|
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67274 is 'n antwoord op boodskap #67272] |
Wed, 09 October 2002 08:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie daar is nie - vra by Roekeloos - miskien kan hulle jou help (
roekeloos is nie 'n ng nie, maar 'n webblad)
Annette'
"FoilCut" skryf in boodskap news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za...
> Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
>
|
|
|
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67281 is 'n antwoord op boodskap #67272] |
Wed, 09 October 2002 09:58 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek verstaan nie. Soek jy Afrikaanse prentjies?
"FoilCut" skryf in boodskap news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za...
> Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
>
|
|
|
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67286 is 'n antwoord op boodskap #67281] |
Wed, 09 October 2002 11:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder nou net - hoe lyk 'n tipiese Afrikaanse prentjie?
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:ao0ujh$oar$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek verstaan nie. Soek jy Afrikaanse prentjies?
>
> "FoilCut" wrote in message
> news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za...
>> Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
>>
>
|
|
|
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67287 is 'n antwoord op boodskap #67286] |
Wed, 09 October 2002 11:26 |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Moet iets met braaivleis wees
"Annette" skryf in boodskap news:ao13bu$i37u9$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder nou net - hoe lyk 'n tipiese Afrikaanse prentjie?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao0ujh$oar$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan nie. Soek jy Afrikaanse prentjies?
>>
>> "FoilCut" wrote in message
>> news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67294 is 'n antwoord op boodskap #67286] |
Wed, 09 October 2002 12:58 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis wat my eintlik puzzle.
K
"Annette" skryf in boodskap news:ao13bu$i37u9$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder nou net - hoe lyk 'n tipiese Afrikaanse prentjie?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:ao0ujh$oar$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan nie. Soek jy Afrikaanse prentjies?
>>
>> "FoilCut" wrote in message
>> news:3da3e571.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is daar 'n Afr nuusgroep vir "cliparts"?
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Kan iemand my help ? [boodskap #67305 is 'n antwoord op boodskap #67304] |
Wed, 09 October 2002 18:59 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 09 Oct 2002 20:56:04 +0200, DD sê:
>
> of is dit sleg lojaliteit, Foelie Reep?
>
> DD
lees sleg as slegs:-)))
DD
|
|
|
|