Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vir Frikkie, Ferdi en bouwer
vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103064] Sat, 14 May 2005 12:38 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1165
Geregistreer: June 2003
Karma: 0
Senior Lid
ietsie om aan te knibbel, vir die 3 musketiers
uit gister se Mercury

http://www.themercury.co.za/index.php?fSectionId=283&fAr ticleId=2518973

Meeting stunned by ANC members' comments

We could learn from Zim, says MP
May 13, 2005

By Basildon Peta

Zimbabwe's parliamentary elections last month were so "impeccable"
that South Africa must seriously consider learning how to run
elections from her northern neighbour, ANC MP Nthabiseng Khunou said
yesterday.

Khunou, who was part of the SA parliament's observer group to the
elections, told a stunned audience at the SA Institute of
International Affairs in Johannesburg yesterday that she and her ANC
delegation had been so impressed with how the election was run that
they urged South Africa to adopt some of Zimbabwe's electoral rules.

This led to lively discussion at an election review meeting entitled
"Zimbabwe Election 2005 - Interpretations, Implications, Prospects
towards 2008" that two members of the audience rose, declared their
membership of the ANC, and said Khunou had disgraced the ANC.

But a defiant Khunou stood by her remarks. She said there had been no
political violence or repression in Zimbabwe and the election had been
held peacefully.

"There are so many negative things written about Zimbabwe but we could
not get any evidence to support them. The pre-election process was
well planned and executed. There was no evidence to justify food
discrimination claims against MDC supporters," she said.

Khunou said the Access to Information and Protection of Privacy Act,
used to shut down five newspapers, and the Public Order and Security
Act, under which the opposition required police permission to hold
political meetings, had been implemented to "enforce law and order".

The DA's Diane Kohler-Barnard said after listening to her colleague's
presentation that she felt she had attended a different event in a
different country. She then chronicled a list of developments she said
could not have made the election free and fair.

Asked to list Zimbabwe's electoral rules which she would want South
Africa to adopt, Khunou said: "The queueing system. The queueing
system at polling stations was very pleasing."

An incensed Elinor Sisulu, daughter-in-law of Walter Sisulu, told
Khunou that victims of torture and rape by Mugabe's thugs who had fled
to South Africa would be seriously hurt by her words. Khunou said she
was not aware of such victims. Sisulu countered that Khunou and her
party's "skewed" assessment of the Zimbabwe election was probably the
result of observing it from the Sheraton Hotel. - Mercury Foreign
Service

http://www.themercury.co.za/index.php?fSectionId=283&fAr ticleId=2518973
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103066 is 'n antwoord op boodskap #103064] Sat, 14 May 2005 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> ietsie om aan te knibbel, vir die 3 musketiers
> uit gister se Mercury

Vir iemand wat doodgelukkig in P.W. Botha se gemors
gesit en die vleespotte in die laer gesit en eet het, kan jy
maar gerus jou bek hou oor wat in Zimbabwe aangaan.
Niks, ek herhaal niks, wat nou in Zimbabwe aangaan,
kom by wat jy en jou apartheidsvarkgeesgenote in SA
gedoen het gedurende hulle rassistiese diktatorskap nie.

Gloudina
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103068 is 'n antwoord op boodskap #103066] Sat, 14 May 2005 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1165
Geregistreer: June 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 May 2005 10:48:19 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> ietsie om aan te knibbel, vir die 3 musketiers
>> uit gister se Mercury
>
> Vir iemand wat doodgelukkig in P.W. Botha se gemors
> gesit en die vleespotte in die laer gesit en eet het......
>
> Gloudina
>

klein geheimpie, net so tussen jou en my:
Ek sit stééds by die vleispotte...

DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103069 is 'n antwoord op boodskap #103066] Sat, 14 May 2005 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[13]  is tans af-lyn  jan[13]
Boodskappe: 1
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Junior Lid
sy is beter as ;n boer, sy het al 'n kaffer bygekom

"@rogers.com" skryf in boodskap news:EridnebLk6mckxvfRVn-jw@rogers.com...
>
> "DD" skryf
>
>> ietsie om aan te knibbel, vir die 3 musketiers
>> uit gister se Mercury
>
> Vir iemand wat doodgelukkig in P.W. Botha se gemors
> gesit en die vleespotte in die laer gesit en eet het, kan jy
> maar gerus jou bek hou oor wat in Zimbabwe aangaan.
> Niks, ek herhaal niks, wat nou in Zimbabwe aangaan,
> kom by wat jy en jou apartheidsvarkgeesgenote in SA
> gedoen het gedurende hulle rassistiese diktatorskap nie.
>
> Gloudina
>
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103073 is 'n antwoord op boodskap #103066] Sun, 15 May 2005 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ai hoe mis ek nou sommer weer die ou Boeresport dae.

Ek hoop van harte ou Siener was reg en dit gebeur nog in my leeftyd alhoewel
ek moet eerlik sê dat nog niks eintlik vir my verander het nie.

Ek bliksem hom nog steeds, jaag die dier weg as hy by my deur vir kos vra
want ek het honde om dit voor te gee en as ek werklik diere wil voer dan
gaan ek na die ZOO.

@rogers.com skryf in boodskap news:EridnebLk6mckxvfRVn-jw@rogers.com...
>
> "DD" skryf
>
>> ietsie om aan te knibbel, vir die 3 musketiers
>> uit gister se Mercury
>
> Vir iemand wat doodgelukkig in P.W. Botha se gemors
> gesit en die vleespotte in die laer gesit en eet het, kan jy
> maar gerus jou bek hou oor wat in Zimbabwe aangaan.
> Niks, ek herhaal niks, wat nou in Zimbabwe aangaan,
> kom by wat jy en jou apartheidsvarkgeesgenote in SA
> gedoen het gedurende hulle rassistiese diktatorskap nie.
>
> Gloudina
>
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103074 is 'n antwoord op boodskap #103068] Sun, 15 May 2005 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
DD,
sorry, ek het per ongeluk jou pos gesien.
So saggies tussen my en jou, Ek myself sit ook nog langs daai vleispotte
maar ek moet met eerlikheid sê ek raak vet jong, hel my vleispotte het
verskriklik groot geword na 1994.
Dankie rainbow nation !!!!

