Olifantmelk? [boodskap #84896] |
Fri, 03 October 2003 05:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet hulle
die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
afbring;))
--
Annette
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #84897 is 'n antwoord op boodskap #84896] |
Fri, 03 October 2003 05:51 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ês grênd, mêrrim......sal die mêrrim voor vat en die eerste melkwerk doen?
"Annette" skryf in boodskap news:blj039$lkp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet hulle
> die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
> afbring;))
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #84900 is 'n antwoord op boodskap #84897] |
Fri, 03 October 2003 06:09 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Solank jy die emmertjie vashou, met graagte;))
Miskien moet mens die stert soos 'n waterpomp gebruik om melk uit 'n olifant
te kry:))
Jinne, hoe dink ek nou terug aan die eerste keer toe ek saam met oupa gaan
koeie melk het, en hoe lam my hande geword het.
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blj2od$iuu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ês grênd, mêrrim......sal die mêrrim voor vat en die eerste melkwerk doen?
> "Annette" wrote in message
> news:blj039$lkp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet hulle
>> die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
>> afbring;))
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #84911 is 'n antwoord op boodskap #84900] |
Fri, 03 October 2003 07:35 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dít die rede hoekom my vingers so lam word............. Ken jy daai
storie van die kameel [o shit nou gaan ou Gloudina weer sê ek soek seks by
diere!] wat die ou so lank op water kon laat loop? Dae langer as enige
ander kameel. Die manne het almal probeer uitvind hoe doen hy dit en maak
hom eendag dronk en toe wys hy hulle. Hy laat 'n man die kameel se bek in
die water druk en dan vat hy twee stene en slaat dit teen mekaar op sy
balle.......wssshhh! En die kameel suig ekstra water op!
"Annette" skryf in boodskap news:blj411$p7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Solank jy die emmertjie vashou, met graagte;))
> Miskien moet mens die stert soos 'n waterpomp gebruik om melk uit 'n olifant
> te kry:))
> Jinne, hoe dink ek nou terug aan die eerste keer toe ek saam met oupa gaan
> koeie melk het, en hoe lam my hande geword het.
>
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blj2od$iuu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ês grênd, mêrrim......sal die mêrrim voor vat en die eerste melkwerk doen?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blj039$lkp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet hulle
>>> die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
>>> afbring;))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #84932 is 'n antwoord op boodskap #84911] |
Fri, 03 October 2003 11:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ken dit - en dit bly snaaks:)))
Ek weet nie hoekom ouens dieselfde behandeling toepas net voordat hulle
rugby toe gaan nie - dan hoef hulle nie bottels en sakkies lemoene saam te
neem nie;)))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blj90q$jig$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is dít die rede hoekom my vingers so lam word............. Ken jy daai
> storie van die kameel [o shit nou gaan ou Gloudina weer sê ek soek seks by
> diere!] wat die ou so lank op water kon laat loop? Dae langer as enige
> ander kameel. Die manne het almal probeer uitvind hoe doen hy dit en maak
> hom eendag dronk en toe wys hy hulle. Hy laat 'n man die kameel se bek in
> die water druk en dan vat hy twee stene en slaat dit teen mekaar op sy
> balle.......wssshhh! En die kameel suig ekstra water op!
> "Annette" wrote in message
> news:blj411$p7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Solank jy die emmertjie vashou, met graagte;))
>> Miskien moet mens die stert soos 'n waterpomp gebruik om melk uit 'n olifant
>> te kry:))
>> Jinne, hoe dink ek nou terug aan die eerste keer toe ek saam met oupa gaan
>> koeie melk het, en hoe lam my hande geword het.
>>
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:blj2od$iuu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ês grênd, mêrrim......sal die mêrrim voor vat en die eerste melkwerk doen? doen?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blj039$lkp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet hulle
>>>> die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
>>>> afbring;))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #84954 is 'n antwoord op boodskap #84932] |
Fri, 03 October 2003 14:50 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So hulle sal net stormdronk by die rugby éénkom?
"Annette" skryf in boodskap news:bljokd$b10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ken dit - en dit bly snaaks:)))
> Ek weet nie hoekom ouens dieselfde behandeling toepas net voordat hulle
> rugby toe gaan nie - dan hoef hulle nie bottels en sakkies lemoene saam te
> neem nie;)))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blj90q$jig$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is dít die rede hoekom my vingers so lam word............. Ken jy daai
>> storie van die kameel [o shit nou gaan ou Gloudina weer sê ek soek seks by
>> diere!] wat die ou so lank op water kon laat loop? Dae langer as enige
>> ander kameel. Die manne het almal probeer uitvind hoe doen hy dit en maak
>> hom eendag dronk en toe wys hy hulle. Hy laat 'n man die kameel se bek in
>> die water druk en dan vat hy twee stene en slaat dit teen mekaar op sy
>> balle.......wssshhh! En die kameel suig ekstra water op!
