Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Gerookte syfers sonder wiskunde
Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88646] |
Wed, 31 December 2003 05:52  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kom ons neem 'n klas van 10 studente aan die begin van die jaar.
6 studente skryf in vir eksamens, neem deel en almal slaag goed.
Slaagsyfer is 6/6 = 100%, MAAR wat van die ander 4?
Slaagsyfer behoort te wees 6/10 = 60%!
Word daar gekonkel? Wie en waarom?
:-(
TJ
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88693 is 'n antwoord op boodskap #88646] |
Fri, 02 January 2004 11:53  |
gm
Boodskappe: 47 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hierdie land is n kakland, vol bedrog met die regeringsouens boaan die lys ?
Jammer of nie dat dinge in Haitie nie gewerk het nie ?
Het "ons" president sommer gaan kyk na die resultate van 200 jaar, ja
tweehonderjaar onafhankelikheid los van die blanke rassistiese uitbuiters.
Sommer n lekker land om daar n bietjie vakansie te gaan hou. Wel n bootjie
vol armie-ouens saambreng dat je kan vlug as sake nie nie lekker uitwerk
nie.
Gerard
"TJ" skryf in boodskap news:bsto78$mfr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kom ons neem 'n klas van 10 studente aan die begin van die jaar.
>
> 6 studente skryf in vir eksamens, neem deel en almal slaag goed.
>
> Slaagsyfer is 6/6 = 100%, MAAR wat van die ander 4?
>
> Slaagsyfer behoort te wees 6/10 = 60%!
>
> Word daar gekonkel? Wie en waarom?
>
>
> :-(
>
> TJ
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 12:55:18 UTC 2025
|