DD skryf in boodskap news:5e7c811ccj83rl1bksfn3o02vbsq8ku7j1@4ax.com...
> On Sat, 14 May 2005 10:48:19 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>>
>> "DD" skryf
>>
>>> ietsie om aan te knibbel, vir die 3 musketiers
>>> uit gister se Mercury
>>
>> Vir iemand wat doodgelukkig in P.W. Botha se gemors
>> gesit en die vleespotte in die laer gesit en eet het......
>>
>> Gloudina
>>
>
> klein geheimpie, net so tussen jou en my:
> Ek sit stééds by die vleispotte...
>
> DD
>
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103080 is 'n antwoord op boodskap #103064] Sun, 15 May 2005 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
Iets vir DD om aan te kou:

Politieke partye is vrywillige organisasies - soos rugbyklubs of
amateur-toneelgeselskappe.

Hulle word die kant toe of daai kant toe geswaai deur die kollektiewe
gees van die wat die gesag voer op sekere tye.

Wat tel is beginsels. Dit wat 'n mens glo die basiese verwysingspunte
vir optrede moet wees.

Ek glo aan sekere beginsels. Ek ondersteun die politieke party wat
daardie beginsels die beste uitleef en verteenwoordig. En as daar nie
een is nie, weerhou ek my steun.

Verstaan jy die verskil tussen die twee?

As jy wel verstaan, sal jy kan sien hoe dit moontlik is dat Tutu en
Mbeki onlangs so skerp kon verskil.

As 'n mens dit nie verstaan nie, sou daardie fight erg verwarred
gewees het want daar was twee "ANC's" aan die baklei. (Hoewel Tutu aan
geen party behoort nie, is hy 'n ANC-swaargewig in die bree sin van
die term).

As jy die ding van beginsels verstaan, is die fight so helder soos
daglig.

Watter beginsels is ter sprake in wat jy aangehaal het?
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103081 is 'n antwoord op boodskap #103066] Sun, 15 May 2005 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 May 2005 10:48:19 -0400, "@rogers.com" wrote:

> "DD" skryf
>
>> ietsie om aan te knibbel, vir die 3 musketiers
>> uit gister se Mercury
>
> Vir iemand wat doodgelukkig in P.W. Botha se gemors
> gesit en die vleespotte in die laer gesit en eet het, kan jy
> maar gerus jou bek hou oor wat in Zimbabwe aangaan.
> Niks, ek herhaal niks, wat nou in Zimbabwe aangaan,
> kom by wat jy en jou apartheidsvarkgeesgenote in SA
> gedoen het gedurende hulle rassistiese diktatorskap nie.
>
> Gloudina

Hoekom vra jy nie vir DD wat Cosatu en die SAKP se siening oor Zim en
die verkiesing daar is nie?

Jy sal vind dat hy heeltemal met hulle saamstem.

Wat my nou laat wonder of DD 'n kommunis geraak het? Of dalk net 'n
vakbond-comrade?
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103082 is 'n antwoord op boodskap #103080] Sun, 15 May 2005 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 11:09:22 +0200, Ferdi Greyling wrote:

>
> Iets vir DD om aan te kou:
>
> Politieke partye is vrywillige organisasies - soos rugbyklubs of
> amateur-toneelgeselskappe.
>
> Hulle word die kant toe of daai kant toe geswaai deur die kollektiewe
> gees van die wat die gesag voer op sekere tye.
>
> Wat tel is beginsels. Dit wat 'n mens glo die basiese verwysingspunte
> vir optrede moet wees.
>
> Ek glo aan sekere beginsels. Ek ondersteun die politieke party wat
> daardie beginsels die beste uitleef en verteenwoordig. En as daar nie
> een is nie, weerhou ek my steun.
>
> Verstaan jy die verskil tussen die twee?
>
> As jy wel verstaan, sal jy kan sien hoe dit moontlik is dat Tutu en
> Mbeki onlangs so skerp kon verskil.
>
> As 'n mens dit nie verstaan nie, sou daardie fight erg verwarred
> gewees het want daar was twee "ANC's" aan die baklei. (Hoewel Tutu aan
> geen party behoort nie, is hy 'n ANC-swaargewig in die bree sin van
> die term).
>
> As jy die ding van beginsels verstaan, is die fight so helder soos
> daglig.
>
> Watter beginsels is ter sprake in wat jy aangehaal het?
>
>
>
>

--- If you can keep your head in all this confusion, you just don't
understand the situation ---

DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103084 is 'n antwoord op boodskap #103082] Sun, 15 May 2005 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
So, wat is die beginsels wat jy ondersteun?

On Sun, 15 May 2005 11:27:32 +0200, Dave wrote:

> On Sun, 15 May 2005 11:09:22 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>

>> Iets vir DD om aan te kou:

>> Politieke partye is vrywillige organisasies - soos rugbyklubs of
>> amateur-toneelgeselskappe.

>> Hulle word die kant toe of daai kant toe geswaai deur die kollektiewe
>> gees van die wat die gesag voer op sekere tye.

>> Wat tel is beginsels. Dit wat 'n mens glo die basiese verwysingspunte
>> vir optrede moet wees.

>> Ek glo aan sekere beginsels. Ek ondersteun die politieke party wat
>> daardie beginsels die beste uitleef en verteenwoordig. En as daar nie
>> een is nie, weerhou ek my steun.

