Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor " Nuwe Jare"
Oor " Nuwe Jare" [boodskap #57223] So, 10 Februarie 2002 16:38 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ek pos hier onder die brief van iemand wat ek geraadpleeg het
oor die datum van die Tibetaanse Nuwejaar, nadat Simon daaroor
opgemerk het.
Ek dink nou so by myself die ander dag: al die mense wat in
die suidelike halfrond sit en van die "nuwe jaar" praat, net omdat
hulle voorsate dit uit Europa saamgebring het en omdat hulle 'n
kalender saamgebring het wat in die noordelike halfrond gebore is,
volg nou nie die gewoonte dat "'n nuwe jaar" die tydperk is van
die een periode wat die dae op hulle kortste is tot die ander donkerste
deel van hulle "jaar" nie. Miskien moet hulle ook die begin van
die nuwe jaar vier soos ander mense in Afrika, wanneer die Pleiades
in die regte posisie is in die lug.

Gloudina
Hier volg die brief:

Both the Chinese and the Tibetan new years begin with the first lunar month
which is around the new moon in February. Usually they are not far apart. I
am really not sure why the first lunar month is not the new moon in
January, maybe because the whole January thing belongs to the solar year --
we need to consult a calendar expert.

From what I know, the Tibetan year is 360 days -- in order to bring it
into line with the moon's phases certain unlucky days are omitted, and
because these are irregular, the Tibetan year and months do not correspond
exactly to the Chinese. The solar difference is made up by inserting extra
months every now and then.

According to R.A. Stein in "Tibetan Civilization",
"the date of the new year was determined by agriculture. In modern Tibet
the old 'farmers New Year' in the tenth or eleventh lunar month was still
distinguished from the new 'king's New Year' which is the same as in China
(first lunar month)."

So it would seem that, originally, Tibetan new year was held some time
around November or December -- this would have been the time that the
livestock would return annually to their winter quarters in the village.

It is a rather complicated system to say the least.
Re: Oor " Nuwe Jare" [boodskap #57238 is 'n antwoord op boodskap #57223] So, 10 Februarie 2002 20:27 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Feb 2002 16:38:44 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ek dink nou so by myself die ander dag: al die mense wat in
> die suidelike halfrond sit en van die "nuwe jaar" praat, net omdat
> hulle voorsate dit uit Europa saamgebring het en omdat hulle 'n
> kalender saamgebring het wat in die noordelike halfrond gebore is,
> volg nou nie die gewoonte dat "'n nuwe jaar" die tydperk is van
> die een periode wat die dae op hulle kortste is tot die ander donkerste
> deel van hulle "jaar" nie. Miskien moet hulle ook die begin van
> die nuwe jaar vier soos ander mense in Afrika, wanneer die Pleiades
> in die regte posisie is in die lug.

Wel, soos ek dit verstaan het was dit Julius Caesar wat in 46 BC
finaal die Julian kalender met 1 Januarie as die "begin van die jaar"
weer ingestel het na 'n lang gesukkel met die spul Romyne wat elke
keer die datum verander het van die oorspronklike datums in Maart
iewers, en so aan. Hulle kalender was mos op die son gebasseer, en
nie die maan nie.

Nuwejaarsvieringe ('n heel anders storie, maar tog relevant weens die
rol van die kerk gespeel het), op die 1ste is maar 'n redelike moderne
tradisie. En dis weens die rol van veral die vroeë kerk wat ons
westerlinge die huidige, onakurate Julian kalender gebruik. Of nie?
Vorige onderwerp: afrikaans of bust
Volgende onderwerp: Frikkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 10:33:01 MGT 2024