| Bokke en Cheetahs [boodskap #84130] |
Di., 16 September 2003 18:20  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Os het vir Bands in sy m..r-in geskrum in die eerste helfte .....
Die Bokke sal nog baie meer moet saamslaap voor hulle die ingelse sal kan
wen.
|
|
|
|
| Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84131 is 'n antwoord op boodskap #84130] |
Di., 16 September 2003 18:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moes hulle liewer vir Os gekies het....
Annette
-- "Jonas" skryf in boodskap news:bk7kal$nor$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Os het vir Bands in sy m..r-in geskrum in die eerste helfte .....
> Die Bokke sal nog baie meer moet saamslaap voor hulle die ingelse sal kan
> wen.
>
|
|
|
|
| Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84150 is 'n antwoord op boodskap #84130] |
Wo., 17 September 2003 06:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor Corné is ongelukkig omdat die skare vir die Cheetahs geskree het, en
nie vir die bokke nie.
Ek kon nie die wedstryd sien nie - en die kommentaar oor die wedstryd was
maar skraps - net dat die bokke se verdediging nie te goed was nie.
So - het hulle darem gespeel soos 'n span wat in die WB deur die eerste
rondte sal kan kom?
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bk7kal$nor$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Os het vir Bands in sy m..r-in geskrum in die eerste helfte .....
> Die Bokke sal nog baie meer moet saamslaap voor hulle die ingelse sal kan
> wen.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84175 is 'n antwoord op boodskap #84169] |
Wo., 17 September 2003 11:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens die Burger - Die Bokke het met 45-24 gewen, maar hulle verdediging
het hulle in die tweede helfte in die steek gelaat.
--
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:AQX9b.1736$XZ2.474@bignews5.bellsouth.net...
> Wat was die telling?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84183 is 'n antwoord op boodskap #84178] |
Wo., 17 September 2003 12:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - daar was 'n paar van die aangewese bokke wat vir die Vrystaat gespeel
het - sodat almal kan oefening kry.
Die Vrystaat se gereelde skakelpaar het nie eers gespeel nie.
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:LgY9b.2062$hZ5.841@bignews3.bellsouth.net...
> In die verlede was daar soms meer vrystaat spelers
> op die bokspan as in 'n moontlike vrystaat span.
> Moes die cheetas baie spelers aan die bokspan
> sfstaan of was dit 'n volsterkte cheeta span?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk9i5l$q00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens die Burger - Die Bokke het met 45-24 gewen, maar hulle verdediging
>> het hulle in die tweede helfte in die steek gelaat.
>> --
>> Annette
>> "Glücklich" wrote in message news:AQX9b.1736$XZ2.474@bignews5.bellsouth.net...
>>> Wat was die telling?
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84194 is 'n antwoord op boodskap #84183] |
Wo., 17 September 2003 16:29  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wat sou die Bokke teen die Haaie gedoen het? Twee haai-aanvalle in een week
is seker genoeg?
"Annette" skryf in boodskap news:bk9kds$quc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - daar was 'n paar van die aangewese bokke wat vir die Vrystaat gespeel
> het - sodat almal kan oefening kry.
> Die Vrystaat se gereelde skakelpaar het nie eers gespeel nie.
> Annette
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:LgY9b.2062$hZ5.841@bignews3.bellsouth.net...
>> In die verlede was daar soms meer vrystaat spelers
>> op die bokspan as in 'n moontlike vrystaat span.
>> Moes die cheetas baie spelers aan die bokspan
>> sfstaan of was dit 'n volsterkte cheeta span?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bk9i5l$q00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Volgens die Burger - Die Bokke het met 45-24 gewen, maar hulle verdediging
>>> het hulle in die tweede helfte in die steek gelaat.
>>> --
>>> Annette
>>> "Glücklich" wrote in message news:AQX9b.1736$XZ2.474@bignews5.bellsouth.net...
>>>> Wat was die telling?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|