>> Verstaan jy die verskil tussen die twee?

>> As jy wel verstaan, sal jy kan sien hoe dit moontlik is dat Tutu en
>> Mbeki onlangs so skerp kon verskil.

>> As 'n mens dit nie verstaan nie, sou daardie fight erg verwarred
>> gewees het want daar was twee "ANC's" aan die baklei. (Hoewel Tutu aan
>> geen party behoort nie, is hy 'n ANC-swaargewig in die bree sin van
>> die term).

>> As jy die ding van beginsels verstaan, is die fight so helder soos
>> daglig.

>> Watter beginsels is ter sprake in wat jy aangehaal het?




>
> --- If you can keep your head in all this confusion, you just don't
> understand the situation ---
>
> DD
>
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103088 is 'n antwoord op boodskap #103064] Sun, 15 May 2005 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Waarom betaal jy nie die geld wat deur die apartheidsbewind op jou onderwys
> spandeer is, terug aan die onderdruktes nie?

Jonas, ek het gesorg dat jou hedendaagse hoofregter
'n liefde vir Afrikaans ontwikkel het. Dit het 'n ander
leerling vir my vertel. Hoe hy vir Pius Langa op 'n
vliegtuig herontmoet het, en hulle oor my begin praat
het, en hoe hulle besluit het dat ek verantwoordelik
was vir hulle liefde vir Afrikaans. Ek neem aan dat
Pius Langa en Samuel Zondi se Afrikaans vandag
nog beter is as joune en du plessis en frikkie s'n.

Gloudina
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103089 is 'n antwoord op boodskap #103082] Sun, 15 May 2005 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf

> --- If you can keep your head in all this confusion, you just don't
> understand the situation ---

Sien wat ek bedoel. Pius Langa sal verstaan wat Ferdi
bedoel, en sal vir hom terugantwoord in Afrikaans.
Maar jy, wat senuweeagtig word wanneer daar van
beginsels gepraat word, antwoord hom in Engels.
Dink jy Engels gee jou status?

Gloudina
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103090 is 'n antwoord op boodskap #103089] Sun, 15 May 2005 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 08:02:09 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Dave" skryf
>
>> --- If you can keep your head in all this confusion, you just don't
>> understand the situation ---
>
> Sien wat ek bedoel. Pius Langa sal verstaan wat Ferdi
> bedoel, en sal vir hom terugantwoord in Afrikaans.
> Maar jy, wat senuweeagtig word wanneer daar van
> beginsels gepraat word, antwoord hom in Engels.
> Dink jy Engels gee jou status?
>
> Gloudina
>

nee, bouwer, dit is jy en jou man wat gedink het engels gee julle
status toe julle Afrikaans verraai het. Toe julle Afrikaans verraai
het vir die taal van die moordenaars van Afrikaner mans en vroue.
Toe hy (en heelwaarskynlik jy ook) sy bes probeer het om
'n cockney aksent aan te leer. As dit nie so veragtelik was nie,
sou dit komies gewees het.

Dat julle gedink het dit gee julle status, is verwronge maar
verstaanbaar wanneer na jou soek na status gekyk word.
Diè tipe stories:
> Jonas, ek het gesorg dat jou hedendaagse hoofregter
> 'n liefde vir Afrikaans ontwikkel het. Dit het 'n ander
> leerling vir my vertel.
is 'n bewys van hoe afhanklik jy is van "haai, ek ken tog vir..."
en jou tipe, lieg ook gewoonlik daaroor. Soos ons al geluister het
het na leuens oor wie van die anc by jou opleiding ontvang het,
was jy ook op Robin eiland. Besit jy dan geen skaamte nie?

Dave Du Plessis - met so lekker sarkastiese smile op sy gesig
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103091 is 'n antwoord op boodskap #103090] Sun, 15 May 2005 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 14:56:57 +0200, Dave wrote:

> is 'n bewys van hoe afhanklik jy is van "haai, ek ken tog vir..."
> en jou tipe, lieg ook gewoonlik daaroor. Soos ons al geluister het
> het na leuens oor wie van die anc by jou opleiding ontvang het,
> was jy ook op Robin eiland. Besit jy dan geen skaamte nie?
>
> Dave Du Plessis - met so lekker sarkastiese smile op sy gesig

'n Mens kan nie skaamte "besit" nie.

Om te praat van "besit jy nie skaamte nie" is soos om in Engels se vra
"do you not own any shame?" - in plaas van "doe you noy HAVE any
shame".

Wat jy dus wou vra, is "HET jy nie skaamte nie" .

Van skaamte gepraat, aan watter beginsels heg jy waarde?

Hmmmmm?
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103092 is 'n antwoord op boodskap #103064] Sun, 15 May 2005 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Volle Lid
Jonas wrote:
> Anti - vir iemand wat so oorweldig is oor die skuldgevoelens van die
> verlede - waarom het julle weggehardloop.
> En nou teer julle op die eskimo's se erfenis? Of laat die term inuit jou
> beter voel?
> Waarom betaal jy nie die geld wat deur die apartheidsbewind op jou onderwys
> spandeer is, terug aan die onderdruktes nie?

Wat bedoel jy nou?
"Put your money where your mouth is"!
Nee wat, Jonas. Die politiek korrektes is deur die bank huigelaars.
Hulle eis altyd die ander moet "reg stel". Maar self is hulle egoiste.

Let op die keuse: Kanada
'n land wat deur Blankes bewoon en regeer word. Maar van die ander eis
hulle moet integreer met groot getale swartes. Verdien sulke mense
enige respek?
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103095 is 'n antwoord op boodskap #103084] Sun, 15 May 2005 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 12:46:22 +0200, Ferdi Greyling wrote:

>
> So, wat is die beginsels wat jy ondersteun?
>
>

So lyk dit wat ek al die jare ondersteun het,
en voor gewerk het. Gewerk het ja,
want ek was vir vele jare die voorsitter
van die politieke party wat ek ondersteun
Ook het ek met verkiesings die tafel by
die stemlokaal beman.

