Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vir Frikkie, Ferdi en bouwer
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103185 is 'n antwoord op boodskap #103170] Ma, 16 Mei 2005 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
arkham_asylum  is tans af-lyn  arkham_asylum
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
wha wha wha

"Dave" skryf in boodskap news:inmh819jm4d0tpmlrae62duv8or4h3fi9r@4ax.com...
> On Mon, 16 May 2005 07:50:15 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>> Ek verstaan nie daardie eerste sin van jou nie. Hoe "praat" mens "Prof.
>> Gawie Nienaber." Ek verstaan nie jou Afrikaans nie.
>
>
>
>
>
>> Hy het, soos jy miskien ook weet, gespesialiseer in
>> die invloed van die Khoi op Afrikaans gehad het.

>> Gloudina

>
> en ek verstaan weer nie die laaste sin van jou nie.
> Hoe kon hy gespesialiseer in die invloed van die Khoi op Afrikaans
> gehad het?
> Ek verstaan nie jou Afrikaans nie.
>
> DD
>
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103189 is 'n antwoord op boodskap #103174] Di, 17 Mei 2005 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens alle nuusberigte het die perd nie gestruikel nie, maar gegly.

Wat doen jy as jy " korospondeer"?

Het jy die tafel vir die liefde vir die onmoontlike saak gedoen DD?

--
Groetnis
Annette

"Dave" skryf in boodskap news:dnoh81p03t6hd6dvc2rv0klb0i2a43713f@4ax.com...
>
>
> Okay, ek het jou geantwoord, dit gepos, 'n rukkie later afgekoel en
> besef dat ek mos ordentliker is as dit, en dit weer uitgevee.
> En oorgedoen. En oor jou sarkasme gekyk. Want ek is
> mos 'n gentleman. Partykeer.
>
> As jy my eerste brief gekry het, dan weet jy wat dink ek van
> jou reaksie. As jy dit nie gekry het nie, lees die een, en waardeer
> my orraaitgeit in reaksie op jou sarkasme..
>
> Ek het aan Ferdi Hartzenberg in Blyvooruitzig gesê, en dit was
> met die stigting van die KP, dat dit 'n verraderlike stigting was,
> omdat hulle basies dieselfde beginsels as die HNP het, maar die
> HNP opponeer. My presiese woorde aan Ferdi Harzenberg was,
> dat die KP 'n geslaagde breinbaby van Botha was, om die
> regsgesinde stem te split. Ek het dis nooit ooit KP gestem nie.
>
> Met die 'Ja' en 'Nee' stem byvoorbeeld, het ons besluit wie gaan
> watter kiesafdelings hanteer, en ek het die kiesafdeling waar
> ek voorsitter was, gehanteer. Die KP het my toestemming gevra
> om by ons tafel te kom help, wat ek gegee het.
>
> Dit was die dag waarin ek goedig spottendgewys vir Ben Wilkens,
> toe adjunk minister Landbou, en die kandidaat vir die 'ja' stem,
> genooi het na my tafel om 'nee' te kom stem.
> Ben was daardie oomblik woordeloos, het vir 'n oomblik gestotter,
> en toe gesê dat hy graag vir ons sou wou stem, maar 'weens
> omstandighede...'
>
> Enkele minute later was Ben by my tafel, en het gelag en gesê
> dat ek die beste wyks-voorsitter is wat hy ooit ontmoet het.
> Om selfs die opposisie kandidaat se stem te probeer afrokkel.
>
> Intussen was sy neef Jan,(die stoeier) op daardie stadium ons
> sekreraris.
>
> Die ding van ET en perdry, vertel veel meer van jou as wat jy besef.
> Jy weet nie wat daar gebeur het nie. En ek dink jy skimp daarop.
> Sy perd het gestruikel, en dit was vir mense soos jy, 'n strooihalm om
> na te gryp, omdat julle bang was vir hom. Soos julle vir Dan Roodt
> vrek bang is, en mense soos jy, sal hier op die nuusgroep vertel van
> sy weermagsgeskiedenis en dies meer, maar nie waag om met hom
> korospondensie aan te knoop nie.
>
> Jou houding waarmee jy hierdie vrae gevra het, het nie so 'n
> ordentlike antwoord geregverdig nie. (hier het my gentlemangeit
> my ook 'n deel laat uitvee)
>
> DD
>
Re: vir Frikkie, Ferdi en bouwer [boodskap #103207 is 'n antwoord op boodskap #103189] Di, 17 Mei 2005 18:02 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 May 2005 09:35:23 +0200, "Annette" wrote:

> Het jy die tafel vir die liefde vir die onmoontlike saak gedoen DD?

Ek is bevrees dit is raak gekorospondeer, Annette:-)

DD
Vorige onderwerp: Borstkanker treft popzangeres Kylie Minogue
Volgende onderwerp: Oor invoere II
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 02:07:17 MGT 2024