Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Warning .CO.ZA domain names
Warning .CO.ZA domain names [boodskap #63696] Vr, 14 Junie 2002 10:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die rede hoekom die ANC nou 'n wet laat deurgaan het om die
domein-naam oor te neem?
Wat is die voordele agv van hierdie wet vir die gewone burger?
Annette

> As you may have seen in the local news. The .za domain is facing its biggest problem
> in years. The .za domain is delegated to South Africa by ICANN. Currenly Mike
> Lawrie is the adminstrator for the .za domain. Due the manner in which the SA
> Government wants to "Take Over" the .za domain, which is in violation of ICANN
> rules and regulations we have to support Mr Mike Lawrie in his refusal, as the Official
> .ZA Administrator, to approve the governments plan.
Re: Warning .CO.ZA domain names [boodskap #63705 is 'n antwoord op boodskap #63696] Vr, 14 Junie 2002 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As hulle dit nou het, dan kan hulle dit seker vir winnie gee, en haar dan
uit die piepels paalemint hou...

Thys julle weet waar...

"Annette" skryf in boodskap news:aechc7$5vrv1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is die rede hoekom die ANC nou 'n wet laat deurgaan het om die
> domein-naam oor te neem?
> Wat is die voordele agv van hierdie wet vir die gewone burger?
> Annette
>
Re: Warning .CO.ZA domain names [boodskap #63718 is 'n antwoord op boodskap #63705] Vr, 14 Junie 2002 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag se spotprent in Die Burger waar Onse Winie kommunikeer met parlement
is baie snaaks.
So miskien is die internet-kommunikasie is daardie sin miskien 'n bietjie te
ver gevorder;))
Annette

wrote in message news:aecoo2$1a0d$1@news.adamastor.ac.za...
> As hulle dit nou het, dan kan hulle dit seker vir winnie gee, en haar dan
> uit die piepels paalemint hou...
>
> Thys julle weet waar...
> "Annette" wrote in message
> news:aechc7$5vrv1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is die rede hoekom die ANC nou 'n wet laat deurgaan het om die
>> domein-naam oor te neem?
>> Wat is die voordele agv van hierdie wet vir die gewone burger?
>> Annette
>>
Re: Warning .CO.ZA domain names [boodskap #63831 is 'n antwoord op boodskap #63696] So, 16 Junie 2002 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
DM, hou by jou argument, dan gaan dit goed - in my oë is die enigste mens
wat 'n tweedeklas Suid-Afrikaner is, iemand wat 'n ander persoon beledig
deur hom/haar 'n tweedeklas mens te noem.
Vertel liewer vir die mense wat het gebeur met Zimbabwe se internetstelsel -
dan lewer jy 'n positiewe bydrae ter inligting.

Annette
Re: Warning .CO.ZA domain names [boodskap #63871 is 'n antwoord op boodskap #63831] Ma, 17 Junie 2002 18:25 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Jun 2002 20:37:50 +0200, "Annette" wrote:

> DM, hou by jou argument, dan gaan dit goed - in my oë is die enigste mens
> wat 'n tweedeklas Suid-Afrikaner is, iemand wat 'n ander persoon beledig
> deur hom/haar 'n tweedeklas mens te noem.

Oe......!
Gaan sit nou en dink oor die een. Met ander woorde pas dit toe op
jouself.
Vorige onderwerp: Acts of God
Volgende onderwerp: Die HNP en Duitsers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 09:52:28 MGT 2024