Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frikkie
Frikkie [boodskap #57202] So., 10 Februarie 2002 01:38 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Senior Lid
Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
aanstuur nie?
Re: Frikkie [boodskap #57204 is 'n antwoord op boodskap #57202] So., 10 Februarie 2002 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Senior Lid
On Sat, 09 Feb 2002 20:38:17 -0500, Danielle wrote:

> Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
> onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
> aanstuur nie?

Los hom net waar hy is Frikkie, dan het ons
darem een Sneewitjie hier :-)))
Re: Frikkie [boodskap #57225 is 'n antwoord op boodskap #57204] So., 10 Februarie 2002 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Senior Lid
On Sun, 10 Feb 2002 12:32:56 +0200, Davie Davis wrote:

>> Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
>> onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
>> aanstuur nie?
>
>
> Los hom net waar hy is Frikkie, dan het ons
> darem een Sneewitjie hier :-)))

LOL! Dis baie goed! :-))
Re: Frikkie [boodskap #57254 is 'n antwoord op boodskap #57202] Ma., 11 Februarie 2002 09:11 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Senior Lid
Dankie vir die waarskuwing.
Ek was uitstedig vir `n ruk en doen nou `n scan en update.

Groete
Frikkie

Danielle skryf in boodskap news:sljb6ucsgn4rvu7thefogpqdgm6nqfkfs9@4ax.com...
> Jou rekenaar is besmet met die sneeuwitjie virus. Ek neem aan jy is
> onbewus hiervan, want ek glo nie jy sal aspris vir mense virusse
> aanstuur nie?
>
Vorige onderwerp: Oor " Nuwe Jare"
Volgende onderwerp: Slegte nuus.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 21:49:12 UTC 2026