Wat se 'n mens [boodskap #112885] |
Mon, 12 February 2007 13:06 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Om 'n heildronk op 'n paartjie in te stel wat beide vir die eerste keer trou
is redelik maklik, maar wat se 'n mens in die geval waar die paartjie wat
trou albei in die laat 50's is, albei voorheen getroud was met iemand
anders, en kinders het wat self al getroud is.
Ek moet oor twee weke die heildronk doen, en ek is in die duister hieroor.
|
|
|
Re: Wat se 'n mens [boodskap #112886 is 'n antwoord op boodskap #112885] |
Mon, 12 February 2007 14:01 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat van: Wie sê daar's nie altyd nog 'n kans op geluk in die lewe nie?
"Riaan" skryf in boodskap news:1171285469.612815@vasbyt.isdsl.net...
> Om 'n heildronk op 'n paartjie in te stel wat beide vir die eerste keer
> trou is redelik maklik, maar wat se 'n mens in die geval waar die paartjie
> wat trou albei in die laat 50's is, albei voorheen getroud was met iemand
> anders, en kinders het wat self al getroud is.
>
> Ek moet oor twee weke die heildronk doen, en ek is in die duister hieroor.
>
|
|
|
Re: Wat se 'n mens [boodskap #112888 is 'n antwoord op boodskap #112885] |
Mon, 12 February 2007 15:02 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So maak mens.
:-)
TJ
"Riaan" skryf in boodskap news:1171285469.612815@vasbyt.isdsl.net...
> Om 'n heildronk op 'n paartjie in te stel wat beide vir die eerste keer trou
> is redelik maklik, maar wat se 'n mens in die geval waar die paartjie wat
> trou albei in die laat 50's is, albei voorheen getroud was met iemand
> anders, en kinders het wat self al getroud is.
>
> Ek moet oor twee weke die heildronk doen, en ek is in die duister hieroor.
>
|
|
|
Re: Wat se 'n mens [boodskap #112893 is 'n antwoord op boodskap #112885] |
Mon, 12 February 2007 16:03 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Riaan" skryf
wat sê 'n mens in die geval waar die paartjie wat
> trou albei in die laat 50's is, albei voorheen getroud was met iemand
> anders, en kinders het wat self al getroud is.
Jy sê: "selfs 'n donkie stamp hom nie
tweekeer aan dieselfde klip nie. "
Jy sê : "nog 'n lam wat na die slagpaal
gelei word."
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
|
|
|
|