Ek het my belangstelling in politiek verloor.
Ek sal nie met 'm Mini op die pad 'n Porche
tot 'n wedren uitdaag nie.

*****************
Skole:
Christelike Opvoeding

Taal:
Afrikaans is uit Suid Afrika en moet dus absoluut voorkeur hê.

Wet en Orde:
Dit is die staat se eerste en belangrikste plig..

Internasionale Betrekkinge
Hier moet Suid Afrika eerste gestel word.

Ras en Volk
Voorkeur tot Eie Ras en Eie Volk is enige burger se absolute reg.

Handelsbeginsels
Vrye Handelsbeginsels em monopolieë moet voorkom word.
********************
Dit wat ek laaste genoem het, sou byvoorbeeld 'n Telkom monopolie
voorkom het.

DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103096 is 'n antwoord op boodskap #103095] Sun, 15 May 2005 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dave wrote:
> On Sun, 15 May 2005 12:46:22 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>
>>
>> So, wat is die beginsels wat jy ondersteun?

> So lyk dit wat ek al die jare ondersteun het,
> en voor gewerk het. Gewerk het ja,
> want ek was vir vele jare die voorsitter
> van die politieke party wat ek ondersteun
> Ook het ek met verkiesings die tafel by
> die stemlokaal beman.

Watter party is dit?

> Ek het my belangstelling in politiek verloor.
> Ek sal nie met 'm Mini op die pad 'n Porche
> tot 'n wedren uitdaag nie.


Die volgende klink na redelike beginsels.

> *****************
> Skole:
> Christelike Opvoeding
>
> Taal:
> Afrikaans is uit Suid Afrika en moet dus absoluut voorkeur hê.
>
> Wet en Orde:
> Dit is die staat se eerste en belangrikste plig..
>
> Internasionale Betrekkinge
> Hier moet Suid Afrika eerste gestel word.
>
> Ras en Volk
> Voorkeur tot Eie Ras en Eie Volk is enige burger se absolute reg.
>
> Handelsbeginsels
> Vrye Handelsbeginsels em monopolieë moet voorkom word.
> ********************
> Dit wat ek laaste genoem het, sou byvoorbeeld 'n Telkom monopolie
> voorkom het.

Ek wonder wat is die ander mense hier se beginsels?!

>
> DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103099 is 'n antwoord op boodskap #103096] Sun, 15 May 2005 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On 15 May 2005 07:17:48 -0700, "Schorsch" wrote:

>
> Watter party is dit?
>

Dit is, nie woordeliks nie, maar saamgevat,
dit wat die Herstigte Nasionale Party voor staan.
Soos Albert Hertzog en Oom Jaap dit gestig het,
en soos dit steeds is.
Die party se volle leuse sou ook dit byvoeg
'Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state'
maar dit is nie iets wat meer enigsins 'n faktor kan wees nie.
Ook, is dit logies om te aanvaar dat dit teoreties baie goed klink,
maar onprakties is. Dus, saamgevat soos ek dit gegee het,
is my beginsels.

>
> Ek wonder wat is die ander mense hier se beginsels?!
>

Miskien, onwaarskynlik maar miskien sal meer mense
hul sienings noem.


>> DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103100 is 'n antwoord op boodskap #103096] Sun, 15 May 2005 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On 15 May 2005 07:17:48 -0700, "Schorsch" wrote:

>> Handelsbeginsels
>> Vrye Handelsbeginsels em monopolieë moet voorkom word.


>> DD

my laaste sin kan bedrieglik klink (of verkeerd gelees word).
Daarby het ek bedoel dat handelsbeginsels moet vry wees terwyl
monopolieë voorkom moet word.

Dave
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103101 is 'n antwoord op boodskap #103099] Sun, 15 May 2005 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dave wrote:
> On 15 May 2005 07:17:48 -0700, "Schorsch" wrote:
>
>>
>> Watter party is dit?
>>
>
> Dit is, nie woordeliks nie, maar saamgevat,
> dit wat die Herstigte Nasionale Party voor staan.
> Soos Albert Hertzog en Oom Jaap dit gestig het,
> en soos dit steeds is.

Dankie vir die eerlikheid. Ek wonder watter partye ondersteun b.v.
Ferdi en Gloudina?

> Die party se volle leuse sou ook dit byvoeg
> 'Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state'

Dis 'n uitmuntende gedagte. En soos die geskiedenis bewys, dit wat die
beste werk! die beste lande het die karakter van nasionale state of
neem die nasionaliteits problem ernstig op.

> maar dit is nie iets wat meer enigsins 'n faktor kan wees nie.

Glo my, dit gaan weer 'n sterk faktor word! Die bestaande
infrastruktuur is besig om te gaan. Sonder dit gaan die land in groot
ekonomiese probleme beland. Ekonomiese Probleme sal die mense in
opstand laat kom. Tans beleef sommige mense (miskien 10%) 'n skyn van
vooruitgang. Dit is egter so dat die 50% van die armstes besig is om
verder te verarm.

> Ook, is dit logies om te aanvaar dat dit teoreties baie goed klink,
> maar onprakties is. Dus, saamgevat soos ek dit gegee het,
> is my beginsels.

Dit is die enigste praktiese oplossing. Of beter gestel: dit is 'n
voorvereiste vir die oplossing van enige
maatskaplike/ekonomiese/politieke problem.

>
>>
>> Ek wonder wat is die ander mense hier se beginsels?!
>>
>
> Miskien, onwaarskynlik maar miskien sal meer mense
> hul sienings noem.

