| Hier was gekraam [boodskap #83074] |
Sa., 30 Augustus 2003 13:35  |
Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8 Geregistreer: Augustus 2003
|
Junior Lid |
|
|
Samuel:
Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
aan.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hier was gekraam [boodskap #83097 is 'n antwoord op boodskap #83074] |
So., 31 Augustus 2003 07:14  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie geluk aan Ma, Pa, Ouboet, Kleinsus, en oupas en oumas aan beide kante.
Annette
"> Samuel:
> Net kortliks 'n beriggie vir diegene wat my ken (of dink hulle
> ken my). Norah Elbereth is vandag, 30 Augustus 2003 om 13:15 in
> haar ouers se voorhuis gebore. Sy is mollig en het donkerbruin
> hare. Sy is in die sak gebore. Beide sy en die ma sterk goed
> aan.
>
|
|
|
|