| Helicopter smash [boodskap #112900] |
Ma., 12 Februarie 2007 19:09  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
|
Senior Lid |
|
|
miskien het sommige van julle al fotos gesien wat ek geneem het uit my
woonstel, van die omgewing rondom my woonplek. Die wat het, sal
miskien onthou dat voor my woonstel en agter my woonstel is daar
helikopters.
Die een voor veral, met sy viendelike vlieënier en dié se gesin, (sy
vrou hanteer 'n 'rubber duck' waarmee sy plesiervaarte vir
vakansiegangers doen) was deel van die daaglikse geselsskap
op die strand. Vir hom het dit tragies geeindig.
http://www.themercury.co.za/index.php?fArticleId=3677200
|
|
|
|
|
|