Regering e-pos [boodskap #63639] |
Thu, 13 June 2002 16:04 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, het jy nie op 'n stadium die mense se e-pos adresse gesoek nie?:
* The honourable president of SA, mailto:pres...@po.gov.za
* The speaker of the National Assembly, mailto:an...@anc.org.za
* The chairperson of the NCOP, mailto:npa...@parliament.gov.za and
* Deputy chair mailto:mlmus...@parliament.gov.za
Stuur vir hulle 'n e-pos . :-)
TJ
|
|
|
Re: Regering e-pos [boodskap #63643 is 'n antwoord op boodskap #63639] |
Thu, 13 June 2002 17:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie TJ - enige voorstelle wat ek in my email moet sit?:)
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3d08c217$0$18850@hades.is.co.za...
> Annette, het jy nie op 'n stadium die mense se e-pos adresse gesoek nie?:
>
> * The honourable president of SA, mailto:pres...@po.gov.za
> * The speaker of the National Assembly, mailto:an...@anc.org.za
> * The chairperson of the NCOP, mailto:npa...@parliament.gov.za and
> * Deputy chair mailto:mlmus...@parliament.gov.za
>
> Stuur vir hulle 'n e-pos . :-)
>
>
>
> TJ
>
|
|
|
Re: Regering e-pos [boodskap #63668 is 'n antwoord op boodskap #63643] |
Fri, 14 June 2002 04:56 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).
Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
sekuriteit wat kort kom.
TJ
www.artslink.co.za
|
|
|
Re: Regering e-pos [boodskap #63671 is 'n antwoord op boodskap #63668] |
Fri, 14 June 2002 05:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou wanneer kry hulle kans om partytjies te hou en drankies te drink? Hulle
is dan so besig om wette deur te jaag - eers die oorloopnonsens en ek hoor
vanoggend ook die internetstorie.
Lyk my Mike Lawrie het net betyds opgetree.
Ek wonder nou net - ek hoor daar is bietjie probleme met intekom se
internetverbindings - sou dit iets te doen het met die regering se
proeflopie om te kyk hoe dinge gedoen kan word?:))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3d097718$0$18851@hades.is.co.za...
> Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).
>
> Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
> partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
> sekuriteit wat kort kom.
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
|
|
|
Re: Regering e-pos [boodskap #63739 is 'n antwoord op boodskap #63671] |
Sat, 15 June 2002 05:57 |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het hierdie gemis, Annette. Waaroor gaan dit?
(Internet en Mike Lawrie?)
"Annette" .
Nou wanneer kry hulle kans om partytjies te hou en drankies te drink? Hulle
is dan so besig om wette deur te jaag - eers die oorloopnonsens en ek hoor
vanoggend ook die internetstorie.
Lyk my Mike Lawrie het net betyds opgetree.
Ek wonder nou net - ek hoor daar is bietjie probleme met intekom se
internetverbindings - sou dit iets te doen het met die regering se
proeflopie om te kyk hoe dinge gedoen kan word?:))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3d097718$0$18851@hades.is.co.za...
> Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).
>
> Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
> partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
> sekuriteit wat kort kom.
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
|
|
|
Re: Regering e-pos [boodskap #63747 is 'n antwoord op boodskap #63739] |
Sat, 15 June 2002 07:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lees maar wat Domain Master hieronder die afgelope week kwytgeraak het .
Wat hy geskryf het, en wat in die koerante hier ( Burger en Argus) verskyn
het is naastenby dieslefde.
Ek sal bietjie later vandag 'n stukkie wat in M&G verskyn het vir jou hier
plaas. ( ek moet dit mos vertaal)
Annette
"Rosie" skryf in boodskap news:aeekno$m0i$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek het hierdie gemis, Annette. Waaroor gaan dit?
> (Internet en Mike Lawrie?)
>
> "Annette" .
> Nou wanneer kry hulle kans om partytjies te hou en drankies te drink? Hulle
> is dan so besig om wette deur te jaag - eers die oorloopnonsens en ek hoor
> vanoggend ook die internetstorie.
> Lyk my Mike Lawrie het net betyds opgetree.
> Ek wonder nou net - ek hoor daar is bietjie probleme met intekom se
> internetverbindings - sou dit iets te doen het met die regering se
> proeflopie om te kyk hoe dinge gedoen kan word?:))
> Annette
>
> "TJ" wrote in message
> news:3d097718$0$18851@hades.is.co.za...
>> Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).
>>
>> Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
>> partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
>> sekuriteit wat kort kom.
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
|
|
|
Re: Regering e-pos [boodskap #63748 is 'n antwoord op boodskap #63739] |
Sat, 15 June 2002 08:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rosie - die artikel waaraan ek dink - Dene Smuts wat in die laaste paragraaf
verklaar dat Mike Lawrie 'n held is, kan ek nie kry nie - dit is definitief
nie in gister se M&G nie - dus moes dit in Argus of Burger gewees het.
Ek is egter seker jy sal genoeg te wete kom wat Domain Master al hier van
geskryf het .