Verwydering van vlekke [boodskap #51508] |
Fri, 12 October 2001 05:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sal my bes doen met die vertaling:
Vir die beste resultate moet die vlek so gou moontlik verwyder word ( dus
Davie - ons werk nou op jou volgende hemp).:))
Die meeste vlekke is moeiliker om te verwyder as dit al klaar droog geword
het.
Wees versigtig met nie-wasbare kledingstukke - gaan liewer na 'n
droogskoonmaker,
Moet ook nie sterk vlekverwyderingsprodukte op nie-natuurlike materiaal
gebruik nie ( Dit is hoekom vadoeke nie van trilobal gemaak word nie:)))
Die vlek moet van buite na binne gewerk word - andersom sal die vlek net
groter maak.
Ink: verwydering - op wasbare materiaal:
Nee koek!! - laat ek dit in Engels skryf - anders gaan julle my nie glo nie!
Force cold water throught the fabric, using a medicine dropper. Don't put
the stained item under a running tap as this will spread the ink.
Mix equal parts of ammonia, lemon juice and water, and soak the item in
this. Wash as usual.
Annette
|
|
|
Re: Verwydering van vlekke [boodskap #51531 is 'n antwoord op boodskap #51508] |
Fri, 12 October 2001 09:16 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 12 Oct 2001 07:28:54 +0200, "Annette" wrote:
On Fri, 12 Oct 2001 07:28:54 +0200, "Annette" wrote:
> Sal my bes doen met die vertaling:
> Vir die beste resultate moet die vlek so gou moontlik verwyder word ( dus
> Davie - ons werk nou op jou volgende hemp).:))
> Annette
>
Dankie Annette, ek het vier resepte gekry wat nou in 'n notaboek
gebêre is. Heel interessant dat twee van mans en twee van 'vrouens is.
Of die Big Kev (of Clean Green) of die Karringmelk of/en Amoniak moet
werk. En dan gee jy nog een vir my volgende hemp ook!
|
|
|
Re: Verwydering van vlekke [boodskap #51545 is 'n antwoord op boodskap #51531] |
Fri, 12 October 2001 12:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons is 'n vreeslike hulpvaardige klomp hier jong;)))
Annette
wrote in message news:rrcdstgnpce4t15r2v38ekjnqir9ara2d7@4ax.com...
> On Fri, 12 Oct 2001 07:28:54 +0200, "Annette"
> wrote:
> On Fri, 12 Oct 2001 07:28:54 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sal my bes doen met die vertaling:
>> Vir die beste resultate moet die vlek so gou moontlik verwyder word ( dus
>> Davie - ons werk nou op jou volgende hemp).:))
>
>> Annette
>>
> Dankie Annette, ek het vier resepte gekry wat nou in 'n notaboek
> gebêre is. Heel interessant dat twee van mans en twee van 'vrouens is.
> Of die Big Kev (of Clean Green) of die Karringmelk of/en Amoniak moet
> werk. En dan gee jy nog een vir my volgende hemp ook!
|
|
|