Frikkie [boodskap #57202] |
So, 10 Februarie 2002 01:38 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
aanstuur nie?
|
|
|
Re: Frikkie [boodskap #57204 is 'n antwoord op boodskap #57202] |
So, 10 Februarie 2002 10:32 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 09 Feb 2002 20:38:17 -0500, Danielle wrote:
> Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
> onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
> aanstuur nie?
Los hom net waar hy is Frikkie, dan het ons
darem een Sneewitjie hier :-)))
|
|
|
Re: Frikkie [boodskap #57225 is 'n antwoord op boodskap #57204] |
So, 10 Februarie 2002 16:46 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 10 Feb 2002 12:32:56 +0200, Davie Davis wrote:
>> Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
>> onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
>> aanstuur nie?
>
>
> Los hom net waar hy is Frikkie, dan het ons
> darem een Sneewitjie hier :-)))
LOL! Dis baie goed! :-))
|
|
|
Re: Frikkie [boodskap #57254 is 'n antwoord op boodskap #57202] |
Ma, 11 Februarie 2002 09:11 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir die waarskuwing.
Ek was uitstedig vir `n ruk en doen nou `n scan en update.
Groete
Frikkie
Danielle skryf in boodskap news:sljb6ucsgn4rvu7thefogpqdgm6nqfkfs9@4ax.com...
> Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
> onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
> aanstuur nie?
>
|
|
|