Hulle kerm eerder oor die ander mense se standpunte. Maar aanvaar nooit
veraantwoordelikheid vir die gevolge van hulle eie idees nie.

>
>>> DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103102 is 'n antwoord op boodskap #103091] Sun, 15 May 2005 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 15:04:38 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> 'n Mens kan nie skaamte "besit" nie.
>
> Om te praat van "besit jy nie skaamte nie" is soos om in Engels se vra
> "do you not own any shame?" - in plaas van "doe you noy HAVE any
> shame".
>
> Wat jy dus wou vra, is "HET jy nie skaamte nie" .

en die meervoud vab DVD is nie DVD's nie.
Of ten minste, so sê Charles Danson.

Wat jy dus wou sê, is (seker) DVD'e (of so iets)

DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103107 is 'n antwoord op boodskap #103066] Sun, 15 May 2005 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - vir iemand wat so oorweldig is oor die skuldgevoelens van die
verlede - waarom het julle weggehardloop.
En nou teer julle op die eskimo's se erfenis? Of laat die term inuit jou
beter voel?
Waarom betaal jy nie die geld wat deur die apartheidsbewind op jou onderwys
spandeer is, terug aan die onderdruktes nie?
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103108 is 'n antwoord op boodskap #103101] Sun, 15 May 2005 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On 15 May 2005 08:21:40 -0700, "Schorsch" wrote:

> Dave wrote:
>> On 15 May 2005 07:17:48 -0700, "Schorsch"
> wrote:

>>>
>>> Watter party is dit?
>>>

>> Dit is, nie woordeliks nie, maar saamgevat,
>> dit wat die Herstigte Nasionale Party voor staan.
>> Soos Albert Hertzog en Oom Jaap dit gestig het,
>> en soos dit steeds is.
>
>>> Dankie vir die eerlikheid. Ek wonder watter partye ondersteun b.v.
>>> Ferdi en Gloudina?

Ek sê dikwels iets met die tong in die kies, en dikwels ook met
'n bedoelende byt daarby. So het ek Ferdi meer as een keer
lid van die anc genoem. Hy het dit nog nooit ontken nie,
maar wel eendag genoem dat alle liberaliste nie noodwendig anc lede is
nie. Dit is niksseggend, en heelwaarskynlik is hy skaam om te sê waar
hy werklik sy kruisie trek.
Natuurlik ondersteun ek 'n toe stemhokkie, maar so een moet dan
maar, om jou eie woorde te gebruik, nie oor 'ander se standpunte kerm'

Gloudina self is in die apartheidsjare uit die land verban
omdat sy 'n verhouding met 'n wit boer gehad het.
Sy was een van die stigterslede van die anc in 1908.

>> Die party se volle leuse sou ook dit byvoeg
>> 'Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state'
>
> Dis 'n uitmuntende gedagte. En soos die geskiedenis bewys, dit wat die
> beste werk! die beste lande het die karakter van nasionale state of
> neem die nasionaliteits problem ernstig op.
>
>> maar dit is nie iets wat meer enigsins 'n faktor kan wees nie.
>
> Glo my, dit gaan weer 'n sterk faktor word! Die bestaande
> infrastruktuur is besig om te gaan. Sonder dit gaan die land in groot
> ekonomiese probleme beland. Ekonomiese Probleme sal die mense in
> opstand laat kom. Tans beleef sommige mense (miskien 10%) 'n skyn van
> vooruitgang. Dit is egter so dat die 50% van die armstes besig is om
> verder te verarm.
>
Inderwaarheid is dit soos jy sê. Die gaping tussen die rykstes en die
armstes word breër. Maar die probleem is, soos ook nou in Rhodesië
bewys, die feit dat die ongeletterde kruisie presies soveel tel as die
van die bydraer tot die ekonomie. Al is die infrastruktuur op 'n
afdraend en die ekonomie besig om te versleg, is al wat nodig is
om die meerderheid stemme te kry, 'n stem wat 'down with the boere'
skree en beloftes van huise.

>> Ook, is dit logies om te aanvaar dat dit teoreties baie goed klink,
>> maar onprakties is. Dus, saamgevat soos ek dit gegee het,
>> is my beginsels.
>
> Dit is die enigste praktiese oplossing. Of beter gestel: dit is 'n
> voorvereiste vir die oplossing van enige
> maatskaplike/ekonomiese/politieke problem.
>

>>>
>>> Ek wonder wat is die ander mense hier se beginsels?!
>>>

>> Miskien, onwaarskynlik maar miskien sal meer mense
>> hul sienings noem.
>
> Hulle kerm eerder oor die ander mense se standpunte. Maar aanvaar nooit
> veraantwoordelikheid vir die gevolge van hulle eie idees nie.
>
>>
>>>> DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103133 is 'n antwoord op boodskap #103095] Mon, 16 May 2005 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 16:06:44 +0200, Dave wrote:

Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103134 is 'n antwoord op boodskap #103102] Mon, 16 May 2005 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 17:22:02 +0200, Dave wrote:

> On Sun, 15 May 2005 15:04:38 +0200, Ferdi Greyling

> wrote:
>
>> 'n Mens kan nie skaamte "besit" nie.

>> Om te praat van "besit jy nie skaamte nie" is soos om in Engels se vra
>> "do you not own any shame?" - in plaas van "doe you noy HAVE any
>> shame".

>> Wat jy dus wou vra, is "HET jy nie skaamte nie" .
>
> en die meervoud vab DVD is nie DVD's nie.
> Of ten minste, so sê Charles Danson.
>
> Wat jy dus wou sê, is (seker) DVD'e (of so iets)

Hy is verkeerd. Dit is DVD's.
Soos CD's. Nie CD'e nie.

Dis is omdat die Engelse term gebruik is. DVD is Engels. In spreektaal
word Engelse begrippe soms gebruik.

