|
|
|
|
|
|
| Re: Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante [boodskap #83745 is 'n antwoord op boodskap #83741] |
Vr., 12 September 2003 06:33  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alles wat daar geskryf is, het ons ook hier gekry, behalwe dat Geo se naam
ook gekoppel is aan die aap-storie. Dit was nuut.
Annette
skryf in boodskap news:3f61521d@usenet.per.paradox.net.au...
> Wel, dis nie rerig regverdig die. Die Aboringinal mense is maar 'n baie
> klein persentasie van die bevolking. So, dis nie terverwagte dat hulle sal
> daar wees nie. En terloops, daar is te minste een, en sy verteenwoordigheid
> beteken dat hulle bevolking oorverteenwoordig word.
>
> Maar is dit akuraat - die artikel - vra ek?
>
>
> "Ben" wrote in message
> news:bjrj1n$2uj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het die Abbo-onderdrukkers al besluit om Keohane 'n ere-burger te maak?
>> Hoeveel Abbo's is daar in hulle span?
>>
>> "Humphrey Davy" wrote in message
>> news:3f61354d@usenet.per.paradox.net.au...
>>> My koerant het die artikel vanoggend ingehad wat my vies gemaak het.
>>>
>>> Ek het dit toe op die 'net opgekyk - lees dit na 'n kalmeer middel asb.
>>>
>>> http://www.theage.com.au/articles/2003/09/11/1063268513467.h tml
>>>
>>
>
|
|
|
|