| Regering e-pos [boodskap #63639] |
Do., 13 Junie 2002 16:04  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Annette, het jy nie op 'n stadium die mense se e-pos adresse gesoek nie?:
* The honourable president of SA, mailto:pres...@po.gov.za
* The speaker of the National Assembly, mailto:an...@anc.org.za
* The chairperson of the NCOP, mailto:npa...@parliament.gov.za and
* Deputy chair mailto:mlmus...@parliament.gov.za
Stuur vir hulle 'n e-pos . :-)
TJ
|
|
|
|
| Re: Regering e-pos [boodskap #63643 is 'n antwoord op boodskap #63639] |
Do., 13 Junie 2002 17:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie TJ - enige voorstelle wat ek in my email moet sit?:)
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3d08c217$0$18850@hades.is.co.za...
> Annette, het jy nie op 'n stadium die mense se e-pos adresse gesoek nie?:
>
> * The honourable president of SA, mailto:pres...@po.gov.za
> * The speaker of the National Assembly, mailto:an...@anc.org.za
> * The chairperson of the NCOP, mailto:npa...@parliament.gov.za and
> * Deputy chair mailto:mlmus...@parliament.gov.za
>
> Stuur vir hulle 'n e-pos . :-)
>
>
>
> TJ
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Regering e-pos [boodskap #63671 is 'n antwoord op boodskap #63668] |
Vr., 14 Junie 2002 05:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou wanneer kry hulle kans om partytjies te hou en drankies te drink? Hulle
is dan so besig om wette deur te jaag - eers die oorloopnonsens en ek hoor
vanoggend ook die internetstorie.
Lyk my Mike Lawrie het net betyds opgetree.
Ek wonder nou net - ek hoor daar is bietjie probleme met intekom se
internetverbindings - sou dit iets te doen het met die regering se
proeflopie om te kyk hoe dinge gedoen kan word?:))
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3d097718$0$18851@hades.is.co.za...
> Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).
>
> Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
> partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
> sekuriteit wat kort kom.
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Regering e-pos [boodskap #63747 is 'n antwoord op boodskap #63739] |
Sa., 15 Junie 2002 07:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lees maar wat Domain Master hieronder die afgelope week kwytgeraak het .
Wat hy geskryf het, en wat in die koerante hier ( Burger en Argus) verskyn
het is naastenby dieslefde.
Ek sal bietjie later vandag 'n stukkie wat in M&G verskyn het vir jou hier
plaas. ( ek moet dit mos vertaal)
Annette
"Rosie" skryf in boodskap news:aeekno$m0i$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek het hierdie gemis, Annette. Waaroor gaan dit?
> (Internet en Mike Lawrie?)
>
> "Annette" .
> Nou wanneer kry hulle kans om partytjies te hou en drankies te drink? Hulle
> is dan so besig om wette deur te jaag - eers die oorloopnonsens en ek hoor
> vanoggend ook die internetstorie.
> Lyk my Mike Lawrie het net betyds opgetree.
> Ek wonder nou net - ek hoor daar is bietjie probleme met intekom se
> internetverbindings - sou dit iets te doen het met die regering se
> proeflopie om te kyk hoe dinge gedoen kan word?:))
> Annette
>
> "TJ" wrote in message
> news:3d097718$0$18851@hades.is.co.za...
>> Minder partytjie hou en meer werk (aflewer).
>>
>> Hoor vanoggend (ek dink dit was ACDP) praat van dieselfde ding (the veel
>> partytjies en drankies) in die parlement met geld vir veiligheid en
>> sekuriteit wat kort kom.
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
|
|
|
|
| Re: Regering e-pos [boodskap #63748 is 'n antwoord op boodskap #63739] |
Sa., 15 Junie 2002 08:52  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rosie - die artikel waaraan ek dink - Dene Smuts wat in die laaste paragraaf
verklaar dat Mike Lawrie 'n held is, kan ek nie kry nie - dit is definitief
nie in gister se M&G nie - dus moes dit in Argus of Burger gewees het.
Ek is egter seker jy sal genoeg te wete kom wat Domain Master al hier van
geskryf het .