Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie onthou dit?
Wie onthou dit? [boodskap #87771] So, 30 November 2003 18:04 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met MIV so op die voorgrond wêreldwyd
en veral in SA, onthou ek 'n bewering
(wat nog erens op 'n cd is) dat die
MIV virus in 'n laborotorium in Amerika
gekweek is.

Defnitief sal sommige van julle dit
ook onthou.

DD
Re: Wie onthou dit? [boodskap #87772 is 'n antwoord op boodskap #87771] So, 30 November 2003 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Nov 2003 20:04:37 +0200, DD wrote:

>
>
> Met MIV so op die voorgrond wêreldwyd
> en veral in SA, onthou ek 'n bewering
> (wat nog erens op 'n cd is) dat die
> MIV virus in 'n laborotorium in Amerika
> gekweek is.
>
> Defnitief sal sommige van julle dit
> ook onthou.
>
> DD
>
Ons het hier die optree in kaapstad gesien op TV met Mandela as die
vedette met syn nommer van robbeneiland;ook Byonce Rowles was very
sexy;wat my viral opgeval is dat daar so weinig blanke mense aanwesig
was,hoekom dit ?
Re: Wie onthou dit? [boodskap #87795 is 'n antwoord op boodskap #87772] Ma, 01 Desember 2003 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jislaaik, jy't baie duidelik nie dieselfde uitsending as ek gesien nie -
daar was beslis baie wit mense. Maak in elk geval nie saak nie. Daar is
meer swartes in SA as wittes, so dit maak maar net sin dat daar dan ook meer
swartes by die konsert sou gewees het.

"Paul de Dilbeek" wrote:

> Ons het hier die optree in kaapstad gesien op TV met Mandela as die
> vedette met syn nommer van robbeneiland;ook Byonce Rowles was very
> sexy;wat my viral opgeval is dat daar so weinig blanke mense aanwesig
> was,hoekom dit ?
Re: Wie onthou dit? [boodskap #87802 is 'n antwoord op boodskap #87771] Ma, 01 Desember 2003 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
So - dit was nie Wouter Basson nie?

"DD" skryf in boodskap news:f3cksv4vmaip16s9spk26tbcnnro65t0vn@4ax.com...
>
>
> Met MIV so op die voorgrond wêreldwyd
> en veral in SA, onthou ek 'n bewering
> (wat nog erens op 'n cd is) dat die
> MIV virus in 'n laborotorium in Amerika
> gekweek is.
>
> Defnitief sal sommige van julle dit
> ook onthou.
>
> DD
>
Re: Wie onthou dit? [boodskap #87822 is 'n antwoord op boodskap #87802] Ma, 01 Desember 2003 18:42 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "DD"
>> Met MIV so op die voorgrond wêreldwyd
>> en veral in SA, onthou ek 'n bewering
>> (wat nog erens op 'n cd is) dat die
>> MIV virus in 'n laborotorium in Amerika
>> gekweek is.

>> Defnitief sal sommige van julle dit
>> ook onthou.

>> DD


"Jonas"
> So - dit was nie Wouter Basson nie?

Kyk of jy bouwer daarvan kan oortuig:-)

DD
Vorige onderwerp: Afrikaners en industrie
Volgende onderwerp: Wederkoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:32:53 MGT 2024