Bokke en Cheetahs [boodskap #84130] |
Tue, 16 September 2003 18:20 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Os het vir Bands in sy m..r-in geskrum in die eerste helfte .....
Die Bokke sal nog baie meer moet saamslaap voor hulle die ingelse sal kan
wen.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bokke en Cheetahs [boodskap #84194 is 'n antwoord op boodskap #84183] |
Wed, 17 September 2003 16:29 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat sou die Bokke teen die Haaie gedoen het? Twee haai-aanvalle in een week
is seker genoeg?
"Annette" skryf in boodskap news:bk9kds$quc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - daar was 'n paar van die aangewese bokke wat vir die Vrystaat gespeel
> het - sodat almal kan oefening kry.
> Die Vrystaat se gereelde skakelpaar het nie eers gespeel nie.
> Annette
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:LgY9b.2062$hZ5.841@bignews3.bellsouth.net...
>> In die verlede was daar soms meer vrystaat spelers
>> op die bokspan as in 'n moontlike vrystaat span.
>> Moes die cheetas baie spelers aan die bokspan
>> sfstaan of was dit 'n volsterkte cheeta span?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bk9i5l$q00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Volgens die Burger - Die Bokke het met 45-24 gewen, maar hulle verdediging
>>> het hulle in die tweede helfte in die steek gelaat.
>>> --
>>> Annette
>>> "Glücklich" wrote in message news:AQX9b.1736$XZ2.474@bignews5.bellsouth.net...
>>>> Wat was die telling?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|