Daarom is dit taalkundig suiwerder om die Engelse meervoud-struktuur
te gebruik.

As alles Afrikaans was, sou dit "kompakskywe met rolprente op" gewees
het.
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103135 is 'n antwoord op boodskap #103101] Mon, 16 May 2005 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 15 May 2005 08:21:40 -0700, "Schorsch" wrote:

>> Dit is, nie woordeliks nie, maar saamgevat,
>> dit wat die Herstigte Nasionale Party voor staan.
>> Soos Albert Hertzog en Oom Jaap dit gestig het,
>> en soos dit steeds is.
>
> Dankie vir die eerlikheid. Ek wonder watter partye ondersteun b.v.
> Ferdi en Gloudina?

Lees elders wat ek hieroor gese het.
Ek ondersteun beginsels aan die hand waarvan ek reken 'n moderne en
beskaafde staat bestuur moet word. Nie partye nie.
Ek sal stem vir 'n party wat daardie beginsels die beste
verteenwoordig en as ek nie een kry wat dit goed genoeg wil doen nie,
weerhou ek my steun.
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103137 is 'n antwoord op boodskap #103108] Mon, 16 May 2005 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 18:33:51 +0200, Dave wrote:

> Ek sê dikwels iets met die tong in die kies, en dikwels ook met
> 'n bedoelende byt daarby. So het ek Ferdi meer as een keer
> lid van die anc genoem. Hy het dit nog nooit ontken nie,
> maar wel eendag genoem dat alle liberaliste nie noodwendig anc lede is
> nie. Dit is niksseggend, en heelwaarskynlik is hy skaam om te sê waar
> hy werklik sy kruisie trek.

Julle HNP's is mos maar almal AWB en KP's ook?
So jy het seker gereeld KP gestem want die HNP het mos nie op baie
plekke kandifate gestel nie.

Het jy by geleentheid saam met ET-hulle perd gery in khaki?
Dis mos maar dieselfde ding as HNP.
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103138 is 'n antwoord op boodskap #103137] Mon, 16 May 2005 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
So, almal wat perdry is KP?
Die tannies in Constantia aan nie tevrede wees nie.
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:glog8115hktel1hk93ia4r2ft2cl8qsotp@4ax.com...
> On Sun, 15 May 2005 18:33:51 +0200, Dave wrote:
>
>
> > 'n bedoelende byt daarby. So het ek Ferdi meer as een keer
>> lid van die anc genoem. Hy het dit nog nooit ontken nie,
>> maar wel eendag genoem dat alle liberaliste nie noodwendig anc lede is
>> nie. Dit is niksseggend, en heelwaarskynlik is hy skaam om te sê waar
>> hy werklik sy kruisie trek.
>
> Julle HNP's is mos maar almal AWB en KP's ook?
> So jy het seker gereeld KP gestem want die HNP het mos nie op baie
> plekke kandifate gestel nie.
>
> Het jy by geleentheid saam met ET-hulle perd gery in khaki?
> Dis mos maar dieselfde ding as HNP.
>
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103144 is 'n antwoord op boodskap #103134] Mon, 16 May 2005 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: February 1996
Karma: 0
Senior Lid
>
> Daarom is dit taalkundig suiwerder om die Engelse meervoud-struktuur
> te gebruik.
>
> As alles Afrikaans was, sou dit "kompakskywe met rolprente op" gewees
> het.
>

Hu u

Digitalevideoskywe
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103146 is 'n antwoord op boodskap #103144] Mon, 16 May 2005 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
>>
>> As alles Afrikaans was, sou dit "kompakskywe met rolprente op" gewees
>> het.
>>
>
>
> Hu u
>
> Digitalevideoskywe

Oftewel DVS'e.

>
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103151 is 'n antwoord op boodskap #103138] Mon, 16 May 2005 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 May 2005 11:19:33 +0200, "Annette" wrote:

> So, almal wat perdry is KP?
> Die tannies in Constantia aan nie tevrede wees nie.

In DD se wereld, ja.
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103152 is 'n antwoord op boodskap #103144] Mon, 16 May 2005 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: May 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 May 2005 10:21:45 GMT, Julius Bergh
wrote:

>> Daarom is dit taalkundig suiwerder om die Engelse meervoud-struktuur
>> te gebruik.

>> As alles Afrikaans was, sou dit "kompakskywe met rolprente op" gewees
>> het.

>
>
> Hu u
>
> Digitalevideoskywe

Se wie?

DVD staan vir sommige mense ook vir "Digital Versatile Disc" omdat dit
eintlik data is wat daarop gehou word wat video- of ander data kan
wees.
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103153 is 'n antwoord op boodskap #103064] Mon, 16 May 2005 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Oor my Afrikaanse vermoë kon jy Prof Gawie Nienaber gepraat het - en sou dit
> jou dalk verras het dat jy nie eenoog in die land van die blindes is nie.

Ek verstaan nie daardie eerste sin van jou nie. Hoe "praat" mens "Prof.
Gawie Nienaber." Ek verstaan nie jou Afrikaans nie. ( Jy weet hopelik
dat Dr. Gawie alreeds oorlede is. 'n Paar jaar gelede, nadat hy tot diep
in sy negentigerjare geleef het.)
So ek en jy het albei aan die voete van Dr. Gawie gesit. Nie alleen het
ek "Die ontstaan van Afrikaans" as honneursvak by hom geloop nie,
maar ook Goties. Hy het, soos jy miskien ook weet, gespesialiseer in
die invloed van die Khoi op Afrikaans gehad het.

Gloudina
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103161 is 'n antwoord op boodskap #103088] Mon, 16 May 2005 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti sê: "Ek neem aan dat
Pius Langa en Samuel Zondi se Afrikaans vandag
nog beter is as joune en du plessis en frikkie s'n."

