| Afrikaans Volkslied [boodskap #81197] |
So., 27 Julie 2003 17:17  |
piet[4]
Boodskappe: 4 Geregistreer: Junie 2003
|
Junior Lid |
|
|
Wie kan laten weten waar ik een opname (CD, LP of Cassette) kan kopen van
het
Afrikaans Volkslied gezongen door Mimie Coertse.
Hartelijk dank en vriendelijke groeten
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaans Volkslied [boodskap #81209 is 'n antwoord op boodskap #81207] |
Ma., 28 Julie 2003 07:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie daar is so 'n opname beskikbaar nie.
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:DB3Va.94698$JA5.2078279@news.xtra.co.nz...
> Piet
> Ek het al gesoek op die internet. Ek sien nie eers Mimie se musiek te koop
> nie. Partykeer help dit om vir die kunstenaar te bel of te skryf. Ek het
> eenkeer vir Jannie du Toit geskryf en gesê sy LP's is swak gehalte, want die
> goed trek krom. Dit was nog voor CDs daar gewees het. Ek kon dit nie glo
> nie, die volgende week ontvang ek toe twee nuwe plate in die pos.
>
> Bel vir Mimie en sê jy soek daardie liedjie. Sy sal dit dalk baie waardeer.
> Jy kan ook na die CD winkels toe gaan laat hulle op hulle rekenaar kyk of
> daar enige Mimie Coertse musiek beskikbaar is. Of jy kan vir die ouens by
> www.musiek.co.za email en sê hulle moet hulle sokkies optrek.
>
> Laat weet as jy dit gekry het. Ek sal ook help soek.
> Groete
> Henri
>
>
>
> "Piet" wrote in message
> news:1059329154.834040@evisp-news-01.ops.asmr-01.energis-idc .net...
>> Wie kan laten weten waar ik een opname (CD, LP of Cassette) kan kopen van
>> het
>> Afrikaans Volkslied gezongen door Mimie Coertse.
>>
>> Hartelijk dank en vriendelijke groeten
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaans Volkslied [boodskap #81212 is 'n antwoord op boodskap #81211] |
Ma., 28 Julie 2003 07:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink Artscape kan mens miskien daar help.
Of die telefoonboek?
Ek weet sy woon in Table View, maar het geen idee onder watter van sy in die
boek is nie.
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:P64Va.94733$JA5.2078861@news.xtra.co.nz...
> Dalk het sy net êrens 'n kasset van daardie liedjie (dalk haar persoonlike
> versameling). Dis die moeite werd om te probeer. Hoe sal mens haar telefoon
> nommer kry?
>
|
|
|
|