Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaners en industrie
Afrikaners en industrie [boodskap #87761] So, 30 November 2003 14:14 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En sien meer Afrikaners raak nou betrokke in handel
en vervaardigings beroepe. In 'n berig oor 'n paartjie
wat in Krugersdorp-Wes gearresteer is oor die
vervaardiging van die dwelmmiddel Cat, word
genoem dat 80% van die (gearresteerde)
vervaardigers Afrikaans is. So, die jare
van die uitvoerberoepe aan uitlanders
oorlaat, is verby.

DD
Re: Afrikaners en industrie [boodskap #87794 is 'n antwoord op boodskap #87761] Ma, 01 Desember 2003 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja wel, weet jy hoe maklik is dit om cat te maak? Al wat jy nodig het is 'n
perkuleerder en filters, acetone (om die dwelm te "sny"), en
griep/verkoue/asma medisyne, (vir die efedrien). Party "vervaardigers" gooi
ook so bietjie cocaine by vir geur. Die "resep" is beskikbaar op die
Internet. 'n Gram cat gaan vir so R200, en dit kos so om en by R20 - R40 om
te maak, afhangende van jou "resep". Goeie profyt...

E

"DD" skryf in boodskap news:lgujsvskc55pdlgela3b9djdqc19kv8gpr@4ax.com...
>
> En sien meer Afrikaners raak nou betrokke in handel
> en vervaardigings beroepe. In 'n berig oor 'n paartjie
> wat in Krugersdorp-Wes gearresteer is oor die
> vervaardiging van die dwelmmiddel Cat, word
> genoem dat 80% van die (gearresteerde)
> vervaardigers Afrikaans is. So, die jare
> van die uitvoerberoepe aan uitlanders
> oorlaat, is verby.
>
> DD
>
Re: Afrikaners en industrie [boodskap #87806 is 'n antwoord op boodskap #87794] Ma, 01 Desember 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Dec 2003 11:52:04 +0200, "Elaine" wrote:

> Ja wel, weet jy hoe maklik is dit om cat te maak? Al wat jy nodig het is 'n
> perkuleerder en filters, acetone (om die dwelm te "sny"), en
> griep/verkoue/asma medisyne, (vir die efedrien). Party "vervaardigers" gooi
> ook so bietjie cocaine by vir geur. Die "resep" is beskikbaar op die
> Internet. 'n Gram cat gaan vir so R200, en dit kos so om en by R20 - R40 om
> te maak, afhangende van jou "resep". Goeie profyt...
>
> E
>

Wat lees en sien ek hier?

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Afrikaners en industrie [boodskap #87811 is 'n antwoord op boodskap #87806] Ma, 01 Desember 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dat ek weet hoe om Cat te maak, en dat die Internet 'n wonderlike bron van
inligting is!

E

"Sterrenkijker" wrote:
>
> Wat lees en sien ek hier?
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
>
Re: Afrikaners en industrie [boodskap #87814 is 'n antwoord op boodskap #87811] Ma, 01 Desember 2003 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is Cat?Is dit soos Xtc wat een Belgiese spesialiteit is?
Paul

"Elaine" skryf in boodskap news:3fcb541d$0$64719@hades.is.co.za...
> Dat ek weet hoe om Cat te maak, en dat die Internet 'n wonderlike bron van
> inligting is!
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote:
>>
>> Wat lees en sien ek hier?
>>
>> Groete uit Vlaandere,
>>
>> Norbert
>>
>
Re: Afrikaners en industrie [boodskap #87815 is 'n antwoord op boodskap #87814] Ma, 01 Desember 2003 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Dec 2003 15:53:46 GMT, "Paul de Dilbeek"
wrote:

> Wat is Cat?Is dit soos Xtc wat een Belgiese spesialiteit is?
> Paul
>
Misschien vind je hier wel een beetje het antwoord hierop, Paul:
http://iafrica.com/news/sa/176650.htm

Norbert
Re: Afrikaners en industrie [boodskap #87820 is 'n antwoord op boodskap #87814] Ma, 01 Desember 2003 18:41 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Dec 2003 15:53:46 GMT, "Paul de Dilbeek"
wrote:

> Wat is Cat?Is dit soos Xtc wat een Belgiese spesialiteit is?
> Paul
>

alles behalwe 'n Nederlandse kat:-)))

DD
Vorige onderwerp: 46664 Konsert.
Volgende onderwerp: Wie onthou dit?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:26:48 MGT 2024