Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #107196] So, 20 November 2005 08:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister se rugby teen Wallis - Percy is tans ons vuilste speler en Schalk se
blonde hare groei uit:)))
Wonder wat gaan volgende week teen die Franse gebeur.
--
Groetnis
Annette
Re: Rugby [boodskap #107214 is 'n antwoord op boodskap #107196] So, 20 November 2005 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris van der Watt  is tans af-lyn  Chris van der Watt
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ja, as die skeidsregters regverdig is sal die wedstryd ook gewees het.

"Annette" skryf in boodskap news:dlpbs8$k1m$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister se rugby teen Wallis - Percy is tans ons vuilste speler en Schalk se
> blonde hare groei uit:)))
> Wonder wat gaan volgende week teen die Franse gebeur.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rugby [boodskap #107225 is 'n antwoord op boodskap #107196] Ma, 21 November 2005 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Die skrums het gesukkel! Weereens het ons 1st time tekkels nie getel nie!
Percy was ongelukkig...

"Annette" skryf in boodskap news:dlpbs8$k1m$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister se rugby teen Wallis - Percy is tans ons vuilste speler en Schalk
> se
> blonde hare groei uit:)))
> Wonder wat gaan volgende week teen die Franse gebeur.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rugby [boodskap #107229 is 'n antwoord op boodskap #107225] Ma, 21 November 2005 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek was die naweek Mabula toe, en daar was 'n krag onderbreking gewees, so ek
het die hele game gemis. Die Rapport het ook nie juis Sondag gehelp nie want
hulle het nie so baie oor die game te sê gehad nie.

Hoe was die nuwe losskakel gewees ?

"Deneneneile" skryf in boodskap news:dlroln$ftq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die skrums het gesukkel! Weereens het ons 1st time tekkels nie getel nie!
> Percy was ongelukkig...
>
Re: Rugby [boodskap #107230 is 'n antwoord op boodskap #107229] Ma, 21 November 2005 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Meyer Bosman het niks verkeerd gedoen nie - maar ook niks opwindend nie . Hy
kon darem die skopwerk suksesvol behartig terwyl Persie van die veld af was.
Eintlik kon hy maar al die skopwerk gedoen het, want dit was nie Persie se
dag nie.

Eerste helfte heel goeie rugby - tweede helfte nie so goeie rugby nie.

--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1132556330.141919@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek was die naweek Mabula toe, en daar was 'n krag onderbreking gewees, so ek
> het die hele game gemis. Die Rapport het ook nie juis Sondag gehelp nie want
> hulle het nie so baie oor die game te sê gehad nie.
>
> Hoe was die nuwe losskakel gewees ?
>
>
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dlroln$ftq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die skrums het gesukkel! Weereens het ons 1st time tekkels nie getel nie!
>> Percy was ongelukkig...
>>
>
Re: Rugby [boodskap #107233 is 'n antwoord op boodskap #107229] Ma, 21 November 2005 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hy het 'n bietjie baie diep gespeel, seker maar om vir hom te beskerm, hy
het ook 'n oraaite skop voet en mooi die agterlyn aan die hardloop gesit.
Kan meer 'n gat of twee geslaan het, maar die Bokke het swak vertoon, ek het
verwag hulle sal Wallis hard slaan, maar dit het ontbreek, geen vonk. Was
'n deur-me-kruis game. Wallis het groot druk op hul skrum gesit. Die veld
was ook te nat so sal ons miskien meer flair gesien het.

"Riaan" skryf in boodskap news:1132556330.141919@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek was die naweek Mabula toe, en daar was 'n krag onderbreking gewees, so
> ek het die hele game gemis. Die Rapport het ook nie juis Sondag gehelp nie
> want hulle het nie so baie oor die game te sê gehad nie.
>
> Hoe was die nuwe losskakel gewees ?
>
>
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dlroln$ftq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die skrums het gesukkel! Weereens het ons 1st time tekkels nie getel
>> nie! Percy was ongelukkig...


>
Re: Rugby [boodskap #107243 is 'n antwoord op boodskap #107196] Ma, 21 November 2005 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Vet op ons moer kry

On Sun, 20 Nov 2005 10:21:58 +0200, "Annette" wrote:

> Gister se rugby teen Wallis - Percy is tans ons vuilste speler en Schalk se
> blonde hare groei uit:)))
> Wonder wat gaan volgende week teen die Franse gebeur.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rugby [boodskap #107245 is 'n antwoord op boodskap #107229] Ma, 21 November 2005 12:12 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Nov 2005 09:01:59 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek was die naweek Mabula toe, en daar was 'n krag onderbreking gewees, so ek
> het die hele game gemis. Die Rapport het ook nie juis Sondag gehelp nie want
> hulle het nie so baie oor die game te sê gehad nie.
>
> Hoe was die nuwe losskakel gewees ?

So-so.

Een of twee goeie goed, een of twee foute. Nie 'n disaster nie, maar
nie brijjant nie.

Dis dalk maar wat mens kan verwag op die eerste "outing". Maar ek is
bevrees ek het HH lank sien speel en Bosman lyk nie na 'n HH nie. At
least nie nou nie.

In sy verdediging - HH het later in sy loopbaan eers Bok gespeel en
Claassens se diens aan Bosman was maar kakkerig.
Claassens was te stadig en het druk agtertoe geskuif. Conradie sou
actually beter gewees het met sy snappy diens en vermoe om 'n bal
onder druk 'n goeie bal te maak deur dit skoon en vinnig uit te kry.

Ons probleem was egter weer twee slotte wat nie tough genoeg is nie
(Rossouw moet begin saam met Matfield of Botha, dan kan hulle
lug-gimnastiek doen terwyl hy hard werk) en Jacques Cronje wat
blykbaar nie opgedraf het nie maar die hele game in die kleedkamer
gesit het. Dis altans soos dit vir my gelyk het. My vriende sweer
egter hy was op die veld.

Verder het die Bokke weer so dom soos gebruiklik gespeel. Flat
agterlyn met De Villiers of 'n losvoorspeler OP die voordeellyn - maar
die Wallisers het dit gesien kom en elke keer het 'n
verwelkomingskomitee in daardie kanaal gewag met die gevolg die bal
het doodgegegaan.

Het hulle afgewissel met 'n skip pass of bietjie dieper staan? Ne wat.
De Villiers of Burger is met reelmaat in die muur vasgeloop. Hulle
gaan nog De Villiers se kniee daarmee opfok soos Tvl Joe van Niekerk
s'n opgefok het (met dieselfde dom taktiek wat nooit gewerk het nie).

Verder het die pak bitter min as 'n eenheid gespeel.
Vorige onderwerp: Re: Bokke en Pumas
Volgende onderwerp: Re: Rugby Wereld Beker - 2011
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 06:17:46 MGT 2024