Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oorlog
Oorlog [boodskap #67298] Wo, 09 Oktober 2002 17:41 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Moju wrote:
> New research shows war in the near future may be inevitable.

> For a complete report visit http://www.motherofjustice.com

Ja, ek stem saam met die konsep dat alles in siklusse gebeur, en ja -
die geraas van ons "warmongering" president se dromme raak harder en
meer oorverdowend by die dag.
Re: Oorlog [boodskap #67299 is 'n antwoord op boodskap #67298] Wo, 09 Oktober 2002 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe voel die deursnee Amerikaner oor hierdie oorlogstories?
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:rpp8quseul3ipo0h4qgoh9uq9kguiaj81c@4ax.com...
> Moju wrote:
>> New research shows war in the near future may be inevitable.
>
>> For a complete report visit http://www.motherofjustice.com
>
> Ja, ek stem saam met die konsep dat alles in siklusse gebeur, en ja -
> die geraas van ons "warmongering" president se dromme raak harder en
> meer oorverdowend by die dag.
>
Re: Oorlog [boodskap #67301 is 'n antwoord op boodskap #67299] Wo, 09 Oktober 2002 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Hoe voel die deursnee Amerikaner oor hierdie oorlogstories?

Is deersnee soos in deurgesnyde?
Seer - dis pynlik!!
EINA!

Maar meer belangrik, Annette - is hoe voel die WERELD daaroor, en
watter druk, indien enige word op die Bush regime geplaas om wereld-
vrede te probeer bewaar?
Ons kan almal ons klein deeltjie doen deur eerstens 'n bewusmaking van
die situasie, en tweedens kan jy druk op jou politieke
verteenwoordigers sit om jou gevoelens TEEN oorlog en teen die huidige
Bush regime te laat tel.
Hier in Amerika word ons nou vertel dat ons nie patrioties is as ons
teen die oorlog stem nie. Die gevoel is dat as jy nie vir Bush
ondersteun nie, is jy anti-Amerikaans. Dit is loutere snert
natuurlik!
Re: Oorlog [boodskap #67309 is 'n antwoord op boodskap #67301] Do, 10 Oktober 2002 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis net jammer dat die Bush(es) 10 jaar gewag het voor hulle Sadam aanvat.
Hulle (die VSA) het al die motivering in die wêreld om van Sadam ontslae te
raak.

"Katryn" skryf in boodskap news:6jt8qusn98hs03m1j9pj0sknhceusn0ck9@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Hoe voel die deursnee Amerikaner oor hierdie oorlogstories?
>
> Is deersnee soos in deurgesnyde?
> Seer - dis pynlik!!
> EINA!
>
> Maar meer belangrik, Annette - is hoe voel die WERELD daaroor, en
> watter druk, indien enige word op die Bush regime geplaas om wereld-
> vrede te probeer bewaar?
> Ons kan almal ons klein deeltjie doen deur eerstens 'n bewusmaking van
> die situasie, en tweedens kan jy druk op jou politieke
> verteenwoordigers sit om jou gevoelens TEEN oorlog en teen die huidige
> Bush regime te laat tel.
> Hier in Amerika word ons nou vertel dat ons nie patrioties is as ons
> teen die oorlog stem nie. Die gevoel is dat as jy nie vir Bush
> ondersteun nie, is jy anti-Amerikaans. Dit is loutere snert
> natuurlik!
>
Re: Oorlog [boodskap #67363 is 'n antwoord op boodskap #67309] Do, 10 Oktober 2002 18:53 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Oct 2002 05:46:44 +0200, "Jonas"
sê:

> Dis net jammer dat die Bush(es) 10 jaar gewag het voor hulle Sadam aanvat.
> Hulle (die VSA) het al die motivering in die wêreld om van Sadam ontslae te
> raak.

en tog snaaks Jonas, dat die Bush(es) blykbaar nie (veel?)
ondersteuning uit eie geledere het nie.
Inderdaad is ek pro dit om Husein size te maak maar steeds hang
die vraag oor die VSA se kop oor sy werklike motiewe.

Wat sê jy van die bewerings dat SA hulp verskaf het aan Irak
met die verkryging van Uraan en selfs meer apparaat (alluminium pype
ens.) om wapens mee te vervaardig?
(En ons parlementêre kuier in Rhodesië vandag?)

DD
Vorige onderwerp: Kan iemand my help ?
Volgende onderwerp: Hi almal ..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 15:41:15 MGT 2024