Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Shocking New South African Book
Re: Shocking New South African Book [boodskap #63830] So, 16 Junie 2002 18:29 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 15 Jun 2002 01:24:57 +0200, "Jan" wrote:

http://www.AfricanCrisis.org
http://www.AfricanCrisis.org/BkGovt.asp
http://www.AfricanCrisis.org/Order.asp

Is daar nog enigeiemand hier wat nog redeneer skuilname is OK?
Johan Bornman

Wouter
Sheez, maar jy is stadig van begrip, Johan Boorman, ek moet
darem toegee dat jy dit al self hier as verskoning genoem het
vir die snert wat jy kwytraak. Maar jy mag darem probeer
dink voor jy skryf..

Jan Lamprecht se naam en meer is beskikbaar by die
skakel wat hy gee, dis eerder jy wat agter 'n onverifieerbare
naam skuil
Re: Shocking New South African Book [boodskap #63874 is 'n antwoord op boodskap #63830] Ma, 17 Junie 2002 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Sun, 16 Jun 2002 20:29:43 +0200, "Wouter Varkplaas" giggel:

> Sheez, maar jy is stadig van begrip, Johan Boorman, ek moet
> darem toegee dat jy dit al self hier as verskoning genoem het
> vir die snert wat jy kwytraak. Maar jy mag darem probeer
> dink voor jy skryf..
>
> Jan Lamprecht se naam en meer is beskikbaar by die
> skakel wat hy gee, dis eerder jy wat agter 'n onverifieerbare
> naam skuil

Ek het vroeg in my lewe al geleer dat as 'n mens redeneer, dan is dit
OK om te kan sê :" O, ek sien jou punt. Ek het dit anders
ingesien/geiterpreteer maar nou verstaan ek wat jy sê."

Dit het ek wel weereens gedoen in 'n redenasie elders hier op
sokkie.kultuur.afrikaans.

Wouter Sadie beskou dit as een of ander swakheid en kerm nou keer op
keer dat ek 'n selferkende dit of dat is.

Sadie, jy klink my na die tipe ou wat agternakyk as 'n kreupeling
verbysukkel of die soort van ou wat homself net nie kan help nie en sy
gesig aanhoudend vryf net daar waar sy medespreker 'n moesie op haar
wang het.

Jyt my nie solank gelede totsiens gewens en ek het gehoop dit beteken
dat jy my gaan ignoreer, maar blykbaar kan jy jouself nie help nie.

Johan Bornman
Boorman [boodskap #63886 is 'n antwoord op boodskap #63874] Ma, 17 Junie 2002 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Sheez, maar jy is stadig van begrip, Johan Boorman, ek moet
> darem toegee dat jy dit al self hier as verskoning genoem het
> vir die snert wat jy kwytraak. Maar jy mag darem probeer
> dink voor jy skryf..

Johan Boorman
Ek het vroeg in my lewe al geleer dat as 'n mens redeneer, dan
is dit OK om te kan sê :" O, ek sien jou punt. Ek het dit
anders ingesien/geiterpreteer maar nou verstaan ek wat jy sê."

Wouter
My punt was dat dit imbesiel is om uit te vaar oor iemand wat
onder 'n skuilnaam skryf terwyl hy sy naam, van, e-pos adres
en detail van 'n boek onder sy naam gee. Ek is bly jy verstaan
dit uiteindelik

Johan Boorman
Jyt my nie solank gelede totsiens gewens en ek het gehoop...

Wouter
Ja, ek onthou. Dit was na jy gesê het jy het nie tyd om die
bronne te verskaf en syfers te verifieer (oor jou rookliegstories)
nie, dat jy moet plek maak op die PC vir iemand anders, dat
jou vrou die PC nodig het om op te swot en dat jy by implikasie
nie veel tyd sal hê om hier te skryf nie. Maar dit het helaas toe
nie gebeur nie. 'n Halwe waarheid of 'n suiwer liegstorie?
Re: Boorman [boodskap #63917 is 'n antwoord op boodskap #63886] Di, 18 Junie 2002 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Jun 2002 23:44:11 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

'n Halwe waarheid of 'n suiwer liegstorie?

Vra die meester van halwe waarhede - "Vark" Sadie .
Re: Boorman [boodskap #63922 is 'n antwoord op boodskap #63917] Di, 18 Junie 2002 15:40 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Halwe waarheid of 'n suiwer liegstorie?

Ferdi
Vra die meester van halwe waarhede - "Vark" Sadie .

Wouter
Nog 'n liegstorie, Ferdi Bromman
Vorige onderwerp: Boere Bittereinders
Volgende onderwerp: Lekkersmul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 09:21:42 MGT 2024