Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51330] |
Wed, 10 October 2001 12:54 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nogal ironies is dit nie Ferdi en Gloudina, dat in die +- 3 jaar wat ek die
NG dophou, en so nou en dan iets kwytraak, dit wil voorkom of 99% van al die
persone wat al hier was, en die wat tans hier is grotendeels hulle van julle
2 distansieer.
Die rede daarvoor ( en dit is my persoonlike mening )
Gloudina - Jy sien 'n rassis om elke hoek en praat die hele tyd net hoe
"goed" is Kanada. Indien iemand jou vaspraat in 'n argument gebruik jy
spelfoute wat die persoon maak om die onderwerp te verander.
Ferdi - Jy antwoord nie eenvoudige vrae nie. Indien jy antwoord is dit
beledigend van aard wat die persoon se karakter aanval en sodoende draai jy
dan ook die hele argument.
Groete
Riaan
|
|
|
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51334 is 'n antwoord op boodskap #51330] |
Wed, 10 October 2001 14:25 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> Gloudina - praat die hele tyd net hoe
> "goed" is Kanada.
Nee wat, ou boeta. Ek vertel nie gereeld hoe"goed" Kanada is nie. Dis julle
joggies wat vir
my gereeld vertel hoe "veilig" Kanada is. En
Danielle wat gereeld vertel hoe "wonderlik" die
VSA is.
Gloudina
|
|
|
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51337 is 'n antwoord op boodskap #51330] |
Wed, 10 October 2001 14:31 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sommige van Ferdi se gedigte vind ek goed. Verder vertel ek nie...
Glouds is glad nie so bad nie. Die mooiste is dat sy, elke keer na so 'n
afranseling weer terugkom met 'n gediggie, asof daar nie botter in haar mond
kan smelt nie. Sy haak wel vas op rassisme, maar verder is sy okay!!!
Ek het (heimlik) nogal respek vir haar!
_______________________________________________________
"Riaan"
> Nogal ironies is dit nie Ferdi en Gloudina, dat in die +- 3 jaar wat ek die
> NG dophou, en so nou en dan iets kwytraak, dit wil voorkom of 99% van al die
> persone wat al hier was, en die wat tans hier is grotendeels hulle van julle
> 2 distansieer.
>
> Die rede daarvoor ( en dit is my persoonlike mening )
>
> Gloudina - Jy sien 'n rassis om elke hoek en praat die hele tyd net hoe
> "goed" is Kanada. Indien iemand jou vaspraat in 'n argument gebruik jy
> spelfoute wat die persoon maak om die onderwerp te verander.
>
> Ferdi - Jy antwoord nie eenvoudige vrae nie. Indien jy antwoord is dit
> beledigend van aard wat die persoon se karakter aanval en sodoende draai jy
> dan ook die hele argument.
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
|
|
|
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51339 is 'n antwoord op boodskap #51330] |
Wed, 10 October 2001 14:33 |
Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Wed, 10 Oct 2001 14:54:21 +0200, "Riaan" wrote:
> Nogal ironies is dit nie Ferdi en Gloudina, dat in die +- 3 jaar wat ek die
> NG dophou, en so nou en dan iets kwytraak, dit wil voorkom of 99% van al die
> persone wat al hier was, en die wat tans hier is grotendeels hulle van julle
> 2 distansieer.
>
> Die rede daarvoor ( en dit is my persoonlike mening )
>
> Gloudina - Jy sien 'n rassis om elke hoek en praat die hele tyd net hoe
> "goed" is Kanada. Indien iemand jou vaspraat in 'n argument gebruik jy
> spelfoute wat die persoon maak om die onderwerp te verander.
>
> Ferdi - Jy antwoord nie eenvoudige vrae nie. Indien jy antwoord is dit
> beledigend van aard wat die persoon se karakter aanval en sodoende draai jy
> dan ook die hele argument.
Riaan spring op die wa!!
Watter vraag Riaan?
Of het jy maar net die geleentheid gesien om ook saam te skreeu?
