| Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51330] |
Wo., 10 Oktober 2001 12:54  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Nogal ironies is dit nie Ferdi en Gloudina, dat in die +- 3 jaar wat ek die
NG dophou, en so nou en dan iets kwytraak, dit wil voorkom of 99% van al die
persone wat al hier was, en die wat tans hier is grotendeels hulle van julle
2 distansieer.
Die rede daarvoor ( en dit is my persoonlike mening )
Gloudina - Jy sien 'n rassis om elke hoek en praat die hele tyd net hoe
"goed" is Kanada. Indien iemand jou vaspraat in 'n argument gebruik jy
spelfoute wat die persoon maak om die onderwerp te verander.
Ferdi - Jy antwoord nie eenvoudige vrae nie. Indien jy antwoord is dit
beledigend van aard wat die persoon se karakter aanval en sodoende draai jy
dan ook die hele argument.
Groete
Riaan
|
|
|
|
| Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51334 is 'n antwoord op boodskap #51330] |
Wo., 10 Oktober 2001 14:25   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> Gloudina - praat die hele tyd net hoe
> "goed" is Kanada.
Nee wat, ou boeta. Ek vertel nie gereeld hoe"goed" Kanada is nie. Dis julle
joggies wat vir
my gereeld vertel hoe "veilig" Kanada is. En
Danielle wat gereeld vertel hoe "wonderlik" die
VSA is.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51414 is 'n antwoord op boodskap #51339] |
Do., 11 Oktober 2001 06:22  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ek wag op enige vraag wat jy gevra het en ek nie geantwoord het nie.
Enige een Riaan, enige een.
Ferdi by die tyd sou jy seker al opgemerk het dat ek nie meer so aktief op
die NG is soos voorheen nie, maar wel 'n punt daarvan maak om so een keer
per dag hier in te loer om te sien wat hier aangaan.
In elk geval om jou vraag te beantwoord, en ek moet bysê ek en jy het so
lank laas direk gepraat ek glo nie eers jy sal dit kan onthou nie. Ek het
vir jou die volgende vraag gevra en jou antwoord was soos volg
Riaan: Ferdi vir watter party stem jy
Ferdi: Dit het fokkol met enige persoon te doen vir wie ek stem.
Een voorbeeld gevra, een voorbeeld gekry.
|
|
|
|