Hier was gekraam [boodskap #83074] |
Sat, 30 August 2003 13:35 |
Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Samuel:
Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
aan.
|
|
|
Re: Hier was gekraam [boodskap #83077 is 'n antwoord op boodskap #83074] |
Sat, 30 August 2003 13:55 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Samuel Murray-Smit wrote
> Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
> ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
> haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
> hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
> aan.
Dankie vir die nuus. Wat beteken om in die sak
gebore te wees?
Gloudina
|
|
|
Re: Hier was gekraam [boodskap #83082 is 'n antwoord op boodskap #83074] |
Sat, 30 August 2003 16:28 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Samuel Murray-Smit skryf in boodskap news:...
> Samuel:
> Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
> ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
> haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
> hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
> aan.
Ek ken jou nie, maar so groot ding is altyd net 'n plesier. Geluk!
|
|
|
Re: Hier was gekraam [boodskap #83086 is 'n antwoord op boodskap #83074] |
Sat, 30 August 2003 18:47 |
hek...
Boodskappe: 34 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Haai daar Leuce,
Hartlike geluk, ek sien uit daarna om julle almal te sien,
ek nooi julle vir ete hier by my.
groete
heksie
|
|
|
Re: Hier was gekraam [boodskap #83088 is 'n antwoord op boodskap #83082] |
Sat, 30 August 2003 18:55 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Drom wrote
> Ek ken jou nie, maar so groot ding is altyd net 'n plesier. Geluk!
Samuel se oervader Murray was 'n seerower met as
basis Robbeneiland. Samuel is een van daardie pilare
wat die Afrikaanse taal se fondamente vas en vars sal
hou.
Penkop van die Derde Republiek, waarvan
Samuel 'n erelid is.
|
|
|
Re: Hier was gekraam [boodskap #83091 is 'n antwoord op boodskap #83086] |
Sat, 30 August 2003 19:30 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 30 Aug 2003 18:47:54 GMT, hek...@ndankie.com (heksie) wrote:
> Haai daar Leuce,
>
> Hartlike geluk, ek sien uit daarna om julle almal te sien,
> ek nooi julle vir ete hier by my.
>
> groete
> heksie
Hallo Levinia...:-)
Moet ons ons eie wyn bring?
Speedy
|
|
|
Re: Hier was gekraam [boodskap #83095 is 'n antwoord op boodskap #83074] |
Sat, 30 August 2003 22:04 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Samuel Murray-Smit" skryf in boodskap news:1103_1062250541@news.absamail.co.za...
> Samuel:
> Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
> ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
> haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
> hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
> aan.
>
>
Ah Elbereth Giltoniel, silivren penna miriel ......
|
|
|
Re: Hier was gekraam [boodskap #83097 is 'n antwoord op boodskap #83074] |
Sun, 31 August 2003 07:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie geluk aan Ma, Pa, Ouboet, Kleinsus, en oupas en oumas aan beide kante.
Annette
"> Samuel: