Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die HNP en Duitsers
Die HNP en Duitsers [boodskap #63810] So, 16 Junie 2002 11:16 na volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stik behoorlik in my bier toe ek hierdie arikel lees op die internet.

Die Afrikaner het onlangs 'n berig en ook 'n kort artikel oor die
Nasionaal-demokratiese Party van Duitsland gedra. Die kongresagenda van die
afgelope HNP kongres het ook 'n bydrae oor die NPD daarin gehad. Daar kan
tereg oor gewonder word welke belang dit vir ons inhou. Dit moet besef word
dat die eenwêreldorde vinnig besig is om fatsoen aan te neem en dat die
grootste struikelblok op die weg daarheen die nasionalisme is. Veral wanneer
deur wisselwerking tussen nasionalistiese partye en bewegings, die
nasionaliste oor die wêreld heen tot 'n gesamentlike mag ontwikkel.
Belangstelling in die nasionalistiese stryd van ons rasgenote is 'n
noodsaaklike eerste stap in die stryd teen die maghebbers van die
eenwêreldorde.

HK
Re: Die HNP en Duitsers [boodskap #63897 is 'n antwoord op boodskap #63810] Di, 18 Junie 2002 10:26 Na vorige boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom klink weerstand teen "eenwêreldorde"
vir my so effe na "apartheid" :-)))))

"Hantamkind" skryf in boodskap news:zs_O8.312805$o66.812349@news-server.bigpond.net.au...
> Ek stik behoorlik in my bier toe ek hierdie arikel lees op die internet.
>
>
> Die Afrikaner het onlangs 'n berig en ook 'n kort artikel oor die
> Nasionaal-demokratiese Party van Duitsland gedra. Die kongresagenda van die
> afgelope HNP kongres het ook 'n bydrae oor die NPD daarin gehad. Daar kan
> tereg oor gewonder word welke belang dit vir ons inhou. Dit moet besef word
> dat die eenwêreldorde vinnig besig is om fatsoen aan te neem en dat die
> grootste struikelblok op die weg daarheen die nasionalisme is. Veral wanneer
> deur wisselwerking tussen nasionalistiese partye en bewegings, die
> nasionaliste oor die wêreld heen tot 'n gesamentlike mag ontwikkel.
> Belangstelling in die nasionalistiese stryd van ons rasgenote is 'n
> noodsaaklike eerste stap in die stryd teen die maghebbers van die
> eenwêreldorde.
>
> HK
>
Vorige onderwerp: Warning .CO.ZA domain names
Volgende onderwerp: Boere Bittereinders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 06:53:59 MGT 2024