>> "Annette" wrote in message
>> news:blj411$p7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) Solank jy die emmertjie vashou, met graagte;))
>>> Miskien moet mens die stert soos 'n waterpomp gebruik om melk uit 'n olifant
>>> te kry:))
>>> Jinne, hoe dink ek nou terug aan die eerste keer toe ek saam met oupa gaan
>>> koeie melk het, en hoe lam my hande geword het.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:blj2od$iuu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ês grênd, mêrrim......sal die mêrrim voor vat en die eerste melkwerk doen? doen?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:blj039$lkp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet hulle
>>>> > die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
>>>> > afbring;))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #84986 is 'n antwoord op boodskap #84983] |
Fri, 03 October 2003 19:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
Annette
"Pete" skryf in boodskap news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
> avontuur......
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #84997 is 'n antwoord op boodskap #84986] |
Sat, 04 October 2003 05:55 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom? Swak knieë?
"Annette" skryf in boodskap news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
> Annette
>
>
> "Pete" wrote in message
> news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>> avontuur......
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85008 is 'n antwoord op boodskap #84997] |
Sat, 04 October 2003 06:40 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoogtevrees:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hoekom? Swak knieë?
> "Annette" wrote in message
> news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Pete" wrote in message
>> news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>> avontuur......
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85012 is 'n antwoord op boodskap #85008] |
Sat, 04 October 2003 07:29 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Olifant se slurp reik ver..............af!
"Annette" skryf in boodskap news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoogtevrees:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hoekom? Swak knieë?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Pete" wrote in message
>>> news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> avontuur......
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85018 is 'n antwoord op boodskap #85012] |
Sat, 04 October 2003 07:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
> "Annette" wrote in message
> news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoogtevrees:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Hoekom? Swak knieë?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Pete" wrote in message
>>>> news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> > avontuur......
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85082 is 'n antwoord op boodskap #85018] |
Mon, 06 October 2003 05:59 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nix.
"Annette" skryf in boodskap news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoogtevrees:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Hoekom? Swak knieë?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Pete" wrote in message
>>>> > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> > > avontuur......
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85087 is 'n antwoord op boodskap #85082] |
Mon, 06 October 2003 06:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
:))
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nix.
> "Annette" wrote in message
> news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoogtevrees:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Pete" wrote in message
>>>> > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> > > > avontuur......
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85100 is 'n antwoord op boodskap #85087] |
Mon, 06 October 2003 08:36 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels nie!
"Annette" skryf in boodskap news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
> :))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Nix.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoogtevrees:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> > > > > avontuur......
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85105 is 'n antwoord op boodskap #85100] |
Mon, 06 October 2003 11:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O gits!! Was die olifantkoei wat ek gesien het gebreklik?:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blr9hi$1gg2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels nie!
> "Annette" wrote in message
> news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
>> :))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Nix.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Hoogtevrees:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> > > > > > avontuur......
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85125 is 'n antwoord op boodskap #85105] |
Mon, 06 October 2003 14:02 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Net as jy sy tiete gesoek het op die verkeerde plek.....dalk was dit 'n bul?
"Annette" skryf in boodskap news:blrj6q$bnc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> O gits!! Was die olifantkoei wat ek gesien het gebreklik?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blr9hi$1gg2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
>>> :))
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Nix.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Hoogtevrees:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> > > > > > > avontuur......
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85128 is 'n antwoord op boodskap #85125] |
Mon, 06 October 2003 14:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het 'n Olifantkoei net een speen?:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blrsm3$1ihp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Net as jy sy tiete gesoek het op die verkeerde plek.....dalk was dit 'n bul?
> "Annette" wrote in message
> news:blrj6q$bnc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O gits!! Was die olifantkoei wat ek gesien het gebreklik?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:blr9hi$1gg2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
>>>> :))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Nix.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Hoogtevrees:))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > > > > Annette
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> > > > > > > > avontuur......
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85132 is 'n antwoord op boodskap #85128] |
Mon, 06 October 2003 17:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons spot nou lekker - maar ek lees dat olifantmelk wel gedrink kan word - ek
het nou 'n vraag gevra om uit te vind waar.
Ek lees ook dat rotte gemelk word.
Kleeeeiiiiiiin emmertjies:)))
--
Annette
)
"Annette" skryf in boodskap news:blrvub$n4n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het 'n Olifantkoei net een speen?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blrsm3$1ihp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Net as jy sy tiete gesoek het op die verkeerde plek.....dalk was dit 'n bul?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blrj6q$bnc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O gits!! Was die olifantkoei wat ek gesien het gebreklik?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:blr9hi$1gg2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
>>>> > :))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Nix.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Hoogtevrees:))
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > > > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > > > > > Annette
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > > > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> > > > > > > > > avontuur......
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Olifantmelk? [boodskap #85155 is 'n antwoord op boodskap #85128] |
Tue, 07 October 2003 07:25 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Twee en sommer tussen die voorpote.......moet jy nou net nie begin
trompetter nie!!! He-he! Of soek vir 'n slurp nie....
"Annette" skryf in boodskap news:blrvub$n4n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het 'n Olifantkoei net een speen?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blrsm3$1ihp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Net as jy sy tiete gesoek het op die verkeerde plek.....dalk was dit 'n bul?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blrj6q$bnc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O gits!! Was die olifantkoei wat ek gesien het gebreklik?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:blr9hi$1gg2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
>>>> > :))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Nix.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Hoogtevrees:))
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > > > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > > > > > Annette
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > > > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> > > > > > > > > avontuur......
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|