| Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88646] |
Wo., 31 Desember 2003 05:52  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Kom ons neem 'n klas van 10 studente aan die begin van die jaar.
6 studente skryf in vir eksamens, neem deel en almal slaag goed.
Slaagsyfer is 6/6 = 100%, MAAR wat van die ander 4?
Slaagsyfer behoort te wees 6/10 = 60%!
Word daar gekonkel? Wie en waarom?
:-(
TJ
|
|
|
|
|
|
| Re: Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88654 is 'n antwoord op boodskap #88646] |
Wo., 31 Desember 2003 11:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
"TJ" skryf in boodskap news:bsto78$mfr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kom ons neem 'n klas van 10 studente aan die begin van die jaar.
>
> 6 studente skryf in vir eksamens, neem deel en almal slaag goed.
>
> Slaagsyfer is 6/6 = 100%, MAAR wat van die ander 4?
>
> Slaagsyfer behoort te wees 6/10 = 60%!
>
> Word daar gekonkel? Wie en waarom?
>
>
> :-(
>
> TJ
>
Ja, natuurlik word daar gekonkel - sommer lekker ook
Wie?- Kadar Asmal en sy vrolike rowers
Hoekom? Omdat die ANC volgende jaar die verkiesing wil wen.
heppie laat krismis en 'n lieflike nuwedjaar vi' almal.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88657 is 'n antwoord op boodskap #88655] |
Wo., 31 Desember 2003 13:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy my weer Anti noem dan praat ek nooit weer met jou nie.
Ek is Pro:)
--
Annette
> Om niks te sê van die slaagsyfers wat verlaag word nie? Lekker Nuwe Jaar
> vir jou ook, Antie af die Kaap af.......
|
|
|
|
|
|
| Re: Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88693 is 'n antwoord op boodskap #88646] |
Vr., 02 Januarie 2004 11:53  |
gm
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
Hierdie land is n kakland, vol bedrog met die regeringsouens boaan die lys ?
Jammer of nie dat dinge in Haitie nie gewerk het nie ?
Het "ons" president sommer gaan kyk na die resultate van 200 jaar, ja
tweehonderjaar onafhankelikheid los van die blanke rassistiese uitbuiters.
Sommer n lekker land om daar n bietjie vakansie te gaan hou. Wel n bootjie
vol armie-ouens saambreng dat je kan vlug as sake nie nie lekker uitwerk
nie.
Gerard
"TJ" skryf in boodskap news:bsto78$mfr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kom ons neem 'n klas van 10 studente aan die begin van die jaar.
>
> 6 studente skryf in vir eksamens, neem deel en almal slaag goed.
>
> Slaagsyfer is 6/6 = 100%, MAAR wat van die ander 4?
>
> Slaagsyfer behoort te wees 6/10 = 60%!
>
> Word daar gekonkel? Wie en waarom?
>
>
> :-(
>
> TJ
>
|
|
|
|