Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boere Bittereinders
Boere Bittereinders [boodskap #63811] |
So, 16 Junie 2002 11:30 |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande ontneem, en
word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe meer van
ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
verontreg, belas, mis-
bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof, besteel, en
weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer. Ons is
slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
|
|
|
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63823 is 'n antwoord op boodskap #63811] |
So, 16 Junie 2002 15:00 |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
HK, wat se gemors lees jy? Ek kyk hierdie 3 plasings van jou so en wonder:
Waar leef hierdie mense? Bestaan daar werklik nog sulke idiote wat
propaganda soos hierdie versprei? Ek het gedog die HNP is saam met daardie
ou leier van hulle dood of selfs nog voor hom. Net nie vir my sê jy stel
belang in of ondersteun hierdie soort tradisionaliste se idees nie.
"Hantamkind" skryf in boodskap news:%E_O8.312863$o66.812468@news-server.bigpond.net.au...
> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande ontneem, en
> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe meer van
> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
> verontreg, belas, mis-
> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof, besteel, en
> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer. Ons is
> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>
> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>
|
|
|
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63832 is 'n antwoord op boodskap #63823] |
So, 16 Junie 2002 19:30 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hantamkind
> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande ontneem,
http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
johanls
HK, wat se gemors lees jy? Ek kyk hierdie 3 plasings van jou so en wonder:
Waar leef hierdie mense? Bestaan daar werklik nog sulke idiote wat
propaganda soos hierdie versprei? Ek het gedog die HNP is saam met daardie
ou leier van hulle dood of selfs nog voor hom. Net nie vir my sê jy stel
belang in of ondersteun hierdie soort tradisionaliste se idees nie.
Wouter
Daardie artikel dateer 1997. Intussen het die "bittereinders" aangegaan
met hulle lewe...
|
|
|
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63834 is 'n antwoord op boodskap #63811] |
Ma, 17 Junie 2002 02:46 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
HK. Jy klink my na 'n "agent provocateur".
Indien jy die nuusgroepie volg, sal jy besef jy preek vir die bekeerdes.
"Hantamkind" skryf in boodskap news:%E_O8.312863$o66.812468@news-server.bigpond.net.au...
> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande ontneem, en
> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe meer van
> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
> verontreg, belas, mis-
> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof, besteel, en
> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer. Ons is
> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>
> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>
|
|
|
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63847 is 'n antwoord op boodskap #63834] |
Ma, 17 Junie 2002 09:53 |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ha ha ha, ek het gewonder wat die reaksie daarop sou wees. Moet dit asb nie
ernstig opneem nie, ek wou die pot net so bietjie stir.
HK
"Jonas" skryf in boodskap news:aejihs$6ne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> HK. Jy klink my na 'n "agent provocateur".
> Indien jy die nuusgroepie volg, sal jy besef jy preek vir die bekeerdes.
> "Hantamkind" wrote in message
> news:%E_O8.312863$o66.812468@news-server.bigpond.net.au...
>> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
>> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande
ontneem,
> en
>> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe meer
> van
>> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
>> verontreg, belas, mis-
>> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof, besteel,
> en
>> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer. Ons
> is
>> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>>
>> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>>
>
|
|
|
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63875 is 'n antwoord op boodskap #63847] |
Ma, 17 Junie 2002 18:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jou bekentenis is te laat Hantam - ek het klaar jou naam deurgestuur om
benoem te word as Leier van Die Volk wanneer Die Tweede Ontwakening
plaasvind:))
Annette
"Hantamkind" skryf in boodskap news:xkiP8.315772$o66.824901@news-server.bigpond.net.au...
> Ha ha ha, ek het gewonder wat die reaksie daarop sou wees. Moet dit asb nie
> ernstig opneem nie, ek wou die pot net so bietjie stir.
>
> HK
>
> "Jonas" wrote in message
> news:aejihs$6ne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> HK. Jy klink my na 'n "agent provocateur".
>> Indien jy die nuusgroepie volg, sal jy besef jy preek vir die bekeerdes.
>> "Hantamkind" wrote in message
>> news:%E_O8.312863$o66.812468@news-server.bigpond.net.au...
>>> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
>>> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande
> ontneem,
>> en
>>> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe
meer
>> van
>>> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
>>> verontreg, belas, mis-
>>> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof,
besteel,
>> en
>>> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer.
Ons
>> is
>>> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>>>
>>> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63896 is 'n antwoord op boodskap #63875] |
Di, 18 Junie 2002 10:22 |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Solank as wat jy soos op Mokaba? se begrafnis "One Boer(Settler), one
Bullet" hoor, gaan jy met reg teenreaksie kry! Ek wonder wanneer gaan die
ANC openlik standpunt inneem vir of teen hierdie uiters rassistiese en
haatdraende slagspreuk.
"Annette" skryf in boodskap news:aelcb2$7veev$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jou bekentenis is te laat Hantam - ek het klaar jou naam deurgestuur om
> benoem te word as Leier van Die Volk wanneer Die Tweede Ontwakening
> plaasvind:))
> Annette
>
>
> "Hantamkind" wrote in message
> news:xkiP8.315772$o66.824901@news-server.bigpond.net.au...
>> Ha ha ha, ek het gewonder wat die reaksie daarop sou wees. Moet dit asb
> nie
>> ernstig opneem nie, ek wou die pot net so bietjie stir.
>>
>> HK
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:aejihs$6ne$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> HK. Jy klink my na 'n "agent provocateur".
>>> Indien jy die nuusgroepie volg, sal jy besef jy preek vir die bekeerdes.
>>> "Hantamkind" wrote in message
>>> news:%E_O8.312863$o66.812468@news-server.bigpond.net.au...
>>>> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele
> land
>>>> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande
>> ontneem,
>>> en
>>>> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe
> meer
>>> van
>>>> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
>>>> verontreg, belas, mis-
>>>> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof,
> besteel,
>>> en
>>>> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer.
> Ons
>>> is
>>>> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>>>>
>>>> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Boere Bittereinders [boodskap #63916 is 'n antwoord op boodskap #63811] |
Di, 18 Junie 2002 14:57 |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 16 Jun 2002 11:30:03 GMT, "Hantamkind"
wrote:
> "Vir die derde maal in ons geskiedenis is ons hele volk in ons hele land
> onregmatiglik sy vryheid, karakter en veiligheid deur ons vyande ontneem, en
> word ons onderwerp aan onder- drukking, onreg en volksmoord. Al hoe meer van
> ons mans, vrouens en kinders, oud en jonk, word vertrap, verneder,
> verontreg, belas, mis-
> bruik, vermoor, doodgeslaan, beledig, vervolg, verkrag, beroof, besteel, en
> weerloos aan n vreemde, onregverdige en barbaarse bestel uitgelewer. Ons is
> slawe en lakeie in ons Vadere se eie huis. "
>
> http://www.boer.co.za/cyber/dorpe/balmoral/boerekoop.htm
>
>
Ja, sure. Interressant, maar het jy die rugbytoets Saterdag gesien?
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: So Nov 24 09:42:57 MGT 2024
|