Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bokke en Cheetahs
Bokke en Cheetahs [boodskap #84130] Di, 16 September 2003 18:20 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Os het vir Bands in sy m..r-in geskrum in die eerste helfte .....
Die Bokke sal nog baie meer moet saamslaap voor hulle die ingelse sal kan
wen.
Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84131 is 'n antwoord op boodskap #84130] Di, 16 September 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien moes hulle liewer vir Os gekies het....
Annette

-- "Jonas" skryf in boodskap news:bk7kal$nor$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Os het vir Bands in sy m..r-in geskrum in die eerste helfte .....
> Die Bokke sal nog baie meer moet saamslaap voor hulle die ingelse sal kan
> wen.
>
Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84150 is 'n antwoord op boodskap #84130] Wo, 17 September 2003 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor Corné is ongelukkig omdat die skare vir die Cheetahs geskree het, en
nie vir die bokke nie.
Ek kon nie die wedstryd sien nie - en die kommentaar oor die wedstryd was
maar skraps - net dat die bokke se verdediging nie te goed was nie.
So - het hulle darem gespeel soos 'n span wat in die WB deur die eerste
rondte sal kan kom?
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bk7kal$nor$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Os het vir Bands in sy m..r-in geskrum in die eerste helfte .....
> Die Bokke sal nog baie meer moet saamslaap voor hulle die ingelse sal kan
> wen.
>
Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84161 is 'n antwoord op boodskap #84150] Wo, 17 September 2003 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - hulle het die wedstryd, volgens jou vereistes, in die eerste 20 minute
verloor...
Corne is dom. Dis soos wanneer die matriekspan teen die onderwyskollege sou
speel - die mense sal die onderhond ("underdog") ondersteun ...

"Annette" skryf in boodskap news:bk8v6u$gss$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoor Corné is ongelukkig omdat die skare vir die Cheetahs geskree het, en
> nie vir die bokke nie.
> Ek kon nie die wedstryd sien nie - en die kommentaar oor die wedstryd was
> maar skraps - net dat die bokke se verdediging nie te goed was nie.
> So - het hulle darem gespeel soos 'n span wat in die WB deur die eerste
> rondte sal kan kom?
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bk7kal$nor$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Os het vir Bands in sy m..r-in geskrum in die eerste helfte .....
>> Die Bokke sal nog baie meer moet saamslaap voor hulle die ingelse sal kan
>> wen.
>>
>
Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84169 is 'n antwoord op boodskap #84161] Wo, 17 September 2003 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat was die telling?
Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84175 is 'n antwoord op boodskap #84169] Wo, 17 September 2003 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die Burger - Die Bokke het met 45-24 gewen, maar hulle verdediging
het hulle in die tweede helfte in die steek gelaat.
--
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:AQX9b.1736$XZ2.474@bignews5.bellsouth.net...
> Wat was die telling?
>
Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84178 is 'n antwoord op boodskap #84175] Wo, 17 September 2003 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
In die verlede was daar soms meer vrystaat spelers
op die bokspan as in 'n moontlike vrystaat span.
Moes die cheetas baie spelers aan die bokspan
sfstaan of was dit 'n volsterkte cheeta span?

"Annette" wrote in message
news:bk9i5l$q00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens die Burger - Die Bokke het met 45-24 gewen, maar hulle verdediging
> het hulle in die tweede helfte in die steek gelaat.
> --
> Annette
> "Glücklich" wrote in message news:AQX9b.1736$XZ2.474@bignews5.bellsouth.net...
>> Wat was die telling?
>>
>
Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84183 is 'n antwoord op boodskap #84178] Wo, 17 September 2003 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - daar was 'n paar van die aangewese bokke wat vir die Vrystaat gespeel
het - sodat almal kan oefening kry.
Die Vrystaat se gereelde skakelpaar het nie eers gespeel nie.
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:LgY9b.2062$hZ5.841@bignews3.bellsouth.net...
> In die verlede was daar soms meer vrystaat spelers
> op die bokspan as in 'n moontlike vrystaat span.
> Moes die cheetas baie spelers aan die bokspan
> sfstaan of was dit 'n volsterkte cheeta span?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk9i5l$q00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens die Burger - Die Bokke het met 45-24 gewen, maar hulle verdediging
>> het hulle in die tweede helfte in die steek gelaat.
>> --
>> Annette
>> "Glücklich" wrote in message news:AQX9b.1736$XZ2.474@bignews5.bellsouth.net...
>>> Wat was die telling?
>>>
>>
>
Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84194 is 'n antwoord op boodskap #84183] Wo, 17 September 2003 16:29 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat sou die Bokke teen die Haaie gedoen het? Twee haai-aanvalle in een week
is seker genoeg?

"Annette" skryf in boodskap news:bk9kds$quc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - daar was 'n paar van die aangewese bokke wat vir die Vrystaat gespeel
> het - sodat almal kan oefening kry.
> Die Vrystaat se gereelde skakelpaar het nie eers gespeel nie.
> Annette
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:LgY9b.2062$hZ5.841@bignews3.bellsouth.net...
>> In die verlede was daar soms meer vrystaat spelers
>> op die bokspan as in 'n moontlike vrystaat span.
>> Moes die cheetas baie spelers aan die bokspan
>> sfstaan of was dit 'n volsterkte cheeta span?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bk9i5l$q00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Volgens die Burger - Die Bokke het met 45-24 gewen, maar hulle verdediging
>>> het hulle in die tweede helfte in die steek gelaat.
>>> --
>>> Annette
>>> "Glücklich" wrote in message news:AQX9b.1736$XZ2.474@bignews5.bellsouth.net...
>>>> Wat was die telling?
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante
Volgende onderwerp: Rugby - hoeveel slapies nog?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:14:38 MGT 2024