Ek wag op enige vraag wat jy gevra het en ek nie geantwoord het nie.
Enige een Riaan, enige een.
|
|
|
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51352 is 'n antwoord op boodskap #51337] |
Wed, 10 October 2001 14:54 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Stem saam. Die bevinding van die gediggie en die botter het ek dieselfde
ervaar. :)) Sy kom ook na so 'n geveg soms terug met 'n interessante
vertelling of 'n positiewe opmerking oor iets wat iemand gesê het. Dit vang
my soms ontkant ek moet ek seker maak wie het dit geskryf! Gewoonlik is die
vorige geveg nog vars in almal se geheue gebrand en vat hulle haar sommer
weer aan (oor niks)
Shannon
Max skryf in boodskap news:9q1m5k$nh1$1@azure.nl.gxn.net...
> Sommige van Ferdi se gedigte vind ek goed. Verder vertel ek nie...
>
> Glouds is glad nie so bad nie. Die mooiste is dat sy, elke keer na so 'n
> afranseling weer terugkom met 'n gediggie, asof daar nie botter in haar mond
> kan smelt nie. Sy haak wel vas op rassisme, maar verder is sy okay!!!
>
> Ek het (heimlik) nogal respek vir haar!
> _______________________________________________________
> "Riaan"
>> Nogal ironies is dit nie Ferdi en Gloudina, dat in die +- 3 jaar wat ek die
>> NG dophou, en so nou en dan iets kwytraak, dit wil voorkom of 99% van al die
>> persone wat al hier was, en die wat tans hier is grotendeels hulle van julle
>> 2 distansieer.
>>
>> Die rede daarvoor ( en dit is my persoonlike mening )
>>
>> Gloudina - Jy sien 'n rassis om elke hoek en praat die hele tyd net hoe
>> "goed" is Kanada. Indien iemand jou vaspraat in 'n argument gebruik jy
>> spelfoute wat die persoon maak om die onderwerp te verander.
>>
>> Ferdi - Jy antwoord nie eenvoudige vrae nie. Indien jy antwoord is dit
>> beledigend van aard wat die persoon se karakter aanval en sodoende draai jy
>> dan ook die hele argument.
>>
>>
>> Groete
>>
>> Riaan
>>
>
|
|
|
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51396 is 'n antwoord op boodskap #51330] |
Wed, 10 October 2001 21:12 |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 10 Oct 2001 14:25:48 GMT, @home.com wrote:
> Nee wat, ou boeta. Ek vertel nie gereeld hoe"goed" Kanada is nie. Dis julle
> joggies wat vir
> my gereeld vertel hoe "veilig" Kanada is. En
> Danielle wat gereeld vertel hoe "wonderlik" die
> VSA is.
Jy kan jouself ook maar nie help nie, nè? Jy MOET maar my naam oral
probeer insleep wanneer JY aangeval word? Wil jy vir my wys waar ek
gedoen het wat jy my van beskuldig?
Ek ag myself nederig gelukkig en bevoorreg om hierdie wonderlike land
te kan deel met wonderlike mense, maar ek is ook nie blind vir die
foute en probleme nie.
|
|
|
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51414 is 'n antwoord op boodskap #51339] |
Thu, 11 October 2001 06:22 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wag op enige vraag wat jy gevra het en ek nie geantwoord het nie.
Enige een Riaan, enige een.
Ferdi by die tyd sou jy seker al opgemerk het dat ek nie meer so aktief op
die NG is soos voorheen nie, maar wel 'n punt daarvan maak om so een keer
per dag hier in te loer om te sien wat hier aangaan.
In elk geval om jou vraag te beantwoord, en ek moet bysê ek en jy het so
lank laas direk gepraat ek glo nie eers jy sal dit kan onthou nie. Ek het
vir jou die volgende vraag gevra en jou antwoord was soos volg
Riaan: Ferdi vir watter party stem jy
Ferdi: Dit het fokkol met enige persoon te doen vir wie ek stem.
Een voorbeeld gevra, een voorbeeld gekry.
|
|
|