Anti - jou ontwyking/vermyding van vrae dui maar bloot daarop dat jy nie 'n
antwoord daarop het nie.

Ons sal seker nooit die einde van jou vormende invloed op Langa (wie 'n
politieke aanstelling is) hoor nie... Een ou strooihalmpie.

Oor my Afrikaanse vermoë kon jy Prof Gawie Nienaber gepraat het - en sou dit
jou dalk verras het dat jy nie eenoog in die land van die blindes is nie.

(O ja - die onderwys van Langa is ook deur die apartheidsregime geborg. Hy
kan dit ook maar terugbetaal.)
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103170 is 'n antwoord op boodskap #103153] Mon, 16 May 2005 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 May 2005 07:50:15 -0400, "@rogers.com" wrote:

> Ek verstaan nie daardie eerste sin van jou nie. Hoe "praat" mens "Prof.
> Gawie Nienaber." Ek verstaan nie jou Afrikaans nie.

> Hy het, soos jy miskien ook weet, gespesialiseer in
> die invloed van die Khoi op Afrikaans gehad het.
>
> Gloudina
>

en ek verstaan weer nie die laaste sin van jou nie.
Hoe kon hy gespesialiseer in die invloed van die Khoi op Afrikaans
gehad het?
Ek verstaan nie jou Afrikaans nie.

DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103171 is 'n antwoord op boodskap #103137] Mon, 16 May 2005 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 May 2005 11:08:42 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Sun, 15 May 2005 18:33:51 +0200, Dave wrote:
>
>
> > 'n bedoelende byt daarby. So het ek Ferdi meer as een keer
>> lid van die anc genoem. Hy het dit nog nooit ontken nie,
>> maar wel eendag genoem dat alle liberaliste nie noodwendig anc lede is
>> nie. Dit is niksseggend, en heelwaarskynlik is hy skaam om te sê waar
>> hy werklik sy kruisie trek.
>
> Julle HNP's is mos maar almal AWB en KP's ook?
> So jy het seker gereeld KP gestem want die HNP het mos nie op baie
> plekke kandifate gestel nie.
>
> Het jy by geleentheid saam met ET-hulle perd gery in khaki?
> Dis mos maar dieselfde ding as HNP.
>

Kinderagtige tipe vraag wat nie 'n antwoord waardig is nie,
maar tog sal kry.
Ek het aan Ferdi Hartzenberg in Blyvooruitzig gesê, en dit was
met die stigting van die KP, dat dit 'n verraderlike stigting was,
omdat hulle basies dieselfde beginsels as die HNP het, maar die
HNP opponeer. My presiese woorde aan Ferdi Harzenberg was,
dat die KP 'n geslaagde breinbaby van Botha was, om die
regsgesinde stem te split. Ek het dis nooit ooit KP gestem nie.

Met die 'Ja' en 'Nee' stem byvoorbeeld, het ons besluit wie gaan
watter kiesafdelings hanteer, en ek het die kiesafdeling waar
ek voorsitter was, gehanteer. Die KP het my toestemming gevra
om by ons tafel te kom help, wat ek gegee het.

Dit was die dag waarin ek goedig spottendgewys vir Ben Wilkens,
toe adjunk minister Landbou, en die kandidaat vir die 'ja' stem,
genooi het na my tafel om 'nee' te kom stem.
Ben was daardie oomblik woordeloos, het vir 'n oomblik gestotter,
en toe gesê dat hy graag vir ons sou wou stem, maar 'weens
omstandighede...'

Enkele minute later was Ben by my tafel, en het gelag en gesê
dat ek die beste politieke voorsitter is wat hy ooit ontmoet het.
Om selfs die opposisie kandidaat se stem te probeer afrokkel.

Intussen was sy neef Jan,(die stoeier) op daardie stadium ons
sekreraris.

Die ding van ET en perdry, vertel veel meer van jou as wat jy besef.
Jy weet nie wat daar gebeur het nie. Sy perd het gestruikel, en dit
was vir mense soos jy, 'n strooihalm om na te gryp, omdat julle bang
was vir hom. Soos julle vir Dan Roodt vrek bang is, en mense soos jy,
sal hier op die nuusgroep vertel van sy weermagsgeskiedenis en dies
meer, maar nie waag om met hom korospondensie aan te knoop nie.

Jou houding waarmee jy hierdie vrae gevra het, het nie so 'n
ordentlike antwoord geregverdig nie. So, fok jou.

DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103172 is 'n antwoord op boodskap #103134] Mon, 16 May 2005 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 May 2005 11:01:01 +0200, Ferdi Greyling wrote:


>> en die meervoud vab DVD is nie DVD's nie.
>> Of ten minste, so sê Charles Danson.

>> Wat jy dus wou sê, is (seker) DVD'e (of so iets)
>
> Hy is verkeerd. Dit is DVD's.
> Soos CD's. Nie CD'e nie.
>

kan nie regtig anders wees as DVD's nie.

DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103173 is 'n antwoord op boodskap #103144] Mon, 16 May 2005 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 May 2005 10:21:45 GMT, Julius Bergh
wrote:

>
> Digitalevideoskywe
>

waar? By die kafferwaatlemoenkonfyttentoonstellingsgrondegebied?

DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103174 is 'n antwoord op boodskap #103171] Mon, 16 May 2005 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: May 2005
Karma: 0
Senior Lid
Okay, ek het jou geantwoord, dit gepos, 'n rukkie later afgekoel en
besef dat ek mos ordentliker is as dit, en dit weer uitgevee.
En oorgedoen. En oor jou sarkasme gekyk. Want ek is
mos 'n gentleman. Partykeer.

As jy my eerste brief gekry het, dan weet jy wat dink ek van
jou reaksie. As jy dit nie gekry het nie, lees die een, en waardeer
my orraaitgeit in reaksie op jou sarkasme..

