|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wêreldbeker uitslag! [boodskap #115203 is 'n antwoord op boodskap #115192] |
So., 21 Oktober 2007 14:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van 'n vriendin gister:
Geniet vanaand - mag ons span wen! Wat my laat dink aan 'n sms grappie wat
ek vanoggend onvang: Graad 1'tjie bid dat die Bokke moet wen. Juffou sê"
"Jannie, jy moet vir die englese ook bid." Hy bid: "laat die engelse ook
punte kry, nie uit verdienste nie , maar uit genade. Amen."
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die ironie van die saak [boodskap #115206 is 'n antwoord op boodskap #115204] |
Ma., 22 Oktober 2007 09:36  |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 21 Oct 2007 20:06:13 GMT, "Johannes" wrote:
> Dit sal eronies wees as i Franse span met 90%
> SA spelers i swart Springbok span verslaan!
Te veel om op te hoop (90%),
maar dit prikkel die lagspiere om net daaraan te dink:-)
|
|
|
|