Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: skilferkors melktert
Re: skilferkors melktert [boodskap #51559] Vr, 12 Oktober 2001 14:03 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Rico... Korsloos is lekkerder en makliker!
___________________________________________________
"Rico"
> Kors: Plaas skilferkorsdeeg ( die gekooptes) in 'n tertpan.
> Gooi melkvulsel in.
>
> Melkvulsel:
> Plaas 500 ml melk, 1 kaneelstokkie, 2 stukkies naartjie/lemoenskil in 'n
> pan/pot en verhit saggies totdaar stoom van die melk uitkom.
> Verwyder van die hitte en haal die kaneel en skil uit.
> Meng saam 65 gr suiker, 40 mg koekmeelblom of Maizena en 'n bietjie van die
> warm melk in 'n houer tot glad.
> Voeg die mengsel by die melkmengsel en roer goed om klonte te voorkom.
> Plas die melkmengsel terug op die stoof en kook dit totdat die mengsel dik
> is.
> Roer gereeld.
> Verwyder die mengesel van die hitte en roer 15 gr. botter by.
> Laat die mengsel afkoel en roer dan 2 groot eiers, effens geklits, by.
>
> Nadat die melkvulsel in die kors gegooi is besprinkel met kaneel en bak dan
> in 'n voorverhitte oond (240C) vir 10 minute.
> Verminder die hitte naar 180C en bak 'n verdere 10-15 min, totdat die vulsel
> geset is en die kors bros en goudkleurig is.
>
> Na die kooroefening het Annette die bobotie resep gedoen, maar sy het my nie
> gevra vir bobotie, ek sal net kooroefening doen :-)))))
> En sy het gese dit was haar goeie daad vir die jaar, so nou moet ek goeie
> dade doen :-))
> Ek weet die persoon die vir die resepte het gevra is nog nie voldoende
> bevredig nie, maar ek sal later die derde melktertresep gee, die een met die
> kors :-)
> Gr.Rico
>
Re: skilferkors melktert [boodskap #51567 is 'n antwoord op boodskap #51559] Vr, 12 Oktober 2001 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max, los vir Rico uit - laat hy aangaan met goeie dade doen:))
Annette

>> Gooi melkvulsel in.
>>
>> Melkvulsel:
>> Plaas 500 ml melk, 1 kaneelstokkie, 2 stukkies naartjie/lemoenskil in 'n
>> pan/pot en verhit saggies totdaar stoom van die melk uitkom.
>> Verwyder van die hitte en haal die kaneel en skil uit.
>> Meng saam 65 gr suiker, 40 mg koekmeelblom of Maizena en 'n bietjie van
> die
>> warm melk in 'n houer tot glad.
>> Voeg die mengsel by die melkmengsel en roer goed om klonte te voorkom.
>> Plas die melkmengsel terug op die stoof en kook dit totdat die mengsel dik
>> is.
>> Roer gereeld.
>> Verwyder die mengesel van die hitte en roer 15 gr. botter by.
>> Laat die mengsel afkoel en roer dan 2 groot eiers, effens geklits, by.
>>
>> Nadat die melkvulsel in die kors gegooi is besprinkel met kaneel en bak
> dan
>> in 'n voorverhitte oond (240C) vir 10 minute.
>> Verminder die hitte naar 180C en bak 'n verdere 10-15 min, totdat die
> vulsel
>> geset is en die kors bros en goudkleurig is.
>>
>> Na die kooroefening het Annette die bobotie resep gedoen, maar sy het my
> nie
>> gevra vir bobotie, ek sal net kooroefening doen :-)))))
>> En sy het gese dit was haar goeie daad vir die jaar, so nou moet ek goeie
>> dade doen :-))
>> Ek weet die persoon die vir die resepte het gevra is nog nie voldoende
>> bevredig nie, maar ek sal later die derde melktertresep gee, die een met
> die
>> kors :-)
>> Gr.Rico
>>
>
Re: skilferkors melktert [boodskap #51570 is 'n antwoord op boodskap #51559] Vr, 12 Oktober 2001 15:33 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:9q6tad$740$1@azure.nl.gxn.net...
> Nee, Rico... Korsloos is lekkerder en makliker!

Max,
ek doen net wat Annette vir my gevra het!!

Gr.Rico

> ___________________________________________________
> "Rico"
>> Kors: Plaas skilferkorsdeeg ( die gekooptes) in 'n tertpan.
>> Gooi melkvulsel in.
>>
>> Melkvulsel:
>> Plaas 500 ml melk, 1 kaneelstokkie, 2 stukkies naartjie/lemoenskil in 'n
>> pan/pot en verhit saggies totdaar stoom van die melk uitkom.
>> Verwyder van die hitte en haal die kaneel en skil uit.
>> Meng saam 65 gr suiker, 40 mg koekmeelblom of Maizena en 'n bietjie van
> die
>> warm melk in 'n houer tot glad.
>> Voeg die mengsel by die melkmengsel en roer goed om klonte te voorkom.
>> Plas die melkmengsel terug op die stoof en kook dit totdat die mengsel dik
>> is.
>> Roer gereeld.
>> Verwyder die mengesel van die hitte en roer 15 gr. botter by.
>> Laat die mengsel afkoel en roer dan 2 groot eiers, effens geklits, by.
>>
>> Nadat die melkvulsel in die kors gegooi is besprinkel met kaneel en bak
> dan
>> in 'n voorverhitte oond (240C) vir 10 minute.
>> Verminder die hitte naar 180C en bak 'n verdere 10-15 min, totdat die
> vulsel
>> geset is en die kors bros en goudkleurig is.
>>
>> Na die kooroefening het Annette die bobotie resep gedoen, maar sy het my
> nie
>> gevra vir bobotie, ek sal net kooroefening doen :-)))))
>> En sy het gese dit was haar goeie daad vir die jaar, so nou moet ek goeie
>> dade doen :-))
>> Ek weet die persoon die vir die resepte het gevra is nog nie voldoende
>> bevredig nie, maar ek sal later die derde melktertresep gee, die een met
> die
>> kors :-)
>> Gr.Rico
>>
>
Vorige onderwerp: Verwydering van vlekke
Volgende onderwerp: Tobie Brummel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 02:10:34 MGT 2024