|
|
|
|
|
|
| Re: Mandela geeerd. [boodskap #63261 is 'n antwoord op boodskap #63259] |
Sa., 08 Junie 2002 11:54   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Hantamkind wrote:
> Nouja, met die taak afgehandel kan die Nederlanders nou rustig agteroor sit
> en op televisie kyk hoe die land ten gronde gaan
Kan jy ons nou asseblief meer inlig oor hoe
" die land ten gronde gaan." Wêreld, vir 'n
land wat ten gronde gaan, is vreeslik baie
mense darem geinteresseerd om in die land te
gaan reis. Gister besoek ek hier naby 'n
poskantoortjie, waar een van die werkers
(duidelik van Eerste Nasie oorsprong) net
knaend met my oor SA wil praat. En toe
'n vrou in die poskantoor hoor ons praat
oor SA, toe wil sy net weet wanneer dit
die "regte" tyd is om SA te besoek (sy is
'n reisagent.) So die storie van hoe
"gevaarlik" dit in SA is, hou deesdae ook
nie meer water nie. Te veel mense ken mense
wat onlangs nog in SA was. Sulke mense is
natuurlik nie naief nie. Hulle weet om te
reis in sekere dele is altyd gevaarlik.
Soos om jou in die Sentraalstasie in
Amsterdam te bevind. Of in Oxfordstraat in
London.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mandela geeerd. [boodskap #63306 is 'n antwoord op boodskap #63274] |
So., 09 Junie 2002 02:29   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Hantamkind wrote:
Hier is so bietjie statistiek vir jou:
> 1990:
> 1 us$ = 2.6 Rand
> 1 us$ = 0.59 Pound Sterling
> 2002:
> 1us$ = 9.80 Rand
> 1us$ = 0.68 Pound Sterling.
>
> I rest my kys.
> (bron: http://www.oanda.com)
Vir iemand wat woon in 'n land waar
die Kanadese dollar ten minste 35%
verloor het teen die Amerikaanse
dollar, maak jou argument nou nie
eintlik teveel indruk nie. Is die
Australiese geldeenheid vandag nog
dieselfde teen die Amerikaanse dollar
as wat dit tien vyftien jaar gelede
was? (Daar was 'n tyd toe die Kanadese
dollar meer werd was as die Amerikaanse
dollar.)En ons uitvoerders kreun as
die Kanadese dollar net 'n bietjie styg,
want dit affekteer hulle vermoë om te
kompeteer.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mandela geeerd. [boodskap #63328 is 'n antwoord op boodskap #63323] |
So., 09 Junie 2002 12:37   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Hantamkind wrote:
>> 2002: AU$ 1 = US$ 0.57
> 2001: AU$ 1 = US$ 0.52
> 2000: AU$ 1 = US$ 0.58
> 1999: AU$ 1 = US$ 0.66
> 1998: AU$ 1 = US$ 0.59
> 1997: AU$ 1 = US$ 0.76
> 1996: AU$ 1 = US$ 0.79
> 1995: AU$ 1 = US$ 0.72
> 1994: AU$ 1 = US$ 0.73
> 1993: AU$ 1 = US$ 0.67
So julle ou dollartjie was nog maar
altyd laag teen die US en sak nog
altyd. Ek sien sedert 1997 het dit
DRASTIES gedaal, nè? Ek sien daar
by 2001 was julle ampertjies-ampertjies
by 50 US cents vir julle dollar. Dis
glo wat ons voorland is, volgens sommige
kenners. Op die oomblik styg ons bietjie.
Glo nou 68 of daar rond, maar ons was
al af tot 62. En dit nadat die Kanadese
dollar in my leeftyd meer as die Amerikaanse
dollar werd was.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Mandela geeerd. [boodskap #63332 is 'n antwoord op boodskap #63330] |
So., 09 Junie 2002 13:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)) Soos iemand wat ken altoos sê: De maaind boggels:))
Annette
"Hantamkind" skryf in boodskap news:ChIM8.278812$o66.720245@news-server.bigpond.net.au...
> Ek staan verslae ....
>
>
> skryf in boodskap news:3D034C88.9070300@rogers.com...
>>
>> Hantamkind wrote:
>>
>>
>>
>>>> 2002: AU$ 1 = US$ 0.57
>>> 2001: AU$ 1 = US$ 0.52
>>> 2000: AU$ 1 = US$ 0.58
>>> 1999: AU$ 1 = US$ 0.66
>>> 1998: AU$ 1 = US$ 0.59
>>> 1997: AU$ 1 = US$ 0.76
>>> 1996: AU$ 1 = US$ 0.79
>>> 1995: AU$ 1 = US$ 0.72
>>> 1994: AU$ 1 = US$ 0.73
>>> 1993: AU$ 1 = US$ 0.67
>>
>>
>> So julle ou dollartjie was nog maar
>> altyd laag teen die US en sak nog
>> altyd. Ek sien sedert 1997 het dit
>> DRASTIES gedaal, nê? Ek sien daar
>> by 2001 was julle ampertjies-ampertjies
>> by 50 US cents vir julle dollar. Dis
>> glo wat ons voorland is, volgens sommige
>> kenners. Op die oomblik styg ons bietjie.
>> Glo nou 68 of daar rond, maar ons was
>> al af tot 62. En dit nadat die Kanadese
>> dollar in my leeftyd meer as die Amerikaanse
>> dollar werd was.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
| Re: Mandela geeerd. [boodskap #63416 is 'n antwoord op boodskap #63330] |
Ma., 10 Junie 2002 13:10  |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: Desember 2000
|
Senior Lid |
|
|
Vriend, miskien moet jy vir die tante vra om vir jou 'n gedig daaroor te
pos? 'n Redenasievermoë en logika soos die tante s'n is uniek......ek het
sy gelyke nog nooit gesien nie. Uh, ek hoop nou nie die ou draak dink ek
dink sy's slim nie!
"Hantamkind" skryf in boodskap news:ChIM8.278812$o66.720245@news-server.bigpond.net.au...
> Ek staan verslae ....
>
>
> skryf in boodskap news:3D034C88.9070300@rogers.com...
>>
>> Hantamkind wrote:
>>
>>
>>
>>>> 2002: AU$ 1 = US$ 0.57
>>> 2001: AU$ 1 = US$ 0.52
>>> 2000: AU$ 1 = US$ 0.58
>>> 1999: AU$ 1 = US$ 0.66
>>> 1998: AU$ 1 = US$ 0.59
>>> 1997: AU$ 1 = US$ 0.76
>>> 1996: AU$ 1 = US$ 0.79
>>> 1995: AU$ 1 = US$ 0.72
>>> 1994: AU$ 1 = US$ 0.73
>>> 1993: AU$ 1 = US$ 0.67
>>
>>
>> So julle ou dollartjie was nog maar
>> altyd laag teen die US en sak nog
>> altyd. Ek sien sedert 1997 het dit
>> DRASTIES gedaal, nê? Ek sien daar
>> by 2001 was julle ampertjies-ampertjies
>> by 50 US cents vir julle dollar. Dis
>> glo wat ons voorland is, volgens sommige
>> kenners. Op die oomblik styg ons bietjie.
>> Glo nou 68 of daar rond, maar ons was
>> al af tot 62. En dit nadat die Kanadese
>> dollar in my leeftyd meer as die Amerikaanse
>> dollar werd was.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|