Wederkoms [boodskap #87812] |
Ma, 01 Desember 2003 15:39 |
Kerneels
Boodskappe: 11 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Koerantopskrifte in die toekoms:
Wederkoms!!
Jesus 'n bruin man!
(Hy was mos van die Midde-Ooste)
Frikkie Potgieter kak homself dood!
Eerste geval van menslike doodkak!
|
|
|
Re: Wederkoms [boodskap #87817 is 'n antwoord op boodskap #87812] |
Ma, 01 Desember 2003 18:02 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 1 Dec 2003 07:39:59 -0800, dorpj...@ananzi.co.za (Kerneels) wrote:
> Koerantopskrifte in die toekoms:
>
> Wederkoms!!
> Jesus 'n bruin man!
>
> (Hy was mos van die Midde-Ooste)
>
> Frikkie Potgieter kak homself dood!
> Eerste geval van menslike doodkak!
(Slegs bedoel as 'n idiomatiese aanvulling)
In Vlaandere sê ons:"Hy skyt se eie verby!" of:"Hy sal stront tekort
hê!"
Norbert
|
|
|
Re: Wederkoms [boodskap #87821 is 'n antwoord op boodskap #87812] |
Ma, 01 Desember 2003 18:42 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat jong.Ek bekak gereeldlede hier op die groep.
Daar is ook alreeds beweringe dat Jesus `n homo moffie troffie was.
Daar sal wel genoeg kak uitkom sodat daar gesien kan word waarvoor
daar `n GAT gemaak is...
Kakkende Groete
Frikkie
On 1 Dec 2003 07:39:59 -0800, dorpj...@ananzi.co.za (Kerneels) wrote:
> Koerantopskrifte in die toekoms:
>
> Wederkoms!!
> Jesus 'n bruin man!
>
> (Hy was mos van die Midde-Ooste)
>
> Frikkie Potgieter kak homself dood!
> Eerste geval van menslike doodkak!
|
|
|
Re: Wederkoms [boodskap #87824 is 'n antwoord op boodskap #87812] |
Ma, 01 Desember 2003 18:50 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 1 Dec 2003 07:39:59 -0800, dorpj...@ananzi.co.za (Kerneels) wrote:
> Koerantopskrifte in die toekoms:
As jy hier wil instap, en probeer aandag trek
sodat die mense jou raaksien, probeer 'n
ander manier.
En soek sommer 'n ander naam ook, want
ek, en ek glo dat ek nie die enigste is nie,
dink van die staanspoor niks van jou nie.
Jy het onmiddelik naam gemaak. 'n Swak
naam.
DD
|
|
|