| Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106112] |
Ma., 26 September 2005 06:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko verloor
het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106128 is 'n antwoord op boodskap #106114] |
Di., 27 September 2005 06:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee glad nie. Almal wat in tennis belangstel weet dat Marokko 'n sterk
opkomende tennisland is.
Van onderskatting is daar geen sprake nie.
Ons het net nie meer die spelers nie.
Ons tennis het agteruit ontwikkel
Ons sokker het agteruitgegaan, sonder ontwikkeling.
Ons rugby het agteruit ontwikkel. ( dit lyk darem of hulle al 'n soort van
draaipunt onder bereik het)
Netbal het agteruit ontwikkel.
Hokkie het agteruit ontwikkel.
Om maar net van die gewildste sportsoorte te noem.
Die hoofrede natuurlik is omdat liggaamsoefeninge en verpligte deelname aan
'n sportsoort op laerskoolvlak nie meer 'n vereiste is nie.
--
Groetnis
Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dh84hr$5jk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko
>> verloor
>> het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106130 is 'n antwoord op boodskap #106119] |
Di., 27 September 2005 06:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
To be fair:
1) Ons dames het al die Federasiebeker gewen.
2) Ons mansspan het al die kwarteindronde van die Davisbeker gehaal.
3) Ons mansspan het al die Australies span gewen wat twee Wimbledonkampioene
bevat het.
4) Ons dames- en mansspan was gereeld die wenners van die streekkompetisies,
en op 'n stadium was vrylik aanvaar dat hulle in die tweede rondtes sou
deelneem.
--
Groetnis
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:57pfj1hoa1t0rj3qp3qjn518g5ukl6u406@4ax.com...
>
>> Ons tennis is nou al so ver agteruit ontwikkel, dat ons teen Marokko verloor
>> het - en hul twee beste spelers het nie deelgeneem nie.
>
> To be fair - Wanneer was ons goed?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106140 is 'n antwoord op boodskap #106137] |
Di., 27 September 2005 13:17   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:0didnQDZFcg_t6TeRVn-uQ@rogers.com...
> As ek so die ding sit en bekyk, is ( wit?) Afrikaners
> net 'n ontevrede kritiserende klomp wat op die
> sylyne sit en die spelers wat hulle beste probeer gee,
> sit en uitkryt vir al wat sleg is. Ek wonder of meeste
> ander lande so op die sylyne sit en knetter. Asof
> die toeskouers enigsins beter kan doen. Skud op.
> Die Kanadese is nie so laf om as 'n groep so te
> sit en kritiseer as hulle sportsverteenwoordigers
> nie te goed doen nie. En sover ek kan sien, doen
> SA verbasend goed. Hulle name duik gereeld op
> in gholf, baiekeer in tennis, hulle het al 'n Olimpiese
> goud in die marathon gehad. Vir 'n klein landjie
> is dit baie goed.
---Komende van 'n Kanadees is dit seker aanvaarbaar? En die ras moet ook
ingesleep word want die ou antie is mos die grootste rassis denkbaar en so
skynheilig soos 'n duisend. Vir jou inligting, het SA al 'n wereldbeker in
rugby gewen en is huidiglik tweede op die lys in die wereld. Annette
vergeet dalk dat die vroue van SA lank gelede die Davisbeker [?] in tennis
gewen het. Dis omdat ons gewoond is om te wen, dan ons so kla. Dis omdat
die anti se gabbas sportkwotas afdwing, dat dinge skeefloop vir baie sporte.
Borge [wat resultate vereis] onttrrek en die hele spul is
deumekaar......maar dis mos die anti se kriteria vir sukses, hm?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106151 is 'n antwoord op boodskap #106140] |
Wo., 28 September 2005 06:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy bietjie kyk, sal jy sien ek het gepraat van die Federasiebeker .
Die Davis beker is vir die manskompetisie...
--
Groetnis
Annette
. Annette
> vergeet dalk dat die vroue van SA lank gelede die Davisbeker [?] in tennis
> gewen het
|
|
|
|
|
|
| Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106156 is 'n antwoord op boodskap #106144] |
Wo., 28 September 2005 11:25   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:9oWdnQCGi5mG_KTeRVn-tw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Dis omdat ons gewoond is om te wen, dan ons so kla.
>
> Bog, daar agter jou duin. Jy het grootgeword in 'n land
> waar julle met niemand kon kompeteer nie, want die
> apartheidsvarke het gesorg dat niemand met julle wou
> sosialiseer nie. Nou kom vertel jy vir my julle "is
> gewoond om te wen." Van wanneer af?
----Foeitog ou parra, met wat was jou Kanada die beste behalwe yshokkie en
robbe vrekslaan? Uit SA het gekom wereldkampioene in rugby, golf, boks,
karate, Formule 1, stoei en baie,baie meer. En ek is vreeslik jammer vir
jou, dis was slegs in die laaste 5-8 jaar voor die groot oorgawe dat sport
van SA moeilikheid gekry het in die buiteland. Jy moes nou die aand gehoor
het hoe ou Mannetjies Roux vertel hoe lekker was dit om met sy skoen 'n
betoger onder sy gat te skop!
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106176 is 'n antwoord op boodskap #106155] |
Wo., 28 September 2005 14:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dit ook so gesê ( van ons wen) :))
Nou het ons nie eers meer 'n dames-span om te kan deelneem nie.
-
Groetnis
Annette
> Sekerlik, maar SA het hom gewen op 'n kol. So die tennis was nie so sleg
> in die verlede nie.
> "Annette" wrote in message
> news:dhdddh$nlh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy bietjie kyk, sal jy sien ek het gepraat van die Federasiebeker .
>> Die Davis beker is vir die manskompetisie...
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> . Annette
>>> vergeet dalk dat die vroue van SA lank gelede die Davisbeker [?] in
>>> tennis
>>> gewen het
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie [boodskap #106178 is 'n antwoord op boodskap #106156] |
Wo., 28 September 2005 14:46  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ook: Hoogspring, 400 hekkies, fietsry, skopboks, judo, rofstoei....
--
Groetnis
Annette
> "@rogers.com" wrote in message
> news:9oWdnQCGi5mG_KTeRVn-tw@rogers.com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>>> Dis omdat ons gewoond is om te wen, dan ons so kla.
>>
>> Bog, daar agter jou duin. Jy het grootgeword in 'n land
>> waar julle met niemand kon kompeteer nie, want die
>> apartheidsvarke het gesorg dat niemand met julle wou
>> sosialiseer nie. Nou kom vertel jy vir my julle "is
>> gewoond om te wen." Van wanneer af?
> ----Foeitog ou parra, met wat was jou Kanada die beste behalwe yshokkie en
> robbe vrekslaan? Uit SA het gekom wereldkampioene in rugby, golf, boks,
> karate, Formule 1, stoei en baie,baie meer. En ek is vreeslik jammer vir
> jou, dis was slegs in die laaste 5-8 jaar voor die groot oorgawe dat sport
> van SA moeilikheid gekry het in die buiteland. Jy moes nou die aand gehoor
> het hoe ou Mannetjies Roux vertel hoe lekker was dit om met sy skoen 'n
> betoger onder sy gat te skop!
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|