Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moerflie se amper rekord?
Moerflie se amper rekord? [boodskap #85091] Ma, 06 Oktober 2003 06:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien kan hy ons vertel of die punte wat hy opgestapel tydens Noet vi'
Noet het voor die finale bonusdeel die hoogste of een van die hoogstes was.
--
Annette
Re: Moerflie se amper rekord? [boodskap #85145 is 'n antwoord op boodskap #85091] Ma, 06 Oktober 2003 22:02 Na vorige boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
EK weet nie van amptelik nie, maar ek kan nie van veel meer as dit onthou in
vorige tye nie. Ek is maar net effe "lonesome tonite"

"Annette" skryf in boodskap news:blr31i$snk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien kan hy ons vertel of die punte wat hy opgestapel tydens Noet vi'
> Noet het voor die finale bonusdeel die hoogste of een van die hoogstes was.
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Kyk vanaand
Volgende onderwerp: Olifantmelk?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 19:47:21 MGT 2024