintlik mee vir Afrika nie. Lyk hulle wil hê dat almal moet maar
rustig wees? Atletiek is in sy moer in, swem is in sy moer in en nou
sommer die rugby ook? Ek verstaan dit nie. Ek's grootgemaak om te
probeer wen teen alle koste en hier wil die mense nou gemiddeldheid aanhang.
Sekerlik is ek een van 'n uitsterwende groep mense?
Re: Wêreldbeker uitslag! [boodskap #115203 is 'n antwoord op boodskap #115192] So, 21 Oktober 2007 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van 'n vriendin gister:

Geniet vanaand - mag ons span wen! Wat my laat dink aan 'n sms grappie wat
ek vanoggend onvang: Graad 1'tjie bid dat die Bokke moet wen. Juffou sê"
"Jannie, jy moet vir die englese ook bid." Hy bid: "laat die engelse ook
punte kry, nie uit verdienste nie , maar uit genade. Amen."
Die ironie van die saak [boodskap #115204 is 'n antwoord op boodskap #115191] So, 21 Oktober 2007 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
In die toekoms gaan die Springbokke nie weer wen nie want die ANC regering wil
blykbaar net swart spelers in die volgende span hê. Julle beste wit spelers gaan
natuurlik by spanne in Frankryk en Niew Zeeland aansluit. Daar is al klaar i
Afrikaanse ou in die Franse span. Dit sal eronies wees as i Franse span met 90%
SA spelers i swart Springbok span verslaan! Maar die ANC regering sal
heelwaarskynlik nie die ironie van die saak snap nie.

Kantelberg.

"Suidwester" skryf in boodskap news:aISdnZlI39FfX4XanZ2dnUVZ8s6gnZ2d@saix.net...
> Bokke 36 - 12 Soutieland.
>
Re: Wêreldbeker uitslag! [boodskap #115205 is 'n antwoord op boodskap #115203] Ma, 22 Oktober 2007 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mooi! Daar's niks beter as 'n tjankende Engelsman nie. In die rugby en
toe sommer ook in Grand Prix!

"Annette" skryf in boodskap news:1192978364.79638@vasbyt.isdsl.net...
> Van 'n vriendin gister:
>
> Geniet vanaand - mag ons span wen! Wat my laat dink aan 'n sms grappie wat
> ek vanoggend onvang: Graad 1'tjie bid dat die Bokke moet wen. Juffou sê"
> "Jannie, jy moet vir die englese ook bid." Hy bid: "laat die engelse ook
> punte kry, nie uit verdienste nie , maar uit genade. Amen."
>
Re: Die ironie van die saak [boodskap #115206 is 'n antwoord op boodskap #115204] Ma, 22 Oktober 2007 09:36 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2007 20:06:13 GMT, "Johannes" wrote:

> Dit sal eronies wees as i Franse span met 90%
> SA spelers i swart Springbok span verslaan!

Te veel om op te hoop (90%),
maar dit prikkel die lagspiere om net daaraan te dink:-)
Vorige onderwerp: Wat vannie Rugby?
Volgende onderwerp: 20 - 18
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 13:25:38 MGT 2024