Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans Volkslied
Afrikaans Volkslied [boodskap #81197] Sun, 27 July 2003 17:17 na volgende boodskap
piet[4]  is tans af-lyn  piet[4]
Boodskappe: 4
Geregistreer: June 2003
Karma: 0
Junior Lid
Wie kan laten weten waar ik een opname (CD, LP of Cassette) kan kopen van
het
Afrikaans Volkslied gezongen door Mimie Coertse.

Hartelijk dank en vriendelijke groeten
Re: Afrikaans Volkslied [boodskap #81207 is 'n antwoord op boodskap #81197] Mon, 28 July 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Volle Lid
Piet
Ek het al gesoek op die internet. Ek sien nie eers Mimie se musiek te koop
nie. Partykeer help dit om vir die kunstenaar te bel of te skryf. Ek het
eenkeer vir Jannie du Toit geskryf en gesê sy LP's is swak gehalte, want die
goed trek krom. Dit was nog voor CDs daar gewees het. Ek kon dit nie glo
nie, die volgende week ontvang ek toe twee nuwe plate in die pos.

Bel vir Mimie en sê jy soek daardie liedjie. Sy sal dit dalk baie waardeer.
Jy kan ook na die CD winkels toe gaan laat hulle op hulle rekenaar kyk of
daar enige Mimie Coertse musiek beskikbaar is. Of jy kan vir die ouens by
www.musiek.co.za email en sê hulle moet hulle sokkies optrek.

Laat weet as jy dit gekry het. Ek sal ook help soek.
Groete
Henri

"Piet" wrote in message
news:1059329154.834040@evisp-news-01.ops.asmr-01.energis-idc .net...
> Wie kan laten weten waar ik een opname (CD, LP of Cassette) kan kopen van
> het
> Afrikaans Volkslied gezongen door Mimie Coertse.
>
> Hartelijk dank en vriendelijke groeten
>
Re: Afrikaans Volkslied [boodskap #81209 is 'n antwoord op boodskap #81207] Mon, 28 July 2003 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie daar is so 'n opname beskikbaar nie.
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:DB3Va.94698$JA5.2078279@news.xtra.co.nz...
> Piet
> Ek het al gesoek op die internet. Ek sien nie eers Mimie se musiek te koop
> nie. Partykeer help dit om vir die kunstenaar te bel of te skryf. Ek het
> eenkeer vir Jannie du Toit geskryf en gesê sy LP's is swak gehalte, want die
> goed trek krom. Dit was nog voor CDs daar gewees het. Ek kon dit nie glo
> nie, die volgende week ontvang ek toe twee nuwe plate in die pos.
>
> Bel vir Mimie en sê jy soek daardie liedjie. Sy sal dit dalk baie waardeer.
> Jy kan ook na die CD winkels toe gaan laat hulle op hulle rekenaar kyk of
> daar enige Mimie Coertse musiek beskikbaar is. Of jy kan vir die ouens by
> www.musiek.co.za email en sê hulle moet hulle sokkies optrek.
>
> Laat weet as jy dit gekry het. Ek sal ook help soek.
> Groete
> Henri
>
>
>
> "Piet" wrote in message
> news:1059329154.834040@evisp-news-01.ops.asmr-01.energis-idc .net...
>> Wie kan laten weten waar ik een opname (CD, LP of Cassette) kan kopen van
>> het
>> Afrikaans Volkslied gezongen door Mimie Coertse.
>>
>> Hartelijk dank en vriendelijke groeten
>>
>
Re: Afrikaans Volkslied [boodskap #81211 is 'n antwoord op boodskap #81209] Mon, 28 July 2003 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dalk het sy net êrens 'n kasset van daardie liedjie (dalk haar persoonlike
versameling). Dis die moeite werd om te probeer. Hoe sal mens haar telefoon
nommer kry?
Re: Afrikaans Volkslied [boodskap #81212 is 'n antwoord op boodskap #81211] Mon, 28 July 2003 07:19 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink Artscape kan mens miskien daar help.
Of die telefoonboek?
Ek weet sy woon in Table View, maar het geen idee onder watter van sy in die
boek is nie.
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:P64Va.94733$JA5.2078861@news.xtra.co.nz...
> Dalk het sy net êrens 'n kasset van daardie liedjie (dalk haar persoonlike
> versameling). Dis die moeite werd om te probeer. Hoe sal mens haar telefoon
> nommer kry?
>
Vorige onderwerp: Die voordele van misdaad ( Engels)
Volgende onderwerp: Iedools - 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:58:27 UTC 2025