SA-indeks [boodskap #63210] |
Fri, 07 June 2002 06:59 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ken iemand anders ook die SA-indeks? Dit was blykbaar 'n Matie-term en staan
vir "soortlike afstootlikheid". Dit gradeer vroue op 'n skaal van een tot
tien, volgens die aantal biere wat 'n mens moet drink om haar aanvaarbaar te
maak.
Alles baie wetenskaplik.
|
|
|
Re: SA-indeks [boodskap #63249 is 'n antwoord op boodskap #63210] |
Sat, 08 June 2002 04:00 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Koot - ek was nie op daardie eksklusiewe universiteit nie. (My pa ook nie.)
Maar ons "lobola"-stelsel het anders gewerk - 'n vrou is aangeslaan volgens
hoeveel van jou tien beeste jy bereid sou wees om aan haar te betaal. ('n
Bekende vroue filmster was algemeen aanvaar as tien.)
Daar was egter gevalle geidentifiseer waar die pa aan jou sou moes lobola
betaal om die dogter uit die huis uit te kry - so dit was nie 'n rigiede
stelsel nie...
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:adplk7$dgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ken iemand anders ook die SA-indeks? Dit was blykbaar 'n Matie-term en staan
> vir "soortlike afstootlikheid". Dit gradeer vroue op 'n skaal van een tot
> tien, volgens die aantal biere wat 'n mens moet drink om haar aanvaarbaar te
> maak.
>
> Alles baie wetenskaplik.
>
|
|
|
Re: SA-indeks [boodskap #63267 is 'n antwoord op boodskap #63249] |
Sat, 08 June 2002 12:28 |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dan was daar mos die stowe en die busse ook.
Maar ons evatjies het vrywilliglik, liefies tyd op die rak spandeer en ons
voete ook nog opgetrek as sommige mansstudente verbyloop. Ons het hulle net
nie naampies gegee nie
"Jonas" skryf in boodskap news:adrvgr$mvp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koot - ek was nie op daardie eksklusiewe universiteit nie. (My pa ook nie.)
> Maar ons "lobola"-stelsel het anders gewerk - 'n vrou is aangeslaan volgens
> hoeveel van jou tien beeste jy bereid sou wees om aan haar te betaal. ('n
> Bekende vroue filmster was algemeen aanvaar as tien.)
> Daar was egter gevalle geidentifiseer waar die pa aan jou sou moes lobola
> betaal om die dogter uit die huis uit te kry - so dit was nie 'n rigiede
> stelsel nie...
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:adplk7$dgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ken iemand anders ook die SA-indeks? Dit was blykbaar 'n Matie-term en
> staan
>> vir "soortlike afstootlikheid". Dit gradeer vroue op 'n skaal van een tot
>> tien, volgens die aantal biere wat 'n mens moet drink om haar
aanvaarbaar
> te
>> maak.
>>
>> Alles baie wetenskaplik.
>>
>
|
|
|
Re: SA-indeks [boodskap #63269 is 'n antwoord op boodskap #63249] |
Sat, 08 June 2002 12:30 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Koot - ek was nie op daardie eksklusiewe universiteit nie. (My pa ook nie.)
Van wanneer af is Stellenbosch 'n eksklusiewe
universiteit? Of probeer jy maar net jou
spesialiteit ( smalende opmerkings) tot nuwe
hoogtes voer? Noudat Johnnie vir jou op jou
plek gesit het oor UNISA en jy nie meer daaroor
kan praat nie, nou begin jy met 'n ander
universiteit. Wat is dit met jou en universiteite?
Kan jy ons weer aan jou akademiese agtergrond
herinner?
Gloudina
|
|
|
Re: SA-indeks [boodskap #63387 is 'n antwoord op boodskap #63269] |
Mon, 10 June 2002 08:40 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Iesh, kyk nou hoe gou degenereer die gesprek vanaf die hoë vlak waarmee ek
dit begin het.
Koot
skryf in boodskap news:3D01F94F.7010901@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Koot - ek was nie op daardie eksklusiewe universiteit nie. (My pa ook
nie.)
>
> Van wanneer af is Stellenbosch 'n eksklusiewe
> universiteit? Of probeer jy maar net jou
> spesialiteit ( smalende opmerkings) tot nuwe
> hoogtes voer? Noudat Johnnie vir jou op jou
> plek gesit het oor UNISA en jy nie meer daaroor
> kan praat nie, nou begin jy met 'n ander
> universiteit. Wat is dit met jou en universiteite?
> Kan jy ons weer aan jou akademiese agtergrond
> herinner?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: SA-indeks [boodskap #63388 is 'n antwoord op boodskap #63387] |
Mon, 10 June 2002 08:42 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam Koot - laat ons dit op die hoge vlak van boat races hou:)))
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ae1ols$3s9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Iesh, kyk nou hoe gou degenereer die gesprek vanaf die hoë vlak waarmee ek
> dit begin het.
>
> Koot
>
> skryf in boodskap news:3D01F94F.7010901@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> Koot - ek was nie op daardie eksklusiewe universiteit nie. (My pa ook
> nie.)
>>
>> Van wanneer af is Stellenbosch 'n eksklusiewe
>> universiteit? Of probeer jy maar net jou
>> spesialiteit ( smalende opmerkings) tot nuwe
>> hoogtes voer? Noudat Johnnie vir jou op jou
>> plek gesit het oor UNISA en jy nie meer daaroor
>> kan praat nie, nou begin jy met 'n ander
>> universiteit. Wat is dit met jou en universiteite?
>> Kan jy ons weer aan jou akademiese agtergrond
>> herinner?
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: SA-indeks [boodskap #63413 is 'n antwoord op boodskap #63388] |
Mon, 10 June 2002 12:37 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas se opmerking was in elk geval te ingewikkeld vir my.
"Annette" skryf in boodskap news:ae1ora$33m2f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek stem saam Koot - laat ons dit op die hoge vlak van boat races hou:)))
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ae1ols$3s9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Iesh, kyk nou hoe gou degenereer die gesprek vanaf die hoë vlak waarmee ek
>> dit begin het.
>>
>> Koot
>>
>> skryf in boodskap news:3D01F94F.7010901@rogers.com...
>>>
>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> Koot - ek was nie op daardie eksklusiewe universiteit nie. (My pa
ook
>> nie.)
>>>
>>> Van wanneer af is Stellenbosch 'n eksklusiewe
>>> universiteit? Of probeer jy maar net jou
>>> spesialiteit ( smalende opmerkings) tot nuwe
>>> hoogtes voer? Noudat Johnnie vir jou op jou
>>> plek gesit het oor UNISA en jy nie meer daaroor
>>> kan praat nie, nou begin jy met 'n ander
>>> universiteit. Wat is dit met jou en universiteite?
>>> Kan jy ons weer aan jou akademiese agtergrond
>>> herinner?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|