Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ontwikkeling werk nie so lekker nie
Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106112] |
Mon, 26 September 2005 06:31 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko verloor
het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106140 is 'n antwoord op boodskap #106137] |
Tue, 27 September 2005 13:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:0didnQDZFcg_t6TeRVn-uQ@rogers.com...
> As ek so die ding sit en bekyk, is ( wit?) Afrikaners
> net 'n ontevrede kritiserende klomp wat op die
> sylyne sit en die spelers wat hulle beste probeer gee,
> sit en uitkryt vir al wat sleg is. Ek wonder of meeste
> ander lande so op die sylyne sit en knetter. Asof
> die toeskouers enigsins beter kan doen. Skud op.
> Die Kanadese is nie so laf om as 'n groep so te
> sit en kritiseer as hulle sportsverteenwoordigers
> nie te goed doen nie. En sover ek kan sien, doen
> SA verbasend goed. Hulle name duik gereeld op
> in gholf, baiekeer in tennis, hulle het al 'n Olimpiese
> goud in die marathon gehad. Vir 'n klein landjie
> is dit baie goed.
---Komende van 'n Kanadees is dit seker aanvaarbaar? En die ras moet ook
ingesleep word want die ou antie is mos die grootste rassis denkbaar en so
skynheilig soos 'n duisend. Vir jou inligting, het SA al 'n wereldbeker in
rugby gewen en is huidiglik tweede op die lys in die wereld. Annette
vergeet dalk dat die vroue van SA lank gelede die Davisbeker [?] in tennis
gewen het. Dis omdat ons gewoond is om te wen, dan ons so kla. Dis omdat
die anti se gabbas sportkwotas afdwing, dat dinge skeefloop vir baie sporte.
Borge [wat resultate vereis] onttrrek en die hele spul is
deumekaar......maar dis mos die anti se kriteria vir sukses, hm?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106156 is 'n antwoord op boodskap #106144] |
Wed, 28 September 2005 11:25 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:9oWdnQCGi5mG_KTeRVn-tw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Dis omdat ons gewoond is om te wen, dan ons so kla.
>
> Bog, daar agter jou duin. Jy het grootgeword in 'n land
> waar julle met niemand kon kompeteer nie, want die
> apartheidsvarke het gesorg dat niemand met julle wou
> sosialiseer nie. Nou kom vertel jy vir my julle "is
> gewoond om te wen." Van wanneer af?
----Foeitog ou parra, met wat was jou Kanada die beste behalwe yshokkie en
robbe vrekslaan? Uit SA het gekom wereldkampioene in rugby, golf, boks,
karate, Formule 1, stoei en baie,baie meer. En ek is vreeslik jammer vir
jou, dis was slegs in die laaste 5-8 jaar voor die groot oorgawe dat sport
van SA moeilikheid gekry het in die buiteland. Jy moes nou die aand gehoor
het hoe ou Mannetjies Roux vertel hoe lekker was dit om met sy skoen 'n
betoger onder sy gat te skop!
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106178 is 'n antwoord op boodskap #106156] |
Wed, 28 September 2005 14:46 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ook: Hoogspring, 400 hekkies, fietsry, skopboks, judo, rofstoei....
--
Groetnis
Annette
> "@rogers.com" wrote in message
> news:9oWdnQCGi5mG_KTeRVn-tw@rogers.com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>>> Dis omdat ons gewoond is om te wen, dan ons so kla.
>>
>> Bog, daar agter jou duin. Jy het grootgeword in 'n land
>> waar julle met niemand kon kompeteer nie, want die
>> apartheidsvarke het gesorg dat niemand met julle wou
>> sosialiseer nie. Nou kom vertel jy vir my julle "is
>> gewoond om te wen." Van wanneer af?
> ----Foeitog ou parra, met wat was jou Kanada die beste behalwe yshokkie en
> robbe vrekslaan? Uit SA het gekom wereldkampioene in rugby, golf, boks,
> karate, Formule 1, stoei en baie,baie meer. En ek is vreeslik jammer vir
> jou, dis was slegs in die laaste 5-8 jaar voor die groot oorgawe dat sport
> van SA moeilikheid gekry het in die buiteland. Jy moes nou die aand gehoor
> het hoe ou Mannetjies Roux vertel hoe lekker was dit om met sy skoen 'n
> betoger onder sy gat te skop!
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:56 UTC 2025
|