| Verwydering van vlekke [boodskap #51508] |
Vr., 12 Oktober 2001 05:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sal my bes doen met die vertaling:
Vir die beste resultate moet die vlek so gou moontlik verwyder word ( dus
Davie - ons werk nou op jou volgende hemp).:))
Die meeste vlekke is moeiliker om te verwyder as dit al klaar droog geword
het.
Wees versigtig met nie-wasbare kledingstukke - gaan liewer na 'n
droogskoonmaker,
Moet ook nie sterk vlekverwyderingsprodukte op nie-natuurlike materiaal
gebruik nie ( Dit is hoekom vadoeke nie van trilobal gemaak word nie:)))
Die vlek moet van buite na binne gewerk word - andersom sal die vlek net
groter maak.
Ink: verwydering - op wasbare materiaal:
Nee koek!! - laat ek dit in Engels skryf - anders gaan julle my nie glo nie!
Force cold water throught the fabric, using a medicine dropper. Don't put
the stained item under a running tap as this will spread the ink.
Mix equal parts of ammonia, lemon juice and water, and soak the item in
this. Wash as usual.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Verwydering van vlekke [boodskap #51545 is 'n antwoord op boodskap #51531] |
Vr., 12 Oktober 2001 12:05  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons is 'n vreeslike hulpvaardige klomp hier jong;)))
Annette
wrote in message news:rrcdstgnpce4t15r2v38ekjnqir9ara2d7@4ax.com...
> On Fri, 12 Oct 2001 07:28:54 +0200, "Annette"
> wrote:
> On Fri, 12 Oct 2001 07:28:54 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sal my bes doen met die vertaling:
>> Vir die beste resultate moet die vlek so gou moontlik verwyder word ( dus
>> Davie - ons werk nou op jou volgende hemp).:))
>
>> Annette
>>
> Dankie Annette, ek het vier resepte gekry wat nou in 'n notaboek
> gebêre is. Heel interessant dat twee van mans en twee van 'vrouens is.
> Of die Big Kev (of Clean Green) of die Karringmelk of/en Amoniak moet
> werk. En dan gee jy nog een vir my volgende hemp ook!
|
|
|
|