Ek het aan Ferdi Hartzenberg in Blyvooruitzig gesê, en dit was
met die stigting van die KP, dat dit 'n verraderlike stigting was,
omdat hulle basies dieselfde beginsels as die HNP het, maar die
HNP opponeer. My presiese woorde aan Ferdi Harzenberg was,
dat die KP 'n geslaagde breinbaby van Botha was, om die
regsgesinde stem te split. Ek het dis nooit ooit KP gestem nie.

Met die 'Ja' en 'Nee' stem byvoorbeeld, het ons besluit wie gaan
watter kiesafdelings hanteer, en ek het die kiesafdeling waar
ek voorsitter was, gehanteer. Die KP het my toestemming gevra
om by ons tafel te kom help, wat ek gegee het.

Dit was die dag waarin ek goedig spottendgewys vir Ben Wilkens,
toe adjunk minister Landbou, en die kandidaat vir die 'ja' stem,
genooi het na my tafel om 'nee' te kom stem.
Ben was daardie oomblik woordeloos, het vir 'n oomblik gestotter,
en toe gesê dat hy graag vir ons sou wou stem, maar 'weens
omstandighede...'

Enkele minute later was Ben by my tafel, en het gelag en gesê
dat ek die beste wyks-voorsitter is wat hy ooit ontmoet het.
Om selfs die opposisie kandidaat se stem te probeer afrokkel.

Intussen was sy neef Jan,(die stoeier) op daardie stadium ons
sekreraris.

Die ding van ET en perdry, vertel veel meer van jou as wat jy besef.
Jy weet nie wat daar gebeur het nie. En ek dink jy skimp daarop.
Sy perd het gestruikel, en dit was vir mense soos jy, 'n strooihalm om
na te gryp, omdat julle bang was vir hom. Soos julle vir Dan Roodt
vrek bang is, en mense soos jy, sal hier op die nuusgroep vertel van
sy weermagsgeskiedenis en dies meer, maar nie waag om met hom
korospondensie aan te knoop nie.

Jou houding waarmee jy hierdie vrae gevra het, het nie so 'n
ordentlike antwoord geregverdig nie. (hier het my gentlemangeit
my ook 'n deel laat uitvee)

DD
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103178 is 'n antwoord op boodskap #103171] Mon, 16 May 2005 19:01 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dave wrote:
> On Mon, 16 May 2005 11:08:42 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>
>> On Sun, 15 May 2005 18:33:51 +0200, Dave wrote:
>>
>>
>> >> 'n bedoelende byt daarby. So het ek Ferdi meer as een keer
>>> lid van die anc genoem. Hy het dit nog nooit ontken nie,
>>> maar wel eendag genoem dat alle liberaliste nie noodwendig anc lede is
>>> nie. Dit is niksseggend, en heelwaarskynlik is hy skaam om te sê waar
>>> hy werklik sy kruisie trek.
>>
>> Julle HNP's is mos maar almal AWB en KP's ook?
>> So jy het seker gereeld KP gestem want die HNP het mos nie op baie
>> plekke kandifate gestel nie.
>>
>> Het jy by geleentheid saam met ET-hulle perd gery in khaki?
>> Dis mos maar dieselfde ding as HNP.
>>
>
> Kinderagtige tipe vraag wat nie 'n antwoord waardig is nie,
> maar tog sal kry.

In der daad :o) Hierdie mense kan net kinderagtige argumente teen seker
stanpunte aanhaal.

> Ek het aan Ferdi Hartzenberg in Blyvooruitzig gesê, en dit was
> met die stigting van die KP, dat dit 'n verraderlike stigting was,
> omdat hulle basies dieselfde beginsels as die HNP het, maar die
> HNP opponeer. My presiese woorde aan Ferdi Harzenberg was,
> dat die KP 'n geslaagde breinbaby van Botha was, om die
> regsgesinde stem te split. Ek het dis nooit ooit KP gestem nie.

Die KP het opgekom toe die HNP nie 'n sukses kon maak nie.

> Met die 'Ja' en 'Nee' stem byvoorbeeld, het ons besluit wie gaan
> watter kiesafdelings hanteer, en ek het die kiesafdeling waar
> ek voorsitter was, gehanteer. Die KP het my toestemming gevra
> om by ons tafel te kom help, wat ek gegee het.
> ...
> Die ding van ET en perdry, vertel veel meer van jou as wat jy besef.
> Jy weet nie wat daar gebeur het nie. Sy perd het gestruikel, en dit
> was vir mense soos jy, 'n strooihalm om na te gryp, omdat julle bang
> was vir hom.

Ag ja, hulle kan net met kinderagtighede teen Nasionalisme te velde
trek. Daar is trouens ook argumente teen ET en die AWB. Maar hulle is
nie slim genoeg nie om hulle te ken nie.

> Soos julle vir Dan Roodt vrek bang is, en mense soos jy,
> sal hier op die nuusgroep vertel van sy weermagsgeskiedenis en dies
> meer, maar nie waag om met hom korospondensie aan te knoop nie.

Soos ons nou met die Stalinbosch debakel gesien het. Hulle kan nie
hanteer dat intelligente mense nog altyd "regs" (dws. nasionaliste en
rassedenkers)
was nie. Moet ek 'n lys met daardie denkers aanhaal?

> Jou houding waarmee jy hierdie vrae gevra het, het nie so 'n
> ordentlike antwoord geregverdig nie. So, fok jou.

Daar is mense wat nooit leer nie. Nie deur ervaring nie, maar ook nie
deur logiese denke nie.

>
> DD
Vorige onderwerp: Borstkanker treft popzangeres Kylie Minogue
Volgende onderwerp: Oor invoere II
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 11:19